English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 303
Total Replies: 250 337
Total Views: 83 151 766
topics: 768
replies: 6 310
views: 2 389 691

Kamp items te koop

replies: 18
views: 604
17 Mar 2020 @ 16:41:29 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17153
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Mar 2020 @ 17:50:07 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17153
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Die gasbottel met potjie cooker is verkoop

Die 2x matrasse met sakke is verkoop

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Mar 2020 @ 18:02:04 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17153
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Die gasbottel met potjie cooker is verkoop

Die 2x matrasse met sakke is verkoop

Coleman event shelter is verkoop

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Mar 2020 @ 19:01:57 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4818
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Gert ek wil graag die konveksieoond en LG mikrogolf koop. Ek het watsaap gestuur.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Mar 2020 @ 19:27:18 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17153
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Microwave en convection oond verkoop

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Mar 2020 @ 06:20:39 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16005
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Coleman event shelter is verkoop

Dêm het die een gemis! ! ! ! ! ! !

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Mar 2020 @ 07:31:37 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17153
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Dêm het die een gemis! ! ! ! ! ! !

Ja....was lekker groot 4.5m x 4.5m. Ons het hom destyds gekoop vir tent kampering. Sedert daai tyd en nou het ons hom 1x gebruik tydens n potjiekos kompetisie....nou maar besluit hy is n wit olifant by ons 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Mar 2020 @ 07:53:04 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16005
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Sal maar vir my een gaan koop op 'n stadium. Wil hom saam met die dome tent gebruik want die kuier spasie is groter as die gewone Gazebo's.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Mar 2020 @ 10:34:10 am
Skolopad
Platinum Member
70% Profile Strength
Posts: 418
Joined: 28 Feb 2018

Male campers and gadgets, wicket combinations, worse than woman and shoes...........heeeheee

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Mar 2020 @ 11:42:44 am
ELU
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 611
Joined: 17 Apr 2007
Experience: 44 years

Hallo Geert

Is die skottelbraai dalk nog beskikbaar asb? Wat is sy diameter?

Boodskap gestuur via Classifieds.

Groete,

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Mar 2020 @ 12:06:08 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17153
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Hallo Geert

Is die skottelbraai dalk nog beskikbaar asb? Wat is sy diameter?

Boodskap gestuur via Classifieds.

Groete,

Daars n ou wat gisteraand laat weet het hy kom vanmiddag....as hy nie kom nie, laat weet ek jou

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Mar 2020 @ 12:13:42 pm
ELU
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 611
Joined: 17 Apr 2007
Experience: 44 years

Dankie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Mar 2020 @ 08:42:28 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17153
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Hallo Geert

Is die skottelbraai dalk nog beskikbaar asb? Wat is sy diameter?

Boodskap gestuur via Classifieds.

Groete,

Daars n ou wat gisteraand laat weet het hy kom vanmiddag....as hy nie kom nie, laat weet ek jou

Jammer Egbert....hy is verkoop en afgehaal

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Mar 2020 @ 10:20:15 am
ELU
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 611
Joined: 17 Apr 2007
Experience: 44 years

"You snooze, you lose!!"

Dankie, waardeer terugvoer. Groete.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Mar 2020 @ 13:18:22 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17153
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

1x lamp R 50 SOLD
1x Weber smokey Joe Brand new in box R700 SOLD
1x Smokey joe weber used once R600 SOLD
1x Electric dome braai. Eenkeer gebruik R700
1x Delonghi coffee maker eenkeer gebruik. Nuut gekoop vir R8000, vra R3500 SOLD
1x Induction cooker with rotisserie soos nuut R 700 SOLD
1x Added room. Gebruik op my 2015 Sprite swing....maar sal alle Sprite pas in jaartal R3700
1x Coleman event shelter 4.5m x 4.5m goeie toestand R 1600 SOLD
1x splinter nuwe ektra large beach shelter 1750 hoog, 3350 breed en 2150 diep R600
2x opvou kamp matras en sak R400 elk soos nuut SOLD
2x Titan Sport berg fietse 26" en 29" R5000 vir altwee saam
1x 900w LG microwave R500 SOLD
1x gasbottle en potjie cooker R400 SOLD
1x skottel / kudu braai gebruik maar in goeie toestand R250 SOLD
1x karavaan rakkie R550 SOLD
2x rechargeable lig nuut R50 elk
1x Nasua portable aircon 12000btu....geen pype R3000

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Mar 2020 @ 18:05:02 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9556
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Daar is nie iemand wat n matras wil koop nie, nog nooit gebruik en in sy plastic.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Mar 2020 @ 18:13:06 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17153
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Daar is nie iemand wat n matras wil koop nie, nog nooit gebruik en in sy plastic.

 

Sal hy pas in Expo?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Mar 2020 @ 19:33:41 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9556
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Sal hy pas in Expo?

Hy het saam die classique gekom.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Mar 2020 @ 08:07:51 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17153
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

1x lamp R 50 SOLD
1x Weber smokey Joe Brand new in box R700 SOLD
1x Smokey joe weber used once R600 SOLD
1x Electric dome braai. Eenkeer gebruik R700
1x Delonghi coffee maker eenkeer gebruik. Nuut gekoop vir R8000, vra R3500 SOLD
1x Induction cooker with rotisserie soos nuut R 700 SOLD
1x Added room. Gebruik op my 2015 Sprite swing....maar sal alle Sprite pas in jaartal R3700
1x Coleman event shelter 4.5m x 4.5m goeie toestand R 1600 SOLD
1x splinter nuwe ektra large beach shelter 1750 hoog, 3350 breed en 2150 diep R600
2x opvou kamp matras en sak R400 elk soos nuut SOLD
2x Titan Sport berg fietse 26" en 29" R5000 vir altwee saam
1x 900w LG microwave R500 SOLD
1x gasbottle en potjie cooker R400 SOLD
1x skottel / kudu braai gebruik maar in goeie toestand R250 SOLD
1x karavaan rakkie R550 SOLD
2x rechargeable lig nuut R50 elk
1x Nasua portable aircon 12000btu....geen pype R3000

Die 2x Titan fietse is ook verkoop 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za