English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 292
Total Replies: 230 386
Total Views: 82 395 511
topics: 4 394
replies: 29 497
views: 17 336 440
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 426
replies: 221
views: 10 327
ATKV Klein-Kariba Holiday Resort
Limpopo, Bela-Bela
125
Total Ratings: 125
122   
3
Rated: 23 Sep 2019
Type of Resort:
Family with children: 5
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 0

Klein Kariba Awsome

replies: 10
views: 7621
14 Dec 2014 @ 09:01:56 am
Garfield
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 21
Joined: 27 Jul 2014
Experience: 33 years
Is tans by ATKV Klein Kariba en wat n lekker naweek. Vir die wat nie weet nie sal nooit ooit weet dat hier so groot vloed was nie. Die oord lyk briljant en prop vol. Sal net nou bq fotos laai sodat julle sien.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Dec 2014 @ 09:43:49 am
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 4127
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years

Charl julle moet die kamp geniet, sien uit na die fotos.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Dec 2014 @ 09:46:41 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7868
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Geniet dit, wag vir die fotos.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Dec 2014 @ 11:27:28 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6408
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Bly mooi plekLaughing

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Dec 2014 @ 13:19:02 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5024
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years
Ek sal nie weet nie, kon nie plek kry nie ;)

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Dec 2014 @ 18:51:29 pm
Garfield
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 21
Joined: 27 Jul 2014
Experience: 33 years
Ek gaan ook vroeg al weer book vir volgende jaar. Daar is n paar stands wat groot is met gras en afdake oor. Die ander kan ek se gewone stands is maar baie baie naby aan mekaar. Seker jy gaan buurman se tent pene ook kan gebruik. Maar dit bly baie lekker hier.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Dec 2014 @ 19:52:17 pm
Willem01
Gold Member
77% Profile Strength
Posts: 218
Joined: 21 Jul 2014
Experience: 10 years

Hi Garfield, ek wil kyk om plek te kry vir 3 dae, einde April volgende jaar. Ons is oppad na Die Eiland toe en wil so 'n bietjie daar rondkyk. Watter pleknommers moet ons na kyk.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Dec 2014 @ 19:54:21 pm
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 4127
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years

Garfield thanks for the photos must say the stands with the shade netting look good now. The others seem to look more or less how they were before the floods. Even then they were packed tightly together.

Will be a few years before we can get back to Bela Bela Smile

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Dec 2014 @ 09:03:20 am
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4455
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 34 years
Dankie vir die update lyk mooi
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Dec 2014 @ 10:04:04 am
Big5Spotter
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1007
Joined: 08 Oct 2014
Experience: 10 years
Garfield soos jy se kan nie glo die plek was weggespoel en is so mooi herstel nie geluk aan ATKV.Gaan vroeg volgende jaar ook daar draai maak midweek
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Dec 2014 @ 07:51:46 am
Camping Fanatic
Gold Member
77% Profile Strength
Posts: 155
Joined: 30 Dec 2013
Experience: 14 years
Garfield, ek stel nogal belang oor daar stands met gras en skadu net oor. Ek probeer uitwerk volgens jou foto presies waar is hulle maar kry dit nie reg nie. Is dit aan dieselfde kant van die pad as die ander staan plekke of oorkant onder die bome langs daai klein spruit wat loop? en is daar ook paving op daai stands?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required