Phil, ek dink Sean het besluit hy pak sommer die borde en koppies in 'n "box"
Dankie, Nee ek en ma gaan Leentjiesklip toe vir die naweek.
Pieta, hoeveel aandele het Leentjieklip al vir beskikbaar gemaak
Dis lekker om so gunsteling oord te hê, probleem is ek het klomp, en nie een wil aandele aanbied nie.
Dit is 'n Munisipale kamp (van die min wat nog onderhou word) so jy kan nou vir jouself dink wat die kanse is om aandele hier te bekom.