English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 524
Total Replies: 252 770
Total Views: 83 246 735
topics: 777
replies: 6 342
views: 2 393 039

2006 Sprite Swing te koop

replies: 6
views: 5641
13 May 2016 @ 17:39:45 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Meer inligting onder "classifieds"
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May 2016 @ 18:33:59 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4738
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
Sterkte met verkoop hoop jy gaan nog kamp Geert
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 May 2016 @ 08:16:33 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9762
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Wa lyk nog mooi, het n maat vertel hy is opsoek en besluitloos.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 May 2016 @ 05:00:53 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
R90k
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun 2016 @ 10:58:25 am
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2191
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years
Geert ek het vir jou n boodskap op jou classifieds advertensie gelos. Die Wilk wat ek wou koop het deur die mat geval. Ek en Susan wou n Wa in Hartenbos los vir ons jaarlikse twee en halwe maande daar.(Ek wou minder sleep met my diabetes probleem) Joune is bietjie uit my liga daar wat prys betref. Het jy hom nog? Is jy lus om te onderhandel? Moenie gedruk voel nie. As jy wil praat my nommer is 08twee sewe sewe een 7 ses 1 ses. Net miskien mens weet nooit. Groete Piet.
Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun 2016 @ 11:29:58 am

Het via epos reply
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun 2016 @ 12:01:48 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2191
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years
Dankie Geert......ek kan jou dilemma insien. Sterkte ek hoop jy kom geholpe.
Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za