English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 712
Total Replies: 255 267
Total Views: 83 335 352
topics: 4 508
replies: 30 953
views: 17 448 905
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 431
replies: 37
views: 17 354 577
topics: 17
replies: 127
views: 97 615
Bosfontein Caravan Resort
Limpopo, Bela-Bela
45
Total Ratings: 45
44   
1
Rated: 09 Dec 2020
Type of Resort:
Family with children: 5
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 0

Bosfontein by een van on "kom kyk oorde"

replies: 13
views: 5211
19 Jan 2014 @ 19:24:06 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1830
Joined: 21 May 2013
Experience: 21 years
On selgroep het die naweek weer by Bosfontein gaan kamp. Ons was dit eens dat Bosfontein steeds een van ons beter oorde is. Daar was nie baie mense nie en nieteenstaande die verskriklike temprature was die boomryke oord steeds leefbaar. Deon en Martie se nou betrokkenheid by hul besigheid hul gaste se tevredenheid.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jan 2014 @ 19:33:20 pm
Siegfried
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 364
Joined: 18 Feb 2013
Experience: 17 years
Klaar bespreek vir Desember. Glo ons gaan dit vreeslik geniet.
My en Marie se huisie by die.............."ALL OVER".
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jan 2014 @ 20:39:34 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4826
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 36 years
Ook op my te doen lys die plek lyk na n wenner
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jan 2014 @ 22:17:57 pm
Camping Fanatic
Gold Member
77% Profile Strength
Posts: 157
Joined: 30 Dec 2013
Experience: 16 years
Glo een van die lekkerste oorde in die land! Wens iemand sal n paar fotos pos..heelbo op my lys van oorde wat ek nog wil besoek!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jan 2014 @ 06:53:53 am
BrianB
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4232
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 42 years

Also heard good things about Bosfontein. Just their prices are a bit too steep for me.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jan 2014 @ 07:26:09 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16255
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 57 years
Brian lets hope they have a special rate in the near future.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jan 2014 @ 08:57:24 am
hessie
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 598
Joined: 02 May 2012
Experience: 54 years
Baie mooi oord maar ek weet nou nie of hulle hulle reels van verander het nie maar hulle was nou glad nie "pensioenaris vriendelik" nie. Wat ek daarmee bedoel is dat jy kan nie op 'n Donderdag ingaan nie en ook nie voor 11 uur op 'n Vrydag nie. Toe ons daar was het hulle ons vanaf 10.15 die oggend van die Vrydag tot 11:00 laat wag voor die hek.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jan 2014 @ 11:02:58 am
Mostert
Gold Member
40% Profile Strength
Posts: 128
Joined: 14 Nov 2008
Was ook al daar op 'n Paasnaweek en ons het bietjie te op 'n knop gestaan. Dit was lekker en geriewe se standaarde is hoog. Sal weer gaan maar in 'n stiller tyd. Die buurman se seuntjie het al 6 uur soggens op sy skop plastiek scooter gery.... ai toe moes ons maar opstaan.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jan 2014 @ 12:14:40 pm
Lionel
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 31
Joined: 02 Dec 2013
Experience: 59 years
Hy kan ook sy grond pad soontoe verbeter,ek stem ook saam met Hessie oor pensioenarisse
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jan 2014 @ 20:31:46 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1830
Joined: 21 May 2013
Experience: 21 years
Glo een van die lekkerste oorde in die land! Wens iemand sal n paar fotos pos..heelbo op my lys van oorde wat ek nog wil besoek!
Ek het album gelaai maar site wil dit nie "aanvaar nie". Weet nie wat doen ek verkeerd nie
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jan 2014 @ 20:36:25 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1830
Joined: 21 May 2013
Experience: 21 years
Hy kan ook sy grond pad soontoe verbeter,ek stem ook saam met Hessie oor pensioenarisse
sy buurmense deur wie se plase ons toegang kry weier om nog n deel af te staan om die pad breŽr te maak. Dit is nie lonend om die oord (ligte en warm swembad) aan te sit vir enkele mense wat in week daar wil kam nie. Hy het aan die einde van die dag n besigheid wat winsgewend moet wees.

Die ontwikkeling van die boskampe op aangrensende plaas wat hy gekoop het gaan baie gewild wees.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jan 2014 @ 11:19:39 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4826
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 36 years
As daai boskamp op maak gaan ek Bostoe
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jan 2014 @ 19:19:36 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1830
Joined: 21 May 2013
Experience: 21 years
1
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jan 2014 @ 20:06:24 pm
Zylie
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 43
Joined: 18 Dec 2012
Experience: 46 years
Bosfontein een van die duurste parke in die omgewing indien nie die duurste nie en beslis nie die beste nie. Ek begryp nie waarom almal in vervoering gaan nie. Kom reŽn kom modder. Ek kon onder my dak sit en met my buurman, waar hy onder sy dak gesit het, kuier sonder om nader te gaan so beknop was dit. Kleedkamers onnodig oorversier. Mens kamp mos nie in die kleedkamers nie. Meer prioriteit kan eerder gegee word aan groter staanplekke met plaveisel. Dit is mos op die staanplek waar jy as kampeerder die meeste tyd spandeer. En dan die pryse! Bosfontein kan op geen manier waarde van nagenoeg R500 per dag binne seisoen regverdig met die beskikbare geriewe nie. My voorstel is: Die Bosfontein bestuur moet gaan kersopsteek by San Cha Len. Alles is daar, skoon, netjies, geriewe vir kinders,doodstil en uiters bekostigbaar. Terloops, die warm swembad is altyd in aksie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za