English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 605
Total Replies: 253 821
Total Views: 83 281 837
topics: 4 505
replies: 30 897
views: 17 444 825
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 127
replies: 119
views: 13 431
topics: 5
replies: 48
views: 40 555
Dimalachite River Lodge
Free State, Parys
18
Total Ratings: 18
17   
1
Rated: 07 Jan 2020
Type of Resort:
Family with children: 2
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 0

Thanks for your positive feedback

replies: 21
views: 10473
27 Oct 2015 @ 13:44:07 pm
Welkom man
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 3
Joined: 27 Aug 2015
Experience: 60 years
Dear Paula,
Just a short note to thank you for the positive feedback we received on Caravan Parks.coms website.
We really appreciate any feedback, and love it when we receive a feedback like yours.
Hope to see you soon!!
Groete / Kind regards,

Hannes Pretorius
Tel: 056 818 1860
Mobile: 079 982 5297
hannes@dimalachite.co.za
www.dimalachite.co.za
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct 2015 @ 13:54:08 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17517
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Lyk my goeie plek vir die hengelaars😁
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct 2015 @ 13:54:18 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6454
Joined: 03 May 2007
Experience: 55 years

Waar het julle gevang?, die manne het die wiltuin se dam oop gemaak hulle doen dit net eenkeer per jaar die manne het net so lekker gevanglaughing

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct 2015 @ 14:32:23 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1595
Joined: 22 May 2014
Experience: 7 years
Netjiese vangstes,geluk aan die vissermanne, dit verkoop jou plek.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct 2015 @ 17:37:47 pm
Johan Hall
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 650
Joined: 13 Jun 2011
Experience: 39 years
Linda, welkom op die forum. Dit lyk belowend. Waar het hulle dit gevang?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct 2015 @ 17:40:18 pm
Hagar
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1563
Joined: 20 Dec 2014
Experience: 32 years

Sal die plek op my lysie plaas.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct 2015 @ 17:45:48 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 48 years

Linda welkom gesels  nou lekker saam

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct 2015 @ 18:41:07 pm
Welkom man
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 3
Joined: 27 Aug 2015
Experience: 60 years
Baie dankie vir almal se terugvoer.
Ek hou van daardie aanhaling " kampeer is aansteeklik"
Dimalachite is gele teen die Vaalrivier naby Parys.
Ja, pragtige visse hier uitgetrek, maar dit is net 'n voorsmakie van wat die oord alles bied.
Net rustig kampeer is een van hulle. Verder is "White water rafting" baie populer.
Vir die kinders heelwat om te doen. Groot swembad ens.
besoek gerus www.dimalachite.co.za vir meer info.
Lekker aand,
Linda.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct 2015 @ 19:15:25 pm
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years

Linda, dit is pragtig om sulke inligting direk van 'n oord te kry.  Wens meer oorde wil so betrokke wees op die forum.  Ons waardeer dit.smile  Lyk baie mooi en aangenaam daar en hoop om eendag by julle te kom kuier.  Groete, Freda

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct 2015 @ 19:52:30 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17517
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Linda, dit is pragtig om sulke inligting direk van 'n oord te kry.  Wens meer oorde wil so betrokke wees op die forum.  Ons waardeer dit.smile  Lyk baie mooi en aangenaam daar en hoop om eendag by julle te kom kuier.  Groete, Freda


Stem...geniet dit ook😁
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct 2015 @ 19:56:38 pm
Anonymous

Linda, dit is pragtig om sulke inligting direk van 'n oord te kry.  Wens meer oorde wil so betrokke wees op die forum.  Ons waardeer dit.smile  Lyk baie mooi en aangenaam daar en hoop om eendag by julle te kom kuier.  Groete, Freda

+1

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Oct 2015 @ 05:56:01 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4770
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
Linda julle het n wenner daar hou so aan ou Bostoe en gesin sien julle verseker
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Oct 2015 @ 06:14:11 am
Welkom man
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 3
Joined: 27 Aug 2015
Experience: 60 years
Heerlik om met julle te gesels maar die baas s ek moet eers sorg dat die kamp mooi en reg is vir ons besoekers, ek sal probeer om so een keer per week 'n draai by die forum te maak.
Geniet die natuur!! dit is so 'n wonderlik skepping - en ons waardeer dit opreg.
Groete van kamp to kamp.
Linda
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Oct 2015 @ 08:15:53 am
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1655
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 33 years

Baie mooi daar by julle. Lindw baie welkom.

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Oct 2015 @ 10:08:23 am
The RETIRED Boring Camper
Administrator
100% Profile Strength
Posts: 2355
Joined: 01 Jan 2007
Experience: 51 years

Hi linda.

Welcome to our Forums. Dot & I spent a couple of days at Dimalachite a couple of years ago at the time you guys were doing some upgrades to the ablutions. Great Caravan & Camping park. I highly recommend Dimalachite.

It's also great to receive feedback not only by the campers themselves, but management as well.

The photos show what a LEKKER park Dimalachite is.

Linda, please give my regards to Hannes.

Regards.
This is how we spent the last fifteen years - working our buts off!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Oct 2015 @ 13:58:35 pm
mamba
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 136
Joined: 22 Dec 2013
Experience: 40 years
I will have to go and try this place as my wife is a keen fisher
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Oct 2015 @ 16:50:54 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16190
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ja verseker is die plekkie op my lysie. Hoop jy kan fisies 'n staanplek bespreek.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Oct 2015 @ 18:54:43 pm
Hagar
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1563
Joined: 20 Dec 2014
Experience: 32 years

Nou dat ek die mis so op die rivier sien. n Ou oom vertel my eendag dat as jy die eerste mis in die somer/lente op die vaalrivier sien dan is die ryp daar oor 3 maande.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Oct 2015 @ 21:03:28 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 48 years

Dankie Linda sal die plek defnetief besoek

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Oct 2015 @ 21:14:59 pm
Anonymous

Linda, ek wil dit nie hardop sê nie, maar ek dink jy het jou beroep gemis, fotografie sou ek sê. 

Besonderse mooi fotossmile

Sal ook die oord op my wenslys sit vir sommer lank voor kort.laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Oct 2015 @ 06:47:26 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9888
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years
Welkom op die forum,
Julle groot visser manne.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za