English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 266
Total Replies: 230 039
Total Views: 82 377 857
topics: 718
replies: 5 790
views: 2 368 640

Rocky jocky

replies: 35
views: 515
06 Sep 2019 @ 22:16:37 pm
Early
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 16
Joined: 09 Aug 2019

Looking for a 1.5kw Rocky Jocky. Please inform if anyone has for sale/swop

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Sep 2019 @ 07:02:16 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13763
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek sal my ore oophou en hier laat weet as ek hoor van iemand wat onslae van syne wil raak. 

Het jy al aan movers soos die Ewiks oorweeg? Hulle is n fraksie duurder as die Rocky Jockey, maar in meeste gevalle is hy meer prakties....daai ekstra paar rand werd

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Sep 2019 @ 07:41:52 am
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2004
Joined: 31 May 2014
Experience: 52 years

Op Gumtree in Durban adverteer hulle 'n old mans caravan mover vir R6995.00

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Sep 2019 @ 07:49:22 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13763
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Sep 2019 @ 08:02:10 am
Early
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 16
Joined: 09 Aug 2019

Thanks maar kry nie Johan van Rensburg mer die profile pic op Facebook is daar dalk ander manier  om hom  te Kontak?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Sep 2019 @ 08:03:54 am
Early
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 16
Joined: 09 Aug 2019

Ek sal my ore oophou en hier laat weet as ek hoor van iemand wat onslae van syne wil raak. 

Het jy al aan movers soos die Ewiks oorweeg? Hulle is n fraksie duurder as die Rocky Jockey, maar in meeste gevalle is hy meer prakties....daai ekstra paar rand werd

Hi ek het pwertouch movers maar nodig op die jockey want die exclusive is swaar en die extra sal help want my garage is baie nou

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Sep 2019 @ 08:04:39 am
Early
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 16
Joined: 09 Aug 2019

Op Gumtree in Durban adverteer hulle 'n old mans caravan mover vir R6995.00

Thanks het hom gemail hoop dit kan die extra weight can die exclusive hanteer

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Sep 2019 @ 17:42:49 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14054
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Hi ek het pwertouch movers maar nodig op die jockey want die exclusive is swaar en die extra sal help want my garage is baie nou

Wel my Maia is oor die twee ton en die Powrtouch vat hom net waar ek hom wil he.

Vertel ons meer van jou setup by die garage en waarom jy die ekstra mover benodig.

Dalk het iemand 'n ander oplossing vir jou

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Sep 2019 @ 18:36:15 pm
Early
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 16
Joined: 09 Aug 2019

Wel my Maia is oor die twee ton en die Powrtouch vat hom net waar ek hom wil he.

Vertel ons meer van jou setup by die garage en waarom jy die ekstra mover benodig.

Dalk het iemand 'n ander oplossing vir jou


My garage is op n slope en die power touch slip van die tyres af. Ek het al die rollers stywer probeer draai maar die arm begin all bietjie buig.ย Die issue kom in veral as ek moet links of regs Dan kan jy clearly sien daai jockey wheel is moeg sowel as op reguit vloer ook
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Sep 2019 @ 19:15:13 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13763
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek persoonlik sal nie n Rocky Jockey gebruik om enige karavaan teen n helling uit te sleep nie. In jou geval is dit n 20kg masjien op wiele wat n 1800kg wa moet trek teen n opdraande.....daai wa gaan daai Rocky jockey volgens my saamsleep en agtertoe gly. 

Wat van n winch?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Sep 2019 @ 21:24:51 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1746
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Rocky Jockey ?  Sal moet oorweeg om ook een aan te skaf. Op hierdie stadium gryp ek my wa aan sy jockey, stoot en trek ek alleen my wa in en uit sy storage.

Begin nogal n job te raak

 

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Sep 2019 @ 22:06:45 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13763
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Rocky Jockey ?  Sal moet oorweeg om ook een aan te skaf. Op hierdie stadium gryp ek my wa aan sy jockey, stoot en trek ek alleen my wa in en uit sy storage.

Begin nogal n job te raak

 

John....probleem is storage units het gewoonlik nie krag punte beskikbaar nie. Ek sien daar is deesdae battery aangedrewe eenhede op die mark.....maar batterye moet herlaai word.....daai Rocky jockeys is nie handige item om in kar te vervoer nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Sep 2019 @ 22:35:05 pm
Hennie
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 4
Joined: 09 Apr 2017

I have a Rocky Jocky 1.5 kw in excellent condition for sale

Based in Durbanville

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Sep 2019 @ 06:35:15 am
Early
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 16
Joined: 09 Aug 2019

I have a Rocky Jocky 1.5 kw in excellent condition for sale

Based in Durbanville

 

Can u send me pictures and how much u selling it for in based in Gauteng will have to think of delivery

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Sep 2019 @ 07:52:35 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13763
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Thanks maar kry nie Johan van Rensburg mer die profile pic op Facebook is daar dalk ander manier  om hom  te Kontak?

Ek het nou reply op daai post van hom....sodra hy antwoord gee ek inligting deur aan jou

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Sep 2019 @ 08:55:43 am
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4239
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Net 'n inset rondom die 1 vs 1.5kw Rocky. Die traksie vir albei is dieselfde en ek vind dat selfs my 0.75kW nie oorlaai is teen die tyd dat die wiele gly omdat die wa te swaar is. Myne word gebruik meestal net op my erf oor grasperk want ek kon nog nooit alleen die 1300kg Scenic stoot nie.

John as dit gebruik word net vir beweeg oor effense opdraende werk dit heel goed. Mens raak maar swakker so saam met die ouderdom. 

Van die ontwerpe met hul eie battery weeg egter so paar kilo's minder as die gewone Rocky Jockey as jy bv 'n 70Ah battery gebruik.

Early ek wonder of jy nie dalk eerder die bestaande jockey kan opgradeer want dit lyk asof dit eerder die rede is hoekom jou mover gly. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Sep 2019 @ 09:06:33 am
Early
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 16
Joined: 09 Aug 2019

Ek het nou reply op daai post van hom....sodra hy antwoord gee ek inligting deur aan jou


Thanks ek het toe sy profile gekry maar hy lyk inactive laat weet ย maar asb as jy iets hoor thanks
ย 
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Sep 2019 @ 09:08:39 am
Early
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 16
Joined: 09 Aug 2019

Net 'n inset rondom die 1 vs 1.5kw Rocky. Die traksie vir albei is dieselfde en ek vind dat selfs my 0.75kW nie oorlaai is teen die tyd dat die wiele gly omdat die wa te swaar is. Myne word gebruik meestal net op my erf oor grasperk want ek kon nog nooit alleen die 1300kg Scenic stoot nie.

John as dit gebruik word net vir beweeg oor effense opdraende werk dit heel goed. Mens raak maar swakker so saam met die ouderdom. 

Van die ontwerpe met hul eie battery weeg egter so paar kilo's minder as die gewone Rocky Jockey as jy bv 'n 70Ah battery gebruik.

Early ek wonder of jy nie dalk eerder die bestaande jockey kan opgradeer want dit lyk asof dit eerder die rede is hoekom jou mover gly. 

Ek soek ook na iemand wat powertouch na kom kyk sodas ek kan Sien wat  om te laat doen

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Sep 2019 @ 09:15:28 am
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4239
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Wat van maak 'n draai by Sean in Machinestr 36 in Elsburg. Hy ken woonwaens en self lank in die bedryf. Dalk kan hy jou goeie raad gee. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Sep 2019 @ 10:12:48 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7836
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Druk ook die ewiks movers tot maksimum teen die helling wat ek die wa moet uit ry. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Sep 2019 @ 10:34:19 am
Hennie
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 4
Joined: 09 Apr 2017

Early, ek het jou boodskap gesien.

Is maar dom met die fotos laai

Stuur vir my jou selnommer na my e-posaddres, dan gesels ons verder

tydskrifte15@gmail.com 

Groete

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Sep 2019 @ 12:46:21 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14054
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

My broer het basies 'n soortgelyke opset gehad en hy het 'n Adendorf 2 ton winch op die vloer van die garage gemonteer en so sy wa in getrek.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Sep 2019 @ 12:50:42 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14054
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Daar is heelwat Rocky Jocky's beskikbaar tweedehans weens hulle onvermoe om die karavaan effektief rond te skuif.  Die mense wil basie die prys he wat hulle vir hom betaal het.

Die Rocky Jockey sal ook nie die Exclusive daar op druk nie want die wiele sal gly weens die feit dat die karavaan se gewig grootliks op die vier groot wiele is en nie op die A-raam nie.

As die Powrtouch sukkel gaan daai Rocky Jocky niks maak nie al gebruik jy hom in Tandem met die Powrtouch.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Sep 2019 @ 14:14:54 pm
Early
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 16
Joined: 09 Aug 2019

Daar is heelwat Rocky Jocky's beskikbaar tweedehans weens hulle onvermoe om die karavaan effektief rond te skuif.  Die mense wil basie die prys he wat hulle vir hom betaal het.

Die Rocky Jockey sal ook nie die Exclusive daar op druk nie want die wiele sal gly weens die feit dat die karavaan se gewig grootliks op die vier groot wiele is en nie op die A-raam nie.

As die Powrtouch sukkel gaan daai Rocky Jocky niks maak nie al gebruik jy hom in Tandem met die Powrtouch.

Thanks ek hoor so klomp opinies. N vriend van my sy broer by hartbees bly ook op so Klein opdrand en hy se dit werk glo wonderlik  met sy exclusives sonder movers. Ek sal maarnog rondvra nog n ou se vir my  hy gebruik op sy wilke en werk ook. So ek now bietjie raadop

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Sep 2019 @ 19:07:44 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1746
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Ek sukkel darem nie so erg om my wa in en uit sy plekkie te stoot. Solank niemand vir my staan en kyk want ek dink ek lyk vreeslik en comical soos wat ek myself knoop om my wa in sy plek te kry. 

Ek kan hom in reverse ook uit trek met my bakkie maar die risiko is te groot dat ek hom gaan stamp omdat niemand saam is om te kyk

Nee wat ek verkies eerder harde arbeid

 

 

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Sep 2019 @ 08:10:59 am
Leeu
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 128
Joined: 18 May 2008
Experience: 25 years

Ek het ook 'n Rocky Jockey, 0,75Kw, en hy stoot my Classique sonder probleme. Die groot 1,5Kw is natuurlik baie sterker. Die naverkope is baie goed, Dick wat hulle bou en verkoop is baie behulpsaam en het al baie raad gegee. Hy woon, laas toe ek by hom was, naby Kempton en Atlas road.

Ek het myne jare terug tweedehands gekoop en het al die waarde terug gemaak wat ek betaal het vir hom.Dit is verseker nie so lekker soos die ingeboude "movers" nie, maar 'n goeie, goedkoop opsie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Sep 2019 @ 10:24:44 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14054
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Thanks ek hoor so klomp opinies. N vriend van my sy broer by hartbees bly ook op so Klein opdrand en hy se dit werk glo wonderlik  met sy exclusives sonder movers. Ek sal maarnog rondvra nog n ou se vir my  hy gebruik op sy wilke en werk ook. So ek now bietjie raadop

Dis reg Earl. Dis waarom die forum hier is. 

Die Rocky Jocky werk goed op gelyk grond en paving maar sodra daar iets is wat teen een van die hoof wiele druk waaroor dit gestoot moet word, dan staan hy net en spin.  So ook as die sement of paving nat is.

Dalk raadsaam dat die ou by wie jy koop die item kom demo om seker te maak hy doen wat jy wil hê hy moet.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Sep 2019 @ 10:58:10 am
Leeu
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 128
Joined: 18 May 2008
Experience: 25 years

Goeie raad, Leon. Dan kan hy ook sommer sien hoe dit werk eerder as om later uit te vind dit werk nie vir die doel waarvoor hy dit wil gebruik nie. Ek glo nie die twee "movers" gaan in tandem werk nie, dit moet gesinkroniseerd wees, die spoed gaan nie dieselfde wees nie, jy sal of die een of die ander moet gebruik.

Early, is jou "movers" se rolle nie te vêr van die wiel af gestel nie, of het dit dalk geskuif?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Sep 2019 @ 11:16:34 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14054
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Nico hy het genoem dat iets al begin buig so naby het hy die movers aan die wiele gestel.

Ek dink maar dat dit net 'n ding is dat die aanvraag ongelukkig die vermoë van die "Mover" oorskry.  Dalk as hy die Rocky Jocky net by sit, met daai bietjie hulp kom hy reg om te doen wat hy moet.

Ek weet net dat as die Powrtouch dit nie doen nie sal die Rocky Jocky alleen dit ook nie doen nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Sep 2019 @ 11:26:13 am
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4239
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Ek kan hierby bevestig dat die Rocky se spoed meer is as die huidige spec vir die Powrtouch. Ek het toe ek my Rocky gebou het self gekyk na die verhouding v d ratkas op die Rocky (myne draai stadiger) en dan gebruik die huidige Jocky ook nog 6 duim wiele waar ek 5 duim gebruik.

Die Rocky sal dus poog om al die werk te doen en as dit net gly was is dit nog OK. Wat wel gebeur is die hele A-raam hop of en af as dit begin gly.

Van my enkel wiel custom Rocky wat binne in die pyp v d gewone jockey wiel pas is ek na 'n ontwerp met 2 wiele wat baie na aan die Rocky lyk maar net stadiger loop.

Daar is natuurlik die model wat mense 'n boormasjien gebruik maar dit sal ek eers wil sien tydens 'n demo ? Weet nie wat is die ratkas se verhouding op hierdie  mover nie so kan nie regtig oordeel nie. Net my eie gevoel.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Sep 2019 @ 11:35:42 am
Early
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 16
Joined: 09 Aug 2019

Goeie raad, Leon. Dan kan hy ook sommer sien hoe dit werk eerder as om later uit te vind dit werk nie vir die doel waarvoor hy dit wil gebruik nie. Ek glo nie die twee "movers" gaan in tandem werk nie, dit moet gesinkroniseerd wees, die spoed gaan nie dieselfde wees nie, jy sal of die een of die ander moet gebruik.

Early, is jou "movers" se rolle nie te vêr van die wiel af gestel nie, of het dit dalk geskuif?

Hi Leeu and Leon  het nou gepraat met n ou want power touch apparently is die rollers te naby hence skop dit terug want dit engage nie vol nie. So ek het met Cj aircons gereel om te kom service en no problem te kom kyk sal laat weet

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Sep 2019 @ 11:37:15 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14054
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek vertrou dat die Rocky Jocky genoeg krag het om die werk te doen die probleem lê by die vastrap van die Rocky Jocky.  Die Exclusive se neus gewig is baie minder as die gewig op die hoof wiele.  So dra die gewig van wa, terug hou kragte, opdraande, hindernisse grooter is as die weerstand/grip van die Rocky Jocky se wiele sal hy net staan en spin.

Jy kan die grip van die Rocky jocky se wiele verhoog deur ekstra gewig op die A-raam te plaas maar hoeveel gewig is genoeg om dit reg te kry.

Proof of the pudding lies in the eating. 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Sep 2019 @ 11:37:20 am
Early
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 16
Joined: 09 Aug 2019

Nico hy het genoem dat iets al begin buig so naby het hy die movers aan die wiele gestel.

Ek dink maar dat dit net 'n ding is dat die aanvraag ongelukkig die vermoë van die "Mover" oorskry.  Dalk as hy die Rocky Jocky net by sit, met daai bietjie hulp kom hy reg om te doen wat hy moet.

Ek weet net dat as die Powrtouch dit nie doen nie sal die Rocky Jocky alleen dit ook nie doen nie.

Thanks vir al die terugvoering julle is rerig behulpsaam. Sal laat weet na die unit se service

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Sep 2019 @ 11:46:03 am
Early
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 16
Joined: 09 Aug 2019

Goeie raad, Leon. Dan kan hy ook sommer sien hoe dit werk eerder as om later uit te vind dit werk nie vir die doel waarvoor hy dit wil gebruik nie. Ek glo nie die twee "movers" gaan in tandem werk nie, dit moet gesinkroniseerd wees, die spoed gaan nie dieselfde wees nie, jy sal of die een of die ander moet gebruik.

Early, is jou "movers" se rolle nie te vêr van die wiel af gestel nie, of het dit dalk geskuif?

Hi Leeu and Leon  het nou gepraat met n ou want power touch apparently is die rollers te naby hence skop dit terug want dit engage nie vol nie. So ek het met Cj aircons gereel om te kom service en no problem te kom kyk sal laat weet

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Sep 2019 @ 14:55:12 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14054
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Hi Leeu and Leon  het nou gepraat met n ou want power touch apparently is die rollers te naby hence skop dit terug want dit engage nie vol nie. So ek het met Cj aircons gereel om te kom service en no problem te kom kyk sal laat weet

Dis reg so Earl.  Die korrekte afstand wat die Powrtouch se roller van die wiel moet wees is 19mm.

Oom Dirk hulle by Villiers stel dit deur 'n 19mm spacer tussen wiel en roller in te druk en dan alles deeglik vas te maak.

Hoop jou probleem is opgelos na die diens van die mover.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Sep 2019 @ 14:01:57 pm
Die Vans
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 5
Joined: 04 Apr 2019
Experience: 25 years

HI,

 

I have a rocky jocky for sale - R10 000.00 and in Krugersdorp.

In good condition, used  once a month when we had a booking.

 

Feel free to contact us.

Regards

Aletta/ Jors

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required