English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 003
Total Replies: 243 659
Total Views: 82 969 965
topics: 9
replies: 149
views: 4 827
In this section we share and discuss visiting multiple resorts and let fellow campers know about your tour that you and your family have enjoyed.

Wie kom kuier in Engeland

replies: 29
views: 800
11 Dec 2019 @ 23:45:05 pm
Adele1
Gold Member
62% Profile Strength
Posts: 162
Joined: 30 Nov -0001
Experience: 40 years

As iemand hier kom kuier kyk eers op “you tube” na Top London 2019 Christmas lights and store windows” dit gee inligting waarheen om oral te gaan dis ‘n groot area om te sien.  
Geniet die Glühweihn en die koude

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Dec 2019 @ 05:42:29 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15821
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek wil ook weet wie gaan soontoe.  Hulle moet asseblief vir my iets saam terug bring.

Lucky blink_ _ms

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Dec 2019 @ 06:12:04 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15684
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek het gister ge Google om te sien of SA ook so n tipe website het. Google het toe met hierdie uitslae te vore gekom..... 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Dec 2019 @ 06:22:10 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15821
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ha ha ha ha ..............................load shedding or darkness in Africa.

laughinglaughinglaughing

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Dec 2019 @ 09:06:21 am
Frikadel
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 522
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 24 years

Ons gesin vlieg die 20ste Desember London toe vir 6 dae, daarna gaan ons na Cambridgeshire, Huntington vir 3 dae dan huistoe.

Alles dui daarop dat ons dalk n "White Christmas" kan beleef.

As jy al ooit karakter getoon het, nou is die tyd!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Dec 2019 @ 10:02:20 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2889
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Ek weet darem nie of ek in die winter in Engeland, of enige plek in Europa wil wees nie.  Ek het dit nog nie ervaar nie, maar ek vermoed die eerste dag, as daar dalk sneeu is, gaan jy oe en aaa, en daarna almeer die koue en nattigheid verwens. En veral in Engeland, gaan dit dalk eerder net koud wees- dit sneeu maar selde daar.  Ons is 'n witwarm Kersfees gewoond en gaan dalk bietjie huistoe verlang as dit koud is. Europa is pragtig in die somer soos ons dit elke keer gesien het, maar in die winter wil ek eerder wegbly.  Eenmaal se ondervinding sal dalk doen, maar ek ervaar dit ook maar eerder in my gedagtes as werklik.  Maar ek hoop die wat wel gaan, geniet hulle gate uit.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Dec 2019 @ 13:54:05 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6454
Joined: 03 May 2007
Experience: 55 years

Nee wat my kinders is nog in die land, en ek het sover niks daar verloor nie

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Dec 2019 @ 19:14:19 pm
Adele1
Gold Member
62% Profile Strength
Posts: 162
Joined: 30 Nov -0001
Experience: 40 years

My kinders is onderskeidelik  reeds 18 en 20 jaar reeds uit SA uit en na my man se afstrerwe is daar niks wat my meer daar gehou het nie, dit  was te onveilig om alleen in die huis te  bly en alleen in 'n outehuis te bly sonder my kinders   in  SA  sal dit ook nie vir my gedoen het nie.  Die winter is glad nie aangenaam hier  nie maar 'n mens pas aan en dis gerieflik warm in die huise maar verder bly ek baie lekker hier 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Dec 2019 @ 19:26:56 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4026
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

My dogter en skoonseun bly al meer as 20 jaar in Poole. Die kleinseun word 16 jaar oud en het pas sy Britse burgerskap gekry. 

Was verlede jaar Kerfees en nuwe jaar by hulle. Ons was gelukkig om 'n gematigde winter te he.

Ons wissel dit af. Volgende besoek sal in die somer wees.

 

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Dec 2019 @ 21:31:25 pm
Badger
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 325
Joined: 28 Jun 2017
Experience: 64 years

Having experienced 2 figures below ZERO in Sweden and the slush when the snow melts........ I am very happy to stay right here, thank you.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Dec 2019 @ 22:14:16 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15684
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek het na afgelope week se aanhoudende koue nat bewolkte weer agtergekom ek sal moeilik in n land aanpas met soortgelyke weer. Laas week toe dit so koud en nat was, het ek nie eers gedink aan kamp nie....die lus was heeltemaal weg.....nou dat die son weer skyn en lekker warm is kan ek nie wag om daai wa te haak nie! As ek my gunsteling reen moet kies, sou ek Gauteng se donderstorms kies....hy kom en gaan. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Dec 2019 @ 07:12:32 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15821
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

My kinders is onderskeidelik  reeds 18 en 20 jaar reeds uit SA uit en na my man se afstrerwe is daar niks wat my meer daar gehou het nie, dit  was te onveilig om alleen in die huis te  bly en alleen in 'n outehuis te bly sonder my kinders   in  SA  sal dit ook nie vir my gedoen het nie.  Die winter is glad nie aangenaam hier  nie maar 'n mens pas aan en dis gerieflik warm in die huise maar verder bly ek baie lekker hier 

 

Hi Adele.  Kan mens jou kontak op whatsup.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Dec 2019 @ 07:27:25 am
Adele1
Gold Member
62% Profile Strength
Posts: 162
Joined: 30 Nov -0001
Experience: 40 years

Hi Adele.  Kan mens jou kontak op whatsup.

Jy kan my kontak per email feetjies@hotmail.com

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Dec 2019 @ 07:41:26 am
Frikadel
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 522
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 24 years

Ai tog, julle mense lees maar swak, dis "kuier" in London, nie gaan bly in London nie.

In elkgeval, gaan ons na ons geland het Weesgerus toe, altyd goed om jou kinders se horisonne biki te verbreed, as jy kan.

Volgende Desember is dit Route 66 in US of A.

As jy al ooit karakter getoon het, nou is die tyd!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Dec 2019 @ 08:07:51 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15821
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ai tog, julle mense lees maar swak, dis "kuier" in London, nie gaan bly in London nie.

In elkgeval, gaan ons na ons geland het Weesgerus toe, altyd goed om jou kinders se horisonne biki te verbreed, as jy kan.

Volgende Desember is dit Route 66 in US of A.

Frik daai Route 66 strek mos van die Ooskus tot die Weskus.  Dit moet lekker wees om dit te doen in een van daai Bus RV's

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Dec 2019 @ 08:10:03 am
Frikadel
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 522
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 24 years

Frik daai Route 66 strek mos van die Ooskus tot die Weskus.  Dit moet lekker wees om dit te doen in een van daai Bus RV's

Streng gesproke word hy in volksmond nog genoem die Route 66 alhoewel hy baie verander het.

Maar, soos jy tereg se, dis van Oos to Wes met baie dorpies en diners.

As jy al ooit karakter getoon het, nou is die tyd!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Dec 2019 @ 08:15:19 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15821
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Streng gesproke word hy in volksmond nog genoem die Route 66 alhoewel hy baie verander het.

Maar, soos jy tereg se, dis van Oos to Wes met baie dorpies en diners.

Eish dit kan net lekker wees en dan so baie om te sien.  Ek kan maar net droom van dit.  Hoop maar daar is mense soos jy wat darem die envaring gaan kom deel met 'n paar fotos.

Beter nog met fotos terwyl hulle toer.

winkDis 'n skimp hoor wink

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Dec 2019 @ 08:58:57 am
steamer
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1390
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 46 years

I know folks that did Route 66 on a Harley. Stories of a lifetime!

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jan 2020 @ 09:10:58 am
Frikadel
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 522
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 24 years

Terug by die huis na die wonderlikste vakansie in Engeland, wat n land van kontraste en besienswaardighede.

Sal beslis weer gaan want 10 dae is heeltemal te kort vir al die doen dinge, ons was selfs in die platteland, Cambridge, Huntingdon, you name it!

O, en baie warm gekry in Weesgerus waar ons van die 2de Jan 2020 gekuier het.

As jy al ooit karakter getoon het, nou is die tyd!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jan 2020 @ 14:29:32 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4026
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Welkom terug. Gaan volgende keer in hul somer. Daglig ure baie langer en baie plekke is toe in die winter. Dan doen hulle instandhouding.

 

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jan 2020 @ 14:51:50 pm
Frikadel
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 522
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 24 years

Welkom terug. Gaan volgende keer in hul somer. Daglig ure baie langer en baie plekke is toe in die winter. Dan doen hulle instandhouding.

 

n Man volg maar kantoor ure, eendag as ek nie meer hoef te werk nie sal ek definitief.

As jy al ooit karakter getoon het, nou is die tyd!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jan 2020 @ 18:00:46 pm
Adele1
Gold Member
62% Profile Strength
Posts: 162
Joined: 30 Nov -0001
Experience: 40 years

Ek wil nou in die somer 'n bietjie in Ierland gaan kuier, was nog nie daar nie.  Ek wil beslis na 'n Pub gaan waar hulle Ierse liedjie met musiek maak daardie atmosfeer is blykbaar besonders

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jan 2020 @ 20:45:00 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4026
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Ons het Dublin ons basis gemaak om suid Ierland te verken. In 'n hotel gebly met 'n uitsig oor die Liffey rivier. Elke aand was daar 'n orkes in die kroeg wat musiek gemaak het. Plek was altyd vol gepak. Mal oor Ierland en hul musiek. Nie eers te praat oor die Guinness nie.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jan 2020 @ 21:18:31 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2885
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Ek hoor daar is n hele paar geleendhede Engeland toe om die volk te troos na die Bokke hulle beetgehad het.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jan 2020 @ 01:06:40 am
Adele1
Gold Member
62% Profile Strength
Posts: 162
Joined: 30 Nov -0001
Experience: 40 years

Hier was dit maar stillerig na die bokke se oorwinning en daar is nie veel oor "die" wedstryd gepraat nie almal maar n  bietjie sensitief gewees

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jan 2020 @ 01:09:13 am
Adele1
Gold Member
62% Profile Strength
Posts: 162
Joined: 30 Nov -0001
Experience: 40 years

Kom kuier maar hier in Engeland hulle "pints" (bier) is heerlik

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jan 2020 @ 11:17:43 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15821
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Hi Adele  Ek het vir jou mail gestuur.

Ek het hulp nodig met iets.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jan 2020 @ 12:26:37 pm
Adele1
Gold Member
62% Profile Strength
Posts: 162
Joined: 30 Nov -0001
Experience: 40 years

Hi Adele  Ek het vir jou mail gestuur.

Ek het hulp nodig met iets.

You have mail

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jan 2020 @ 17:39:53 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15684
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Kamp hulle?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jan 2020 @ 19:47:00 pm
Adele1
Gold Member
62% Profile Strength
Posts: 162
Joined: 30 Nov -0001
Experience: 40 years

Dalk in iemand anders se agterplaas

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za