English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 963
Total Replies: 258 635
Total Views: 83 446 871
topics: 4 524
replies: 31 141
views: 17 458 358
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 468
replies: 471
views: 17 268 402
topics: 7
replies: 54
views: 11 991
Lalanathi Caravan and Camping Park
KwaZulu-Natal, Port Shepstone
19
Total Ratings: 19
19   
0
Rated: 11 Aug 2020
Type of Resort:
Family with children: 2
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 1

Nog n oord sluit sy deure

replies: 8
views: 416
10 Nov 2020 @ 19:01:47 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 18012
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years

Lalanathi gaan sy deure moet sluit omdat Transnet nie hul huurkontrak gaan hernu nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Nov 2020 @ 19:21:50 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10282
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 41 years

Was presies twee jaar terug daar. Het gaan kyk hoe dit daar lyk met n werk seminaar daar naby.

Dis jammer.

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Nov 2020 @ 22:42:02 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 18012
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years

Wat my bekommer....so ver ek weet is daar meer oorde aan die suidkus wat by Transnet huur. Gaan hulle dieselfde paadjie loop?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Nov 2020 @ 09:43:50 am
Swanie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1316
Joined: 26 May 2013
Experience: 47 years

Nie goed om te hoor nie

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Nov 2020 @ 20:08:01 pm
FlipnTilla
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 495
Joined: 28 Jun 2011
Experience: 48 years

Hulle sluit eers op 31 Mei volgende jaar.

Nog 'n lekker geleentheid om vir oulaas daar te gaan kamp.

Flip de Wet
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Nov 2020 @ 21:09:44 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1630
Joined: 22 May 2014
Experience: 8 years

sal die oorsaak die ekonomie wees of is dit die konsolidasie van transnet bates

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Nov 2020 @ 15:32:15 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2280
Joined: 12 May 2015
Experience: 49 years

In die ou spoorweg "Shed" in Mosselbaai het min of meer dieselfde gebeur. Ongeveer 3 jaar gelede wou die spoorweg ook nie shed herverhuur aan die binnenshuise vlooimark nie. Dit het vir lank ongebruik gestaan totdat die spoorwee uiteindelik dit weer aan die vlooimark verhuur het. Ek dink net die amptenare weet nie wat om te doen nie en dan is die maklikste om die huurkontrak te kanselleer. Hulle kry mos hul salaris elke maand en dan is dit minder werk vir hulle.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Nov 2020 @ 15:41:34 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 18012
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years

In die ou spoorweg "Shed" in Mosselbaai het min of meer dieselfde gebeur. Ongeveer 3 jaar gelede wou die spoorweg ook nie shed herverhuur aan die binnenshuise vlooimark nie. Dit het vir lank ongebruik gestaan totdat die spoorwee uiteindelik dit weer aan die vlooimark verhuur het. Ek dink net die amptenare weet nie wat om te doen nie en dan is die maklikste om die huurkontrak te kanselleer. Hulle kry mos hul salaris elke maand en dan is dit minder werk vir hulle.

Dieselfde met die oord by Blythedale beach aan noordkus. 13 jaar terug wou hulle nie huurkontrak hernu nie....vandag staan daai plek nog net so met slot op hek en plek wat verval. Geen inkomste vir 13 jaar al en natuurlik geen werk skepping nie. Dink meer daar is ander redes agter besluite.....🤔

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Feb 2021 @ 21:47:37 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 18012
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years

Hou duim vas vir Lalanathi....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za