English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 423
Total Replies: 232 892
Total Views: 82 451 617
topics: 409
replies: 3 973
views: 1 475 915
Talk about the current road conditions throughout the country

Mountain Splendour na Durban

replies: 6
views: 163
21 Oct 2019 @ 11:53:22 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14220
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

As ek vanaf Mountain Splendour af na Durban wil reis, kan ek die roete volg soos op die kaart na die N3? Ek is nie seker van pad nommer nie, maar vanaf N3 is dit exit 179. Of is dit beter om die R600 te ry tot in Winterton en dan die R74 te neem na die N3?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2019 @ 14:19:29 pm
Louvan
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 922
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 29 years

Ek was verlede week daar. As jy van Mountain Splendour In Winterton se rigting  ry, ry jy tot by die stop strait en draai  regs. Dan ry jy net reguit In Estcourt se rigting tot jy by die N3 kom. Die pad is perfek.

As jy by die stop straat reguit ry ry jy tot Winterton.

Dit is omtrent een en ‘n half uur se ry tot by Hilton (waar ek bly) dan is dit nog so een uur tot Durban.

As jy ‘n Garmin het is dit die roete wat hulle gee.

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2019 @ 14:24:53 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14220
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek was verlede week daar. As jy van Mountain Splendour In Winterton se rigting  ry, ry jy tot by die stop strait en draai  regs. Dan ry jy net reguit In Estcourt se rigting tot jy by die N3 kom. Die pad is perfek.

As jy by die stop straat reguit ry ry jy tot Winterton.

Dit is omtrent een en ‘n half uur se ry tot by Hilton (waar ek bly) dan is dit nog so een uur tot Durban.

As jy ‘n Garmin het is dit die roete wat hulle gee.

Baie dankie Frans.....waardeer! Bly om te hoor daai stukkie pad is in n goeie toestand 👍👌👍

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2019 @ 21:55:08 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14220
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek was verlede week daar. As jy van Mountain Splendour In Winterton se rigting  ry, ry jy tot by die stop strait en draai  regs. Dan ry jy net reguit In Estcourt se rigting tot jy by die N3 kom. Die pad is perfek.

As jy by die stop straat reguit ry ry jy tot Winterton.

Dit is omtrent een en ‘n half uur se ry tot by Hilton (waar ek bly) dan is dit nog so een uur tot Durban.

As jy ‘n Garmin het is dit die roete wat hulle gee.

Dankie....sien dié roete is 24km / 30min korter as via Winterton

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2019 @ 13:39:31 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14556
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Lyk my jy beplan sulke snaakse roetes vir Des Geert.  

Maak sommer gebruik van die tyd om by die Voortrekkers en Boere oorlog monumente te stop en te kyk wat daar aangegaan het.  Want mens ry nooit weer in daai rigting net vir die monumente nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Oct 2019 @ 17:26:06 pm
Paddyandpaul
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 198
Joined: 23 Oct 2017
Experience: 56 years
We were in Mt Splendour a couple of weeks back and the route through Loskop was fine for driving. Winterton is the longer route.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Oct 2019 @ 17:36:59 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14220
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

We were in Mt Splendour a couple of weeks back and the route through Loskop was fine for driving. Winterton is the longer route.

Thanks....will take that route

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required