English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 304
Total Replies: 250 365
Total Views: 83 152 334
topics: 768
replies: 6 310
views: 2 389 700

Wasbak kraan gesoek

replies: 7
views: 199
08 Jun 2020 @ 22:19:31 pm
Wilk 91
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 7
Joined: 09 May 2020
Experience: 40 years

Ek is op soek na 'n kraan vir die wasbak in die badkamer. Wilk Emerald of soortgelyk asseblief.

Cas 078 399 9813

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jun 2020 @ 07:10:14 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16007
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Cas as jy 'n foto plaas dan sal ek kan help soek.  Andersins sal ek aanbeveel jy probeer Brits karavane.  Hulle het altyd van die ou voorraad onderdele gehad.

Hulle kan dit dalk vir jou aanstuur.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jun 2020 @ 09:42:46 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3319
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

As jy dalk nie 'n nuwe kraan kan kry nie en die oue se bedrading is al wat fout is, oorweeg dit om 'n drukskakelaar in die bedrading te sit.  Ek moes dit doen toe ek nie 'n nuwe kraan vir ons vorige Sprite kon kry nie.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jun 2020 @ 18:32:30 pm
Wilk 91
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 7
Joined: 09 May 2020
Experience: 40 years

Die probleem is daar is 'n gedeelte van die kraan wat weg is.

Hier is die fotos. Dis 'n baie algemene kraan gevind in alle CI & Jurgens produkte.

Dankie vir die hulp.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jun 2020 @ 15:25:30 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16007
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Dit is algemeen hier by Campworld op die rakke.  Hulle is net lig grys van kleur met 'n donkerder grys kleur kraan knop.

Sal 'n draai gaan maak en kyk wat prys hulle.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun 2020 @ 05:44:37 am
Wilk 91
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 7
Joined: 09 May 2020
Experience: 40 years

Leon, ek het reggekom. Caravan Doctor in Vanderbijl het vir my so 'n gryse gestuur vir R  250. Baie dankie vir almal se hulp.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun 2020 @ 21:08:28 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16007
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Chapperig

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jul 2020 @ 08:44:19 am
Swanie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 758
Joined: 26 May 2013
Experience: 46 years

Happy ending

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za