English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 490
Total Replies: 234 697
Total Views: 82 536 864
topics: 725
replies: 5 901
views: 2 375 187

Golden Eagle Duet Karavaan te koop

replies: 6
views: 6582
16 Mar 2015 @ 18:36:11 pm
Retired Camper
Mars Member
81% Profile Strength
Posts: 1014
Joined: 06 Nov 2014
Experience: 13 years
Golden Eagle Duet Dubbelas karavaan te koop: (Vergelyk met Jurgens Exclusive.)

* "Hot dip galvanized Chassis" (Roesvry)
* "Air Suspension" (lugkussings) met Skokbrekers. Sleep baie stabiel.
* Raamwerk van Aluminium. Geen hout - dus geen houtvrot nie!
* Volledige badkamer met stort, wasbak en chemiese toilet.
* Warm en koue water by al die krane binne en buite. Shureflo water booster pomp vir sterk water druk. Water onbeperk. Geen gedra van water nie. Direk uit kraan met pyp.
* Eilandbed met nuwe "Pocket Spring" Dynamic Bedding matras.
* Kombuis monteer buite met wasbak vir opwas en tweeplaat gasstofie. 5Kg gasbottel ingesluit.
* Groot dubbeldeur 220 Volt Ys/Vrieskas onder.
* Twee nuwe Dometic dak Vents.
* Nuwe LED ligte binne en goeie beligting vir lees in die aand.
* Nuwe Mags en nuwe Commercial bande - slegs 400 Km geloop.
* Alle breekware ingesluit. Volledig met messestel, tange, lepels, ens.

Alles in 100% werkende toestand. Te besigtig in Roodepoort slegs op afspraak. Staan onder dak agter geslote deure.
* Rede vir verkoop: Ons het besluit om 'n Mobilodge "Off Road" wa te koop vir Botswana en Zambia.
Prys onderhandelbaar: R165,500-00

Schalk Jacobsz 0828211484 of Schalkjac@gmail.com
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Mar 2015 @ 00:34:40 am
Anonymous

Schalk, wat is die pragstuk se GVM?, Ek probeer om my geliefde te oorreed, maar dan sal ek ongelukkig ook eers my Penta moet verkoop.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Mar 2015 @ 07:16:19 am
Retired Camper
Mars Member
81% Profile Strength
Posts: 1014
Joined: 06 Nov 2014
Experience: 13 years
Johan, Ek sal net weer moet gaan kyk om seker te maak, maar as ek reg kan onthou, is die leeg gewig 1500Kg en maks 1750Kg.
Ek sal net weer bevestig nadat ek vandag gaan kyk het.
Terloops, ons het toe saam met Noord Vrystaat se Karavaan Klub (jou streek se mense) gekamp by VCP. Dit was vroeer Vaal Caravan Park. Nou staan die V vir Visarend. Ek sal jou sterk aanraai om daar aan te sluit. Ek en Karin het sommer by hulle aangesluit. Ons volgende kamp is by Tikwe, Virginia. Die eienaar van Tikwe, Roelof, is ook 'n lid van die groep. Ons het baie lekker gekuier!
Cheers vir altyd
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Mar 2015 @ 07:27:03 am
Retired Camper
Mars Member
81% Profile Strength
Posts: 1014
Joined: 06 Nov 2014
Experience: 13 years
Sien meer fotos by die " Classifieds".
Cheers vir altyd
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Mar 2015 @ 09:15:42 am
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1612
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years

Daai bly n besondere wa.

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Mar 2015 @ 09:36:40 am
Retired Camper
Mars Member
81% Profile Strength
Posts: 1014
Joined: 06 Nov 2014
Experience: 13 years
Jammer mense, maar hier is die korrekte gewigte: T = 1500Kg en GVM = 1685Kg
Cheers vir altyd
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Mar 2015 @ 12:52:27 pm
Retired Camper
Mars Member
81% Profile Strength
Posts: 1014
Joined: 06 Nov 2014
Experience: 13 years
Vir almal wat my reeds gekontak het net die volgende: Vat jou tyd. Daar is geen druk nie.
Ek sou voorstel dat julle kom kyk en self sien in hoe 'n goeie toestand die wa is.
Groetnis.
Cheers vir altyd
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required