English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 416
Total Replies: 232 753
Total Views: 82 446 003
topics: 4 417
replies: 29 737
views: 17 353 122
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 427
replies: 0
views: 17 348 820
topics: 8
replies: 126
views: 60 106
ATKV Eiland Spa Holiday Resort
Limpopo, Letsitele
102
Total Ratings: 102
101   
1
Rated: 08 Oct 2019
Type of Resort:
Family with children: 4
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 0

ATKV Eiland Spa 2020

replies: 28
views: 433
02 Sep 2019 @ 13:37:59 pm
Jaco
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 195
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 4 years

Goeie Middag.

Ek het net gewonder of die medekampers wat ook vir wintervakansies Eiland Spa toe gaan hulle plekkie gister bespreek het vir 2020 as dit die Heer se Wil is. Ek het darem nie so lank gesukkel om gehulpe te raak nie.  C Blok gekry.

 

Groete

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Sep 2019 @ 18:41:27 pm
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4456
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 34 years

Jaco C Blok staan plekke 16A , 20 , 21, 22 baie nice julle moet geniet

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Sep 2019 @ 21:23:42 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1883
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Kyk daai eiland kan ordentlik warm word oor Desember. Weet nie of ek weer kans sien vir dit. 

Maar het nog nooit gehoor van iemand wat dit nie daar geniet het.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Sep 2019 @ 21:34:24 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8219
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Julle moet dit geniet. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Sep 2019 @ 14:18:15 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1584
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Jaco

Ons het bespreek en gekry van 1 April tot 1 Oktober 2020. Voorlopig B144.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Sep 2019 @ 14:27:23 pm
Jaco
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 195
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 4 years

Aa dit is lekker lank. My ouers gaan as alles goed gaan die hele Oktober 2019 by Eiland kamp.  
 
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2019 @ 18:08:51 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1584
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Ek vertrou hulle het 'n lugversorger.

Die dagtemperature tans gaan al meer in die orde van 32° -34° 

Ek sien later díe week voorspel die weermanne 38°

Ons huis is op Malelane en ons is hoë temperature gewoond, maar oor 35° raak enige plek ongemaklik.

Dis tans baie droog hier en ons vind die temperature warmer as verlede jaar.

So, laat hulle hulself toerus om die hoër temperature te hanteer.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2019 @ 19:38:15 pm
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 652
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

Eish. Sal maar meer ys kry vir die skokiaan-dop.

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Sep 2019 @ 09:12:43 am
Jaco
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 195
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 4 years

cool Dankie. Nee hulle is gewoont aan die warm temprature. Niks wat n koue een nie reg kan maak nie. gooi net meer ys......

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Sep 2019 @ 16:22:04 pm
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 4149
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years

Ek vertrou hulle het 'n lugversorger.

Die dagtemperature tans gaan al meer in die orde van 32° -34° 

Ek sien later díe week voorspel die weermanne 38°

Ons huis is op Malelane en ons is hoë temperature gewoond, maar oor 35° raak enige plek ongemaklik.

Dis tans baie droog hier en ons vind die temperature warmer as verlede jaar.

So, laat hulle hulself toerus om die hoër temperature te hanteer.

We had temps of 38 here in Swellendam last Sunday surprised

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Sep 2019 @ 18:07:19 pm
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 652
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

Ons het vandag hier op die Eiland aangekom. Wat n wonderlike plek! Julle Valies het OORDE. Ons Capies het parke. Dis heerlik hier  met min mense. As iemand weet hoe om piepols met TV's se krag af te skakel laat my asb weet. Ek kan nie glo dat daar mense is wat die rubbish van TV verkies bo die geluid van diere en voëls nie. Dis my enigste negatiewe kommentaar van Die Eiland. Sien uit na lekker drie dae hier. Ons staan op 74 blok A langs die bruggie. Absoluut heerlike plek.

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Sep 2019 @ 10:14:45 am
Jaco
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 195
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 4 years

Dansan. Dit lyk baie lekker. Ons was ook gelukkig al by die Eiland gewees - Julie 2018. Dit was toe ook my verste kamp van die huis afgewees. So baie geniet dat ons nou weer Junie 2020 daar gaan kamp.

 

Geniet die rustigheid verder.

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Sep 2019 @ 10:58:53 am
Chris Boucher
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 870
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 33 years

Dansan - As ek so na jou foto's kyk kan ek beswaarlik glo dit is dieselfde plek waar ons vanaf 15 Jun - 2 Sep gekamp het. Dit lyk erg stil (amper verlate). Ek sien hulle wys 'n "lekker" 35 grade Celcius vandag. Ek was veronderstel om eers eerskomende Maandag te vertrek, maar dit het vir hierdie sissie-agtige Bolander té warm geword gedurende die laaste 2 - 3 weke van ons verblyf. Ons het op A90 gestaan.

Ek het vir volgende jaar (8 Mei - 20 Jul) A117 gekry.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Sep 2019 @ 12:00:16 pm
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 652
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

Jip. Swembaddens lekker leeg.

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Sep 2019 @ 10:34:35 am
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1584
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Ons het vandag hier op die Eiland aangekom. Wat n wonderlike plek! Julle Valies het OORDE. Ons Capies het parke. Dis heerlik hier  met min mense. As iemand weet hoe om piepols met TV's se krag af te skakel laat my asb weet. Ek kan nie glo dat daar mense is wat die rubbish van TV verkies bo die geluid van diere en voëls nie. Dis my enigste negatiewe kommentaar van Die Eiland. Sien uit na lekker drie dae hier. Ons staan op 74 blok A langs die bruggie. Absoluut heerlike plek.

Danie,

Tot wanneer staan julle hier by Eiland?

Ek het vir 'n tyd lank nie veel op die forum gelees nie. Sien nou eers julle is al hier.

Laat weet, dan kom maak ek 'n draai.

Terloops, ek deel jou sentiment oor tv. Ons het gladnie een nie.

Het jy laasnag die witwang uil gehoor roep in die bome daar naby jou? Vorige aand ook.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Sep 2019 @ 13:47:14 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14533
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Jip. Swembaddens lekker leeg.

Ek sien darem 'n paar "noodle" ooms en tannies in die water hang.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Sep 2019 @ 14:31:30 pm
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 652
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

Proffie ek ry more oggend. Ja ek het die uil bo my gehoor en gesien. Jy is welkom om in te loer. 

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Sep 2019 @ 14:32:26 pm
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 652
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

Ek het gedink dis n bosuil wat daar sit. 

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Sep 2019 @ 18:37:10 pm
Chris Boucher
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 870
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 33 years

Ek het ook meermale die bosuil daar tussen die jukskeibaan se bruggie en die bruggie na die swembad gesien. Daar kon dalk 'n witwanguil ook gewees het, maar ek het die een wat ek meermale in daardie omgewing gesien en gehoor het, danksy Sappi se Birds of South Africa (met die elektroniese "call finder") geïdentifiseer as 'n Bosuil (African Wood Owl). Alhoewel sig swak was in die donker, kon ek duidelik sien dat die betrokke uil nie die kenmerkende "oortjies" van die witwanguil gehad het nie. Maar die witwanguil kom wel daar voor. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep 2019 @ 08:44:31 am
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 4149
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years

Owl

We saw this African Scops Owl at Eiland a few years ago  - very small and beautiful

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep 2019 @ 12:30:34 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1584
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Proffie ek ry more oggend. Ja ek het die uil bo my gehoor en gesien. Jy is welkom om in te loer. 

Lees nou eers. 

Het gaan kyk en gesien jy is reeds weg. Dis nou jammer ek het te laat gaan draai.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep 2019 @ 12:32:14 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1584
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Proffie ek ry more oggend. Ja ek het die uil bo my gehoor en gesien. Jy is welkom om in te loer. 

Hoop nie jy het vir die 39°C geskrik nie.

Vandag is dit 'n heel koel en mooi lentedag by Eiland.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep 2019 @ 20:24:34 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3693
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

Altyd lekker om die uile en naguile in die kamp te hoor. Buite die kwessie wanneer die kamp besig is.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep 2019 @ 20:56:45 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3693
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

Lees nou eers. 

Het gaan kyk en gesien jy is reeds weg. Dis nou jammer ek het te laat gaan draai.

Van jul kamplekke kon julle vir mekaar gewaai het.smile

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep 2019 @ 23:02:11 pm
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 652
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

Ons is vanoggend weg van die Eiland af. Lekker toegetrek en koel. Ons het lekker gebly. Net jammer vir die onnodige barbaarse lawaai en geskree en oorneem van n klomp onwettige woord mense. Heeltemal buite die karakter van n plek wat eens bekend was vir sy Afrikaanse inslag en tradisies. Ek sou nie nog n dag daar kon uithou nie.

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2019 @ 00:38:11 am
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1883
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Oorde behoort die tradisionele kamper met die wete en begrip van wat vir n kamper belangrik is te beskerm. Om te kamp is alles behalwe goedkoop. 

Maak nie saak of daar n bus stop met wit, swart, pienk of pers. Kampers soek rus en vrede en bedagsaamheid van mede besoekers. 

As n oord nie dit kan bewerkstellig sê ek name them and boicot them, klaar.

Daar is nog oorde wat nie geld vrate is en wat hulself, hul oord en besoekers respekteer

Die is plekke wat ons moet identifiseer en ondersteun

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2019 @ 04:34:12 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14198
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ons is vanoggend weg van die Eiland af. Lekker toegetrek en koel. Ons het lekker gebly. Net jammer vir die onnodige barbaarse lawaai en geskree en oorneem van n klomp onwettige woord mense. Heeltemal buite die karakter van n plek wat eens bekend was vir sy Afrikaanse inslag en tradisies. Ek sou nie nog n dag daar kon uithou nie.

Dieselfde rede hoekom ek niks hou van Buffelspoort nie.....dieselfde daar ervaar😡 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2019 @ 11:59:12 am
Chris Boucher
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 870
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 33 years

Ons was tot onlangs by Eiland Spa vir twee en 'n half maande (15 Jun - 2 Sep). Ons het die dag nadat die skole vir die wintervakansie (Eiland se piekseisoen) gesluit het, daar arriveer. Dit was vir bykans 3 weke 'n groot gedruis van kinders. Alhoewel nie almal se "cup of tea" nie, was dit vir hierdie 2 oumense 'n fantastiese vakansie-atmosfeer wat daar geheers het. Toe die skole weer begin, het daar 'n rustige stilte oor die oord begin hang. Steeds was dit lekker deurdat ons rolbal en jukskei gespeel het. Namiddae het 'n groot persentasie van die gryskoppe in die warm buitebad rondgehang - letterlik oor hul "pool noodles" gehang. Maandagaande het ons lekker saamgekuier by die gryskop-braai en lekker gedans in die saal - 'n groot feestelikheid.

En so eenkeer 'n week het daar 'n bus met skoolkinders van die naby-geleë omgewing opgedaag. Hierdie kinders het vir 1 of 2 dae in die jeugherberg oorgebly en die swembad en water-glybaan geniet. En net soos die kinders in skoolvakansie, het dit gepaard gegaan met 'n grootskaalse gejil van plesier. En dit moet 'n besonderse belewenis vir hierdie kinders wees wat nie ander toegang tot soortgelyke fasiliteite het nie.

Ons belewenis was, was dat dit deur die bank goed-gemanierde kinders was.

Nee-wat, ek het dit vir hulle gegun en nie vir een oomblik daardeur geaffronteerd gevoel nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Sep 2019 @ 14:08:09 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14533
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek sal weer by die Eiland 'n draai gaan maak. 

Ekstra dag bespreek waarvoor ek nie betaal nie. Net so dat ek my staanplek eers kan voorberei en al die klippe weg hark (Oord doen dit nie) en natspuit soos die gereelde besoekers daar maak.

Dit het ek gesien April Mei toe ons daar was.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required