English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 423
Total Replies: 232 890
Total Views: 82 451 588
topics: 723
replies: 5 878
views: 2 373 095

TANDO STABILISEERDER

replies: 8
views: 186
14 Sep 2019 @ 15:49:47 pm
Floris2
New Member
37% Profile Strength
Posts: 3
Joined: 08 Dec 2018

Ek is op soek na 'n Tando Stabiliseerder.  Ek woon in Kaapstad. Het iemand dalk een te koop?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep 2019 @ 17:59:25 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14219
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Campworld daar by julle behoort dit aan te hou. Andersins kan hulle dit seker vanaf Gauteng vir jou courier 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep 2019 @ 18:13:26 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14219
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep 2019 @ 23:06:59 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4356
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Al die uitlaat plekke wat Bosal produkte gebruik kan dit bestel. Ek het al by Supa quick bestel. Hul kan bel en binne 5min hul prys gee voor mens  enige Tando part bestel.

Ek glo hulle is merkbaar goedkoper as die Camp World takke. 

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2019 @ 12:07:21 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8238
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Ek het die dubbel een, maar gebruik hom nie.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2019 @ 13:17:22 pm
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2562
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Kyk op Gumtree en Junkmail- goeie pryse.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2019 @ 20:59:44 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14219
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

As jy 2de hands koop, maak seker jy kry n volledige een. Ek sien daar is heelwat te koop, maar baie kort n bracket. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2019 @ 21:13:15 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4356
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Ek het juis 'n bracket by Supaquick gekoop want my kar is verkoop sonder dat ek die ding afgehaal het.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Sep 2019 @ 06:55:46 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14556
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Onlangse draad hier op die forum het aangedui dat die Tando selfs geskik is vir swaar karavane.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required