English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 710
Total Replies: 255 256
Total Views: 83 334 466
topics: 795
replies: 6 516
views: 2 399 551

Oztrail 12 Person Combo Tent for Sale

replies: 7
views: 4730
26 Feb 2016 @ 10:57:26 am
Piet Husky
Bronze Member
96% Profile Strength
Posts: 23
Joined: 25 Feb 2016
Experience: 12 years
http://www.seagullindustries.co.za/uploads/827905535697937/a8841973b1764e50eb9614a1b898f621.jpg
Tent 4 keer mee gekamp op grondseil gestaan, nooit nat geword nie.

Kontak vir prys.

Kamp Groete
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Feb 2016 @ 20:02:02 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17660
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years
Piet. Was op daai website gewees...maar daar is so baie tente op te sien. Kan jy nie miskien foto plaas van jou tent nie....het iemand wat jeuggroepe uitvat vir kampe wat miskien sal belang stel.
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Feb 2016 @ 06:20:13 am
Piet Husky
Bronze Member
96% Profile Strength
Posts: 23
Joined: 25 Feb 2016
Experience: 12 years
Daarsy foto gelaai,

Groete
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Feb 2016 @ 07:03:17 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17660
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years
Dankie Piet...sal vir hulle gaan wys👍
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Feb 2016 @ 22:25:53 pm
Fransie
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 130
Joined: 06 Mar 2014
Experience: 7 years
Hmm. Prys?

Lyk nice, weni wat ek met hom gaan maak nie. Maar kan dalk een he "net vir in case"

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Feb 2016 @ 12:27:13 pm
Piet Husky
Bronze Member
96% Profile Strength
Posts: 23
Joined: 25 Feb 2016
Experience: 12 years
R4000.00
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Feb 2016 @ 05:57:35 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17660
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years
Piet. Was op daai website gewees...maar daar is so baie tente op te sien. Kan jy nie miskien foto plaas van jou tent nie....het iemand wat jeuggroepe uitvat vir kampe wat miskien sal belang stel.

Dankie Piet...ek het vir hulle gestuur....hulle het laat weet dat hulle nie op die oomblik belang stel nie.....hulle het blykbaar paar dome tente aangekoop en neem soveel tente saam soos hulle benodig. Sterkte met die verkoop!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Feb 2016 @ 08:43:06 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16254
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 57 years

Baie netjiese tent. Kan werk vir groep uitstappies.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za