English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 516
Total Replies: 252 659
Total Views: 83 242 688
topics: 4 498
replies: 30 827
views: 17 440 688
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 404
replies: 286
views: 19 265

Thaba Morula

replies: 6
views: 5946
01 Mar 2016 @ 11:50:15 am
Anonymous

Lekker naweek wat voorlê, ons sleep Vrydag na Thaba Morula, naby Britz, vir heerlike familie saamtreklaughing

Ken nie die pad nie, enige iemand wat pad kan aan beveel van Sasol na Thaba Morula? Ek het wel die GPS koerdinate in gelees.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Mar 2016 @ 07:01:22 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5811
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Johan 

Sien jy is nie deel van my Google verspryding nie.  Ek pin die plekke op Google Earth, werk lekker, stuur die nuwe skakel sodra ek hom het.

Ek stuur vir jou, jy moet net eers Google laai, klik dan op die skakel en al my plekke is daar.

Probeer en laatweet.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Mar 2016 @ 11:15:50 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5811
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Vra vir Hannes hy was onlang daar gewees.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Mar 2016 @ 12:58:26 pm
Anonymous

Baie dankie Willem,  ek het die e-mail ontvang en gaan kyk,  dankie vir al die hulp aan almal altyd.laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Mar 2016 @ 21:43:24 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17413
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Geniet die naweek saam met jou familie....altyd lekker om so saam te kuier....veilig ry!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Mar 2016 @ 21:48:04 pm
Anonymous

Hier is so paar fotos van die pragtige oord. Jammer, meeste fotos was maar van die familie. Dit is 'n baie hetjues oord.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Mar 2016 @ 23:20:08 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17413
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Lyk baie lekker...mooi groen en lekker bome!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za