English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 292
Total Replies: 230 386
Total Views: 82 395 361
topics: 4 394
replies: 29 497
views: 17 336 423
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 398
replies: 197
views: 12 086
topics: 6
replies: 52
views: 20 643
De Wildt 4x4 Game Park
North-West, Brits
7
Total Ratings: 7
6   
1
Rated: 30 Aug 2018
Type of Resort:
Family with children: 0
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 0

De Wildt 4x4 Game Park

replies: 19
views: 6730
11 Dec 2014 @ 09:59:16 am
De Wildt 4x4 Game Park
Bronze Member
62% Profile Strength
Posts: 14
Joined: 19 Jun 2014
Situated between Pretoria North and Brits / Hartebeespoortdam.
Apart from our accommodation we offer you lapas, swimming pools, hiking, team building, facilities for functions, 4x4 game trail, day visistors.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Dec 2014 @ 10:03:25 am
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4455
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 34 years
Welkom op die forum dit lyk great daar by julle sal kom besoek
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Dec 2014 @ 10:08:30 am
De Wildt 4x4 Game Park
Bronze Member
62% Profile Strength
Posts: 14
Joined: 19 Jun 2014
Dankie, julle moet verseker kom draai.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Dec 2014 @ 10:38:07 am
Nico
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1051
Joined: 16 Jan 2010
Experience: 11 years
Sjoe, dit lyk BAIE goed!
Is daar plek vir my om met my MTB te ry??? (Trapfiets, nou nie een van daardie raserige motorfietse nie!!!)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Dec 2014 @ 10:44:15 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5608
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Jammer julle het nie kamp plek nie.

Welkom hier op die Forum.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Dec 2014 @ 11:09:40 am
De Wildt 4x4 Game Park
Bronze Member
62% Profile Strength
Posts: 14
Joined: 19 Jun 2014
Ja die bergfiets roete is 7 tot 14 km lank, 4 km daarvan is lekker straf. Ons het nog kamp plekke beskikbaar vir Desember.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Dec 2014 @ 14:47:43 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7868
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Welkom op die forum.

Dankie dat julle belangstel en jul plek tentoonstel.

Sal draai kom maak, my kamp tande is getrek tov die GIRL, tans nog gestrem om te ry en te kamp.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Dec 2014 @ 15:07:11 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5608
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Ja die bergfiets roete is 7 tot 14 km lank, 4 km daarvan is lekker straf. Ons het nog kamp plekke beskikbaar vir Desember.

Skies, nie geweet julle het kampplekke ook nie.

Sal kom kyk.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Dec 2014 @ 15:33:02 pm
Nico
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1051
Joined: 16 Jan 2010
Experience: 11 years
Sal verseker kom - hou daardie MTB roete instand!
Ongelukkig klaar bespreek vir Desember, maar einde Januarie/begin Februarie is ons daar!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Dec 2014 @ 18:50:35 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 49 years
Ons op pad julle geweste 6 Feb tot 10 Feb vertrek.
Onlangs uitgevra na die Joos Becker park ook daar naby, maar geen terugvoer van die forum gekry nie, maar diť lyk baie lekker.
Ek sien in my boek dat daar n Makalani Holiday resort is, in die De Wildt Cheetah Ranch. Is dit dieselfde plek?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Dec 2014 @ 19:46:21 pm
Tjola
Gold Member
48% Profile Strength
Posts: 129
Joined: 30 Jan 2014
Experience: 49 years
Hoop julle het streng reels vir raas gaxxe wat musiek speel en gaan ander mense repekteer nie
Indien wel sal ek defnitief kom inloer
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Dec 2014 @ 07:55:13 am
De Wildt 4x4 Game Park
Bronze Member
62% Profile Strength
Posts: 14
Joined: 19 Jun 2014
Herman,Joos Becker is in Pretoria, by die Apies rivier. Ons is aan die anderkant van die Magaliesberg. Makalani Holiday Resort is naby Brits wat so 20 km van ons af is en De Wildt Cheetah Centre is ons bure.
Tjola, ons laat geen musiek toe nie omdat ons 'n natuurpark is, daar word wel partykeer musiek gespeel as daar 'n funksie is maar dit word binne perke gedoen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Dec 2014 @ 09:19:08 am
JacquesR
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 220
Joined: 12 Jul 2011
Experience: 34 years

Plaas asb paar fotos van die kampplekke, ablusies en swembaddens?

Dankie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Dec 2014 @ 12:12:58 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 49 years
Julle koŲrdinate op my roete gesit. Werk perfek vir ons. Jy kan die datums bo genoem aanteken asb.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Dec 2014 @ 12:56:48 pm
Frikadel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 215
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 23 years

Lyk na n pragtige plek.

Everyday may not be good, but there is something good in every day!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Dec 2014 @ 09:52:30 am
hessie
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 598
Joined: 02 May 2012
Experience: 52 years
Herman gee bietjie die koordonate asb. Ons wil gaan kyk hoe dit daar lyk voor ons besprekings doen. Dink daaraan om sommer vroeg in die nuwe jaar vir ons daar 'n lekker saamkuier naweek te reel.

Dewildt 4x4 is die oord op die Letlabele pad(hoop spelling is reg) na Dube se kant. Kan jy sommer vir my die tariewe stuur van karavaan staanplekke na my epos adres hesterkruis@gmail.com. Hoeveel staanplekke het jy want ons kyk altyd na nuwe oorde om 'n saamtrek te reel. Ons is gewoonlik so tussen 20 - 30 woonwaens.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Dec 2014 @ 10:09:00 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6408
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Die plek lyk sommer lekker bietjie ver vir PalagatersLaughing

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Dec 2014 @ 10:51:12 am
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 49 years
Hessie, ek gaan die inligting wat hulle gestuur het vir my vir jou aanstuur. Als is daarop. Ons is daar Vrydag 6 feb tot dinsdag oggend 10 feb. Dit is ongelukkig nie buigbaar agv verdere reisplanne nie. Maar, sal aangenaam wees om n paar vriende daar te ontmoet.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Dec 2014 @ 15:19:25 pm
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 4127
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years

Hessie here are the co ordinaters for De Wildt

Waypoint: De Wildt 4X4, Position: S25° 40.180' E27° 56.764',

Link: http://dewildt4x4.co.za

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Dec 2014 @ 11:36:49 am
De Wildt 4x4 Game Park
Bronze Member
62% Profile Strength
Posts: 14
Joined: 19 Jun 2014
Hier is 'n paar foto's van Hadida kamp terrein
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required