English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 484
Total Replies: 234 556
Total Views: 82 530 104
topics: 4 424
replies: 29 915
views: 17 369 034
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 171
replies: 124
views: 11 443

Stormsriviermond

replies: 12
views: 16325
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1034_reactions_counts' doesn't exist
01 Mar 2011 @ 10:31:56 am
Lorene
Bronze Member
74% Profile Strength
Posts: 9
Joined: 11 Oct 2007
Experience: 26 years
Ons wil graag Desember daar gaan kamp - was nog nooit daar nie. Is dit aan te bevele? Het iemand dalk vir my kontakbesonderhede van die kampterrein? Stuur dit asb na my epos lerwee@cut.ac.za.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1034_reactions_counts' doesn't exist
01 Mar 2011 @ 12:22:19 pm
Mostert
Gold Member
40% Profile Strength
Posts: 128
Joined: 14 Nov 2008
Die besprekings val onder SANParks-Tsitsikamma Nationale Park. Bel Pretoria kantoor 012 426 5000 of 012 429 9111 hulle sal vir jou die korrekte nr verskaf.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1034_reactions_counts' doesn't exist
01 Mar 2011 @ 12:39:19 pm
Marius
Silver Member
33% Profile Strength
Posts: 50
Joined: 26 May 2007
Hi Lorene! Dis seker die mees ongelooflike plek om te kampeer!! Die tente en karavane is teenaan die see en die uitsig is puik! Ablusies is silwerskoon, die natuur ongerep ...... daar's so baie om te doen. Wees egter maar lugtig vir die winkeltjie by die restaurant - dis ontsettend duur met absoluut alles. Bring maar saam wat jy benodig anders is 'n rit na die dorp jul voorland. O, en die reuk van woud en die bossies sal my altyd bybly. Voorwaar 'n voortreflike kampterrein. Jy sal dalk maar 'n stormtoutjie of wat ook moet span vir moontlike winde. Maak NOU jul bespreking, ek onthou dit kan redelik bedrywig word. Geniet dit! Kampgroete! Marius
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1034_reactions_counts' doesn't exist
05 Mar 2011 @ 15:55:08 pm
etienne
New Member
14% Profile Strength
Posts: 2
Joined: 14 Feb 2010
Hi Marius ek sien jy het "storm toue " aanbeveel as jy by storms rivier gaan kamp kan jy asb vir my verduidelik hoe 'n mens maak , ons gaan sontoe in April. baie dankie
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1034_reactions_counts' doesn't exist
06 Mar 2011 @ 18:59:14 pm
Marius
Silver Member
33% Profile Strength
Posts: 50
Joined: 26 May 2007
Hi Etienne! Die naam s dit alles, n? Soos by alle kampterreine wat so direk aan die see blootgestel is, moet 'n mens maar stormtoue span teen onverwagte hewige winde, anders kan jy dalk skade kry. Die heel beste is om 'n tipe net (soos bv. gebruik vir sokkernette) of iets dergeliks, oor jou karavaantente te span. Dit versprei die dekkingsarea aansienlik in vergelyking met die stormtoue. Ek gebruik twee toue wat 'n mens gewoonlik gebruik om vragte op vragmotors mee vas te trek. Een span ek bo-oor die tent waar die tent inryg teen die karavaan en die ander aan die einde van die tent. Dit is ook belangrik om die toue so 'n paar draaie te gee wat 'n geklap op die tente sal verhoed. Stormsrivier het geen bome of duine om beskerming teen die wind te bied nie, maar dis absoluut die moeite werd. Baie oorde adverteer "jy kan nie nader aan die see nie ...", maar ek s jou: by Stormsrivier is jy OP die see!! Geniet dit! Aprilmaand is 'n goeie tyd om te gaan. Ons gaan Suidkus toe. Groete!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1034_reactions_counts' doesn't exist
09 Mar 2011 @ 17:40:26 pm
Lorene
Bronze Member
74% Profile Strength
Posts: 9
Joined: 11 Oct 2007
Experience: 26 years
Dankie Matilda vir die no.  Kan jul glo dat dit alreeds vol bespreek is vir Desember???!!!  Dan moet dit baie lekker wees om daar te staan en baie gewild!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1034_reactions_counts' doesn't exist
10 Mar 2011 @ 14:12:23 pm
Mark
Bronze Member
14% Profile Strength
Posts: 23
Joined: 16 Sep 2009

Prentjies mooi plek en alles is silwerskoom ... het daar in Apr 2010 vir drie dae gestaan. Neem maar die raad van Mnr Rix vat maar n "storm strap" of twee saam. As die weer mooi is, dan is dit baie mooi maar ons het verlede jaar in een dag drie seisoene gehad. Van 32C tot storm reen met weerlig ens "alla Gauteng" en toe bitter koud. Volgende oggend weer geen wolkie in die lig nie en warm. Beslis die moeite werd geniet dit.

Rooi Wyn Groete uit die Kaap - Mark Hinrichsen

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1034_reactions_counts' doesn't exist
19 Mar 2011 @ 11:51:26 am
etienne
New Member
14% Profile Strength
Posts: 2
Joined: 14 Feb 2010

Hi Marius , baie dankie vir die terugvoer . Ek sal nou nie 'n net kan gebruik want dit sal bo oor die hele treilertent moet gaan wat ek gedink het om te doen is om dubbele toue te gebruik op al die pale sodoende die paal vas te hou in die grond en dan ook die seil vas te hou. Die tent penne sal onder by die voet van die paal x2 en die ander op die gewone plek. Die seil moet net nie kans kry om op te lug nie hopelik sal dit werk?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1034_reactions_counts' doesn't exist
26 May 2014 @ 08:17:48 am
IlseC
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 6
Joined: 26 Jul 2013
Hi daar julle. Ons het vir Desember 2014 bespreek by SAN Parke Stormsriviermond. Volgens wat ek kan aflei is die natuurskoon daarongerep en n absolute belewenis en die ablusie geriewe netjies en skoon:) Die bespreking wat ek gedoen het is vir een staanplek met krag en "no view". Ek wil net hoor by julle wat al reeds daar gestaan het of daar wel staanplekke is wat nie see uitsig het nie. Ons is maar skrikkerig vir die wind by die see en verskies dit om eeder nie see uitsig te he nie:) Is daar skaduwee by die staanplekke en n swemstrand naby?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1034_reactions_counts' doesn't exist
26 May 2014 @ 09:26:29 am
The RETIRED Boring Camper
Administrator
100% Profile Strength
Posts: 2355
Joined: 01 Jan 2007
Experience: 50 years

A taste of Storms River.

Willie at Storms River a few years ago.

enjoy

Regards.
This is how we spent the last fifteen years - working our buts off!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1034_reactions_counts' doesn't exist
26 May 2014 @ 14:23:58 pm
AndrewPhilip (sadly leaving SA)
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1421
Joined: 09 Sep 2009
Experience: 35 years

Hi Ilse, 

We stop there for a few nights every December. It is gorgeous. No View just means that it is not one of the sites at the very front. All sites have some sort of a view, even if it is between 2 caravans in front of you! There are no trees in the camping area really, but the sea breeze means that it stays quite cool.

There is a swimming pool...flipping cold! There is a very small swimming beach at the restaurant/shop, as well as a tidal pool. There is also a small platform moored about 30m offshore that you can swim to and sunbathe on, or dive off etc. The pic of Willie's above shows the pool in front of him. As mentioned, there is not really any shade, but the temps are fairly mild and you don't really need it.

When the wind blows, it does'nt matter where you are in the campsite, you will be affected, so the best is just to prepare for it. Make sure you erect your tent properly, and use guy-ropes etc correctly. Make sure you have a storm strap or 2, or the new netting.  Personally I usually (but not always) park my caravan at an angle so I don't face direct into the wind, but if you prepare correctly, it's not a problem. Remember, you are never further then about 30m from the sea, so it can get cold at night!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1034_reactions_counts' doesn't exist
26 May 2014 @ 14:36:27 pm
AndrewPhilip (sadly leaving SA)
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1421
Joined: 09 Sep 2009
Experience: 35 years

More Pics

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1034_reactions_counts' doesn't exist
27 May 2014 @ 07:06:24 am
IlseC
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 6
Joined: 26 Jul 2013
Thank you soooo much for the awesome feedback and pics - I really appreciate! We will definately go prepared:)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required