English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 466
Total Replies: 252 174
Total Views: 83 214 669
topics: 4 496
replies: 30 792
views: 17 436 899
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 431
replies: 37
views: 17 353 753
topics: 3
replies: 48
views: 15 490
Warmbaths, A Forever Resort
Limpopo, Bela-Bela
18
Total Ratings: 18
13   
5
Rated: 29 Jan 2019
Type of Resort:
Family with children: 0
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 0

Forever Warmbad 02-2016 kampnaweek

replies: 24
views: 10188
14 Feb 2016 @ 15:32:34 pm
Anonymous

Lekker kamp die naweek by Warmbad

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Feb 2016 @ 15:55:38 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4726
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
Brommer ek was nooit daar nie na die fotos begin daai gevoel van gaan kamp vir n week en verdra die naweek rush en dagbesoekers
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Feb 2016 @ 16:01:46 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17376
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Lekker rustig...hoe lyk dit daar by ontspannings area...slides ensovoorts?
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Feb 2016 @ 16:16:47 pm
Michelin Man
Moon Member
81% Profile Strength
Posts: 828
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 46 years
Hoe staan jy op die paving stands? Moet mens club lid word?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Feb 2016 @ 18:26:19 pm
Anonymous

Ons het lieflike tyd.. daar is defnitief nog nie een naweek in die laaste 5 jaar n naweek rush van besoekers of dagbesoekers terwyl ons hier is / was nie.. ons het dit gehad op n stadiym, tie begin ons uitwerk wanneer om nie te kom nie, en bestudeer dit mooi, en daarna nog nooit weer n issue nie.

 

Ons betaal R60 per nag ekstra om die plaveisel te gebruik, alhoewel dit nie noodwendig altyd nodig is nie... die tariewe is wel op, ons getaal nou vir 3 nagte R1300 met plaveisel.. my idee was eintlik vir di bome wat skadu gee tersyl my dogtertjie slaap in die middag.. ons het nie aircon in karavaan nie.

 

Ons het redelik baie fotos op my vrou se foon van ontspanningsarea.. sal bietjie op n stadium oorlaai na my toe en opsit, maar op my ander drade van warmbad, het ek ook fotos daarvan opgesit, lyk presies so.. groen gras, baie om te doen, vanoggend tot 10uur was daar btter min mense op die glybane ens.. baie lekker..

 

Ons het nou net terug gekom van swembad ens, so 18.00, was heerlik, basies 3 gesinne in die water.. gister middag die tyd bietjie meer, maar heerlik.

 

Ongelukkig geniet ons dit so hier in die stilte dat ek nie meer die ander oorde sien nie, sal lekker wees om ander te besoek, maar eks nie iemand vir vol oorde nie

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Feb 2016 @ 18:34:35 pm
Anonymous

Mense kyk ons snaaks uit as ons vir hulle se ons was warmbad toe...

"Nee genade mens kan deesdae nie soontoe gaan nie!!" Is gewoonlik die reaksie... haha.. ons lag maar net.. 

 

Ons het ook al n jaar terug ontdek hoe lekker dit is om eers maandagoggend half 5 terug huis toe te ry.. jy geniet n ekstra volle dag, ja, bietjie ekstra koste, maar geen stres in sondag terug verkeer en son ens nie.. more oggend voor almal op is, trek ons karavaan in, mamma ry werk toe, ek haak af en deur die week sorg ons dat wa weer mooi reg is vir volgende geleentheid..

 

 

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Feb 2016 @ 20:45:31 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 48 years
Brommer gee vir my die tye waneer daar nie baie dagbesoekers is nie ek is altyd die kippie wat dit ongelukig tref
Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Feb 2016 @ 21:20:28 pm
Anonymous

Wel, naweek van 14 Februarie laasjaar en hierdie jaar.. naweek net na paasnaweek kan moontlik werk ;) moenie einde van n maand probeer na payday nie.. gaan eerder naweek daarna. Moet ook nie naweek kom wat skole sluit nie, dan kom kids meteinde van kwartaal uitstappies daar aan, alhoewel teen tyd wat hulal aangekom het, het ons al klaar geswem en was al oppad terug karavaan toe...

Ons was in 2013 AL die skoolvakansies daar, en ook naweketussen in, toe my vrou afgeboek en baie ver swanger was, het ek haar warmbad toe gebring en weer teruggery werk toe. Syt ontspan, bloeddruk gesak, sy kon in die water le en gewig van haar voete afkry ens.

 

Ekt net in die aande teruggery.. haar ma was darem ook by haar in die dag vir ingeval.. hospitaal ook darem net by oord se hek uit..

 

Die oord het baie strenger geraak ook lawaaiery ens, en dit het n paar moeilikheidmakers laat besluit om langs damme te gaan suip en lawaai..

 

Mense under rate die oord verskriklik.. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Feb 2016 @ 10:00:15 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9714
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Dankie vir die fotos en inligting.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Feb 2016 @ 14:06:17 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4726
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
Ek sal dit onthou Pieter maar die selfde by badplaas bly weg vir week na payday en skool vakansie
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Feb 2016 @ 14:22:38 pm
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years

Dit is 'n ongelooflik lieflike kamp daardie.  Baie dankie vir die pragtige foto's. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Feb 2016 @ 21:28:35 pm
Anonymous

Ek sal dit onthou Pieter maar die selfde by badplaas bly weg vir week na payday en skool vakansie
ken badplaas goed.. was ook daar voor skool vakansie vir paar dae, was baie lekker, net jammer van die grond en sand...

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Feb 2016 @ 01:21:46 am
Michelin Man
Moon Member
81% Profile Strength
Posts: 828
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 46 years
Dalk moet ons saamtrek reel by Warmbad
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Feb 2016 @ 06:42:40 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17376
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Dalk moet ons saamtrek reel by Warmbad

Kan werk
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr 2016 @ 12:51:11 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Sien dalk van julle daar die 29e April   cool    Enjoy

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr 2016 @ 16:55:27 pm
JohanJ
Gold Member
77% Profile Strength
Posts: 177
Joined: 09 Jan 2014
Experience: 31 years

Ek gaan die langnaweek van die 29ste ook daar kamp...spesifiek vir die kinders met al die beskikbare fasileite... na 17h00 raak die kamp rustiger met die vertrek van dagbesoekers en kan jy tot 22h00 die binneshuise warmbaddens geniet

Ek verdra maar die"woeligheid" ... ander tye gedurende die week en by ander minder gewilde oorde kan ek "rustigheid" prioritiseer
(moet s ek het gehoop om by Klein Kariba plek te kry maar soos gewoonlik laat wakker geskrik

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr 2016 @ 17:27:37 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17376
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Wat is hul tariewe oor lang naweek?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Apr 2016 @ 14:01:25 pm
Anonymous

Ek weet nie, ekt nog altyd rondom R230 tot R250 pn vir ons betaal... het laaste die "luxury" staanplek gevat en rofweg R50 of so in betaal per nag? Hulle was nog altyd redelik goedkoop teenoor ander oorde in omgewing vir als wat hul bied

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr 2016 @ 07:48:45 am
JohanJ
Gold Member
77% Profile Strength
Posts: 177
Joined: 09 Jan 2014
Experience: 31 years
R175 per staanplek en dan R165 per person per dag

en verder die luukste staanplekke R235 per dag en R165 per persoon
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr 2016 @ 09:05:47 am
Anonymous

R175 per staanplek en dan R165 per person per dag

en verder die luukste staanplekke R235 per dag en R165 per persoon
het jy hulle gebel of op web gesien? Want ekt nog nooit betaal wat web se nie... en het self nou in die somer (februarie) basies R1300 betaal vir 3 nagte met 2 volwassenes en 2 jarige...

Maar ek gee toe dis dalk peak seisoen pryse?? het self nog nooit so duur daar betaal nie, en van die personeel groet my al op die naam as hul ons raakloop langs swembad of by ski dam ens.. ons gaan baie..

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr 2016 @ 15:21:21 pm
JohanJ
Gold Member
77% Profile Strength
Posts: 177
Joined: 09 Jan 2014
Experience: 31 years

het jy hulle gebel of op web gesien? Want ekt nog nooit betaal wat web se nie... en het self nou in die somer (februarie) basies R1300 betaal vir 3 nagte met 2 volwassenes en 2 jarige...

Maar ek gee toe dis dalk peak seisoen pryse?? het self nog nooit so duur daar betaal nie, en van die personeel groet my al op die naam as hul ons raakloop langs swembad of by ski dam ens.. ons gaan baie..



Nee Meneer,, so gesien op web en finaal betaal..en hoog seisoen langnaweek tarief

R2505 vir twee volwasenes en 2 kinder onder tien jaar vir die 3 nagte

Ek sien dat midweek hulle tariewe daal vanaf R165 per nag to R90 per persoon
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr 2016 @ 16:53:50 pm
Anonymous

Johanj, die pryse op web kul n mens... ek kom gewoonlik net daar aan en betaal voor ek inboek.. kollega van my vrou verstaan nie hoekom ons minder betaal as op web nie? Ek verstaan ook nie??

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr 2016 @ 17:13:00 pm
pwven
Jupiter Member
85% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 56 years
Dankie vir die mooi fotos Brommer. Ons beplan om volgende maand daar te kamp op pad na Die Eiland waar ons paar dae gaan kamp.
Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jan 2019 @ 09:34:33 am
Rustige kamper
New Member
37% Profile Strength
Posts: 2
Joined: 29 Jan 2019

Lawaai die oord self (by die swembad, met hulle oorverdowende musiek) nog so baie.  Laas het dit tot in die karavaanpark gepla.  Was nog nie weer daar nie, en is nie van plan om gou weer te gaan nie.  (Die oord het nie op my klagtes gereageer nie.)

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jan 2019 @ 11:24:52 am
Anonymous

Ek moet bieg ek was nou lanklaas daarso. Wil baie graag gaan maar ekt nog nie gehad dat die swembad musiek so hard was nie?

Ek brand om my seuntjie (2jr) te vat maar die afgelope 2 jaar is ek amper 6 maande heeltyd vooruit geboek met werk en die jaar lyk my gaan nog erger wees..

In 2018 het ek letterlik 2 naweke geneem en dis die klein kariba een waar ons saamgenooi was en die naweek direk daarna saam Geert se groep wat plekke beskikbaar gehad het by Bosveld oase.

Maar, ek gaan defnitief wees Warmbad toe en sal terugvoer gee sodra ek kansie kry

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za