English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 649
Total Replies: 236 962
Total Views: 82 694 413
topics: 729
replies: 5 938
views: 2 379 189

Jurgens tafel gesoek

replies: 11
views: 196
01 Dec 2019 @ 09:51:49 am
JB101
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 24
Joined: 05 Sep 2012
Experience: 45 years

In die 70's en vroeë 80's het Jurgens 'n tafel gehad wat aan die kant buite kon inhaak. Ek soek so 'n tafel asseblief. Dankie

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Dec 2019 @ 11:48:03 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8549
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Ons almal soek ook na hom.....

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Dec 2019 @ 12:38:06 pm
Bak oor
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2142
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Maak hom self. Die hakkies en pote by meeste Karavaan plekke te koop.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Dec 2019 @ 12:56:37 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8549
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Maak hom self. Die hakkies en pote by meeste Karavaan plekke te koop.

John.

Hy is unique jy kan hom nie maak nie en hy het die Afrika lands kaart op.

Daai spesifieke kaart met Jurgens wapen in kry jy nêrens.

Die wat hom het gebruik hom nie eers nie. En hulle bly stil oor hom.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Dec 2019 @ 13:03:17 pm
Bak oor
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2142
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Julle het nie dalk n foto van die tafel

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Dec 2019 @ 13:09:09 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8549
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Julle het nie dalk n foto van die tafel

Êrens op was daar al n draad vir die tafel.

Leon het n foto.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Dec 2019 @ 13:32:09 pm
Bak oor
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2142
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Is dit die tafel.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Dec 2019 @ 17:06:34 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8549
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Is dit die tafel.

Jip. Maak vir ons daai kaart dat ons dit op die tafel of binne deur opsit.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Dec 2019 @ 19:16:58 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15013
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Is dit die tafel.

Daar was twee.............. die een op die foto. En dan een wat net SA  en SWA op gehad het.  laas genoemde was binne by die karavaan se dinette gebruik en die grooter kaart een vir buite.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Dec 2019 @ 19:47:31 pm
Bak oor
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2142
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Ek glo as jy n ordentlike kaart kry, (map studio) regte grote en hom laminate by n plek soos minute man press kan dit dalk net werk as jy dit op n tafel vas sit.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Dec 2019 @ 05:53:52 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15013
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek glo as jy n ordentlike kaart kry, (map studio) regte grote en hom laminate by n plek soos minute man press kan dit dalk net werk as jy dit op n tafel vas sit.

Dit is seker 'n manier om te doen maar gaan nie dieselfde wees nie.  Die nuwe tafel is nie oud nie.  Die ou tafel het ook aangedui waar was karavaanparke is die onderskeie dorpe gewees.  Seker maar munisipale parke.

Aan die ou tafel is daar so effe van kamp kultuut aan.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Dec 2019 @ 08:27:05 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8549
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Dit is seker 'n manier om te doen maar gaan nie dieselfde wees nie.  Die nuwe tafel is nie oud nie.  Die ou tafel het ook aangedui waar was karavaanparke is die onderskeie dorpe gewees.  Seker maar munisipale parke.

Aan die ou tafel is daar so effe van kamp kultuut aan.

Die karakter gaan nie dieselfde wees nie.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required