English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 440
Total Replies: 251 883
Total Views: 83 201 339
topics: 4 494
replies: 30 772
views: 17 435 409
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 224
replies: 247
views: 16 554
topics: 8
replies: 68
views: 18 637
Bass Lake Lodge
Gauteng, Pretoria
75
Total Ratings: 75
70   
5
Rated: 14 Aug 2020
Type of Resort:
Family with children: 4
Party and youth: 2
Quiet and mature without children: 0

Bass Lake Lodge - Terugvoering

replies: 17
views: 380
23 Mar 2020 @ 13:20:13 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17345
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Toegangs roete tot die oord is teer met die laaste 3km grondpad wat vir my gemaklik gegaan het met n pad karavaan. Die ontspanning is relatief aan die min kant, is meer vir lekker rus. Vir my persoonlik kort daar iets by die swembad area. Ons was daar toe dit baie warm was. Mense gaan swem net in die swembad en as hulle uitklim, gaan hulle direk weer terug karavane toe.....niemand bly fisies paar uur kuier om die swembad nie.....so volgens my kort daar iets. Die fasiliteite word wel baie netjies onderhou. Die personeel is baie vriendelik....vanaf die ontvangs tot die skoonmakers. Almal wat daar oor naweek aangekom het, was verwelkom met n glas yskoue vrugte sap wat heerlik afgegaan het. Die ablusie fasiliteite is pragtig en word baie skoon gehou....dis was regtig n plesier om daarvan gebruik te maak. Ons het deurgaans veilig gevoel.....die oord is met n ordentlik elektriese omheining omhein. Die winkel se voorraad is baie basies, maar glo dit sal aan jou basiese goed kan voorsien wat jy tuis vergeet het. Daar is geen take away nie....so maak maar voorsiening vir alle maaltye. Deurgaans baie vriendelike en bedagsame gaste in oord ervaar.....almal groet en geen geraas was te hoor na 10pm nie. Staanplekke was vir ons pragtig....as ek daai staanplek maar net kon oprol en saamneem na ander oorde....Dankie vir die personeel daarvoor. Ek glo dit was goeie waarde vir geld as mens na die netheid van fasiliteite kyk. Ons sal graag weer die oord wil besoek in die toekoms en sal hul mooi en skoon fasiliteite aan ons mede kampeerder kan aanbeveel

 

Ek plaas klompie fotos.......

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Mar 2020 @ 13:25:44 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17345
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Mar 2020 @ 13:30:33 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17345
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Veldstappie....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Mar 2020 @ 13:34:17 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17345
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Mar 2020 @ 13:37:14 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17345
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Winkel en ontspanning.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Mar 2020 @ 13:37:25 pm
LEEN
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 172
Joined: 14 Oct 2016
Experience: 10 years

Bass lake was en is nog altyd n pragtige netjiese rustige oord - mense praat eintlik altyd van n snob oord agv ander kampeerders wat elkeen sy eie bussn mind en nie sommer meng of groet nie.   Pla my egter nie ek is daar om my eie bussn te mind op my eie erf.   Bestuur was egter nog altyd baie vriendelik behulpsaam en maak altyd rondtes om te groet en te gesels.  Die koelteboompies is miskien bietjie min om die swembad maar by die kampterein is hul vinnig besig om te groei !     Altyd lekker en naby Pta.  

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Mar 2020 @ 13:40:59 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17345
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

So paar foto's van die lodge self.....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Mar 2020 @ 14:42:26 pm
Chris Boucher
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1275
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 34 years

Dankie vir die deel van jou foto's Geert. Dit bring sommer aangename herinneringe van ons 1-nag oorstaanbesoek terug.

Ons was 2 jaar gelede vir 'n Sondagaand daar. Ons was die enigste mense, maar het geensins ongemaklik of onveilig gevoel nie.

Die volgende oggend, tydens ons rit na die teerpad het 'n bakkie van agter gekom en langs ons stilgehou. Dit was die bestuurspaar wat verskoning gemaak het vir die feit dat hulle nie die vorige aand daar was nie en verneem het of alles in die haak was.

Ons het dalk die spreekwoordelike kort strooitjie getrek t.o.v. die toestand van die gruispad. Maar dit is 'n prag-oord.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Mar 2020 @ 15:02:46 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Dankie Vir die fotos Geert. Lyk glad nie sleg. Lyk ook goed versorg

๐ŸŒช๏ธ Worry ends where faith begins ๐ŸŒช๏ธ
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Mar 2020 @ 21:30:00 pm
Meerkat
Gold Member
62% Profile Strength
Posts: 166
Joined: 26 May 2017
Experience: 3 years

Baie dankie vir die terugvoering en foto's.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Mar 2020 @ 22:20:27 pm
LEEN
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 172
Joined: 14 Oct 2016
Experience: 10 years

Daar gaan ons Bass lake camping 2 - 6 april, maar ter wille van ander en ons eie gesondheid is ons bereid om dit op te offer tot later indien dit SY wil is.   

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Mar 2020 @ 09:43:06 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4718
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years

Baie dankie Geert spoggerige oord

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Mar 2020 @ 16:52:26 pm
LEEN
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 172
Joined: 14 Oct 2016
Experience: 10 years

Bass lake is gesluit vir 3 weke en sal met almal onhandel wat reeds bespreek en betaal het sodra ons almal weet wat die pad vorenoe inhou !    

 

 

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Mar 2020 @ 17:57:25 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17345
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Bass lake is gesluit vir 3 weke en sal met almal onhandel wat reeds bespreek en betaal het sodra ons almal weet wat die pad vorenoe inhou !    

 

 

 

 

Dankie Leen! 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Mar 2020 @ 18:10:30 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9707
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Dankie Geert 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Mar 2020 @ 22:12:41 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1831
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years

Geert

Dankie vir die volledige inligting en veral fotos.

Jy is nou 'n man so na my hart wat sy terugvoer rugsteun met volledige stell fotos.

Bass Lake is nou definitief op my lys as ek iewers in die somer wil wegkom van Malelane hitte af.

Ook nie te vêr van die kinders in Faerie Glen nie. Is nou wel so 49km, maar dit is baie nader as die 400km normale reis vanaf Malelane.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Mar 2020 @ 10:17:13 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16097
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ons het al twee keer by die oord gekamp.  Het dit nog elke keer geniet.  Laaste keer was tydens die kwaai droogte toe was die klein bass damme onder die groot dam heeltemal leeg.

Ablusies is regtig netjies.

Puik oord.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Apr 2020 @ 12:47:10 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17345
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Toe ons gestap het, het ons amper op n boomslang getrap....hy was so dik soos my pols. My seun wat  voorgestap het, het seker amper 2m in die lug gespring...ek self dink ek was nie ver agter nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za