English & Afrikaans Forums
Total Topics: 19 314
Total Replies: 50 201
Total Views: 80 916 728
topics: 4 061
replies: 234
views: 17 173 159
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 137
replies: 927
views: 581 848
Quick Navigation

Soek kontak no

replies: 4
views: 214
16 Feb 2018 @ 17:00:02 pm
louis
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 11
Joined: 22 Sep 2017
Experience: 18 years
Ek is opsoek na die Zonnenstrahl oord Nieu-Bethesda se kontak no. Die twee wat op hulle blad is bestaan nie. Hoop iemand sal kan help. Dankie
Laat dit reen waar jou bokke wei
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
16 Feb 2018 @ 18:57:22 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9006
Joined: 05 May 2015
Experience: 18 years
Hoop die nommer bestaan nog...
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
16 Feb 2018 @ 19:50:03 pm
louis
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 11
Joined: 22 Sep 2017
Experience: 18 years
Hi see liefheber. Nee dis dieselfde nommers wat ek gehad het. Dit bestaan nie meer nie
Laat dit reen waar jou bokke wei
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
16 Feb 2018 @ 20:04:46 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9006
Joined: 05 May 2015
Experience: 18 years

Lyk my dan moet mens bespreek deur n agent...probeer hierdie LINK

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
18 Feb 2018 @ 13:18:18 pm
Danie-SLK
Uranus Member
92% Profile Strength
Posts: 2705
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 41 years

Ek is opsoek na die Zonnenstrahl oord Nieu-Bethesda se kontak no. Die twee wat op hulle blad is bestaan nie. Hoop iemand sal kan help. Dankie

Louis jy kan hierdie inligting gebruik. Ons het in die gaste tehuis direk oorkant die woonwapark tuis gegaan.

Verder kan jy ook via www.lekkeslaap.co.za kontak maak.

Indien nommers verander het kan jy ook accommodation@nieu-bethesda.com probeer. Al die mense daar het mekaar se besonderhede. Die restaurant sal ook hul nommer he want ons het ons sleutels daar afgegee.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
Quick Navigation
Reply to Topic
Not Registered
0% Profile Strength
Posts: 0
Joined: Not yet