English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 612
Total Replies: 253 892
Total Views: 83 283 523
topics: 785
replies: 6 418
views: 2 395 790

split unit aircon

replies: 17
views: 5919
14 Mar 2016 @ 13:39:58 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17520
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Ek het 3 van hierdie aircons te koop....miskien lekker vir karavaan. Gaan gas benodig aangesien ek pype net gaan sny. R1500 Elk of R4000 vir al 3
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Mar 2016 @ 13:44:00 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17520
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Ek het 3 van hierdie aircons te koop....miskien lekker vir karavaan. Gaan gas benodig aangesien ek pype net gaan sny. R1500 Elk of R4000 vir al 3

Pta-oos omgewing
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Mar 2016 @ 13:49:00 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16194
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Geert is daar nie kraantjies op die buite eenheid wat jy kan toemaak alvorens jy die pype sny nie.

Ek stel belang maar sit in die buiteland. Sal jou skakel as ek sien hulle is steeds beskikbaar en ek is terug in SA.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Mar 2016 @ 13:56:34 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17520
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Leon...wanneer kom jy terug?...soek jy al 3?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Mar 2016 @ 13:59:52 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17520
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Leon...sal vanaand kontak maak...battery pap...nie charger by my nie
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Mar 2016 @ 15:47:17 pm
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2247
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years

Geert jy moet kyk by die buitenste eenheid waar die pype is, is daar twee caps wat jy met 'n

spanner moet losdraai en daar binne is kraantjie in elk wat jy met 'n allenkey moet toedraai/indraai.

Dan kan jy die pype maar sny. As jy net die pype sny kan daar vogtige lug by die kompressor kom wat nie goed is nie. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Mar 2016 @ 06:42:01 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17520
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Geert jy moet kyk by die buitenste eenheid waar die pype is, is daar twee caps wat jy met 'n

spanner moet losdraai en daar binne is kraantjie in elk wat jy met 'n allenkey moet toedraai/indraai.

Dan kan jy die pype maar sny. As jy net die pype sny kan daar vogtige lug by die kompressor kom wat nie goed is nie. 


Baie dankie vir die inligting. Gaan dit so doen....het darem nog nie die aircons uigehaal nie
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Mar 2016 @ 11:29:40 am
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2830
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 42 years
Buig die pype ook toe waar jy dit afsny(alby kante). Dit verhoed stof om in die pype te kom wat blokkasie kan veroorsaak.
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Mar 2016 @ 11:48:35 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16194
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Hi Geert. Ek stel belang maar moet eers ander dinge in plek kry. As dit teen daai tyd nog beskikbaar is sal ek jou kontak.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Mar 2016 @ 22:10:46 pm
Frs1
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 197
Joined: 02 Aug 2011
Experience: 60 years
Hoeveel btu ??
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Mar 2016 @ 22:11:46 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17520
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Hoeveel btu ??

9000
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Mar 2016 @ 12:20:48 pm
Trev1
Gold Member
70% Profile Strength
Posts: 168
Joined: 25 Jan 2015
Experience: 5 years
Geeet, watter tipe gas gebruik die air conditioners
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Mar 2016 @ 12:28:38 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17520
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Geeet, watter tipe gas gebruik die air conditioners

Nie n idee nie...het ongelukkig nie baie kennis van aircons nie
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Mar 2016 @ 14:27:02 pm
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2247
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years

Trevor -  Freon R22 gas.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Mar 2016 @ 13:44:54 pm
Alouw
New Member
37% Profile Strength
Posts: 2
Joined: 21 Mar 2016
Hi Geert
Wil al drie koop as hulle reg is.
Wil graag somner vandag nog kom kyk en afhandel as dit jou pas.

Laat weet asb
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Mar 2016 @ 11:43:50 am
monster
New Member
37% Profile Strength
Posts: 1
Joined: 24 Mar 2016
More, Wil net uitvind of air cons nog beskikbaar is ,

groete

Sarel
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Mar 2016 @ 19:10:15 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17520
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
More, Wil net uitvind of air cons nog beskikbaar is ,

groete

Sarel

Sal seker weer oor so 2-3 weke kry.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Mar 2016 @ 14:10:12 pm
Michelin Man
Moon Member
81% Profile Strength
Posts: 828
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 46 years

Sal seker weer oor so 2-3 weke kry.
Hou my op hoogte
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za