Johan / DK Julle weet seker die PLIG as oupa is om te
bederf bederf bederf....
Dankie, oom Johan. Die stoutheid op die gesig kom van my af.
Ja sy is werklik ons prinses en blompot.
Johan, DK en Warren, julle het pragtige kleinkinders! Ek het ongelukkig nie foto's op my rekenaar van die kleintjies nie, het nou die geneem van geraamde foto's af, dus nie te duidelik nie.
My oudste seun in die Kaap se 3 kinders, Leila, Daniel en Kyra. Hy maak hulle ongelukkig alleen groot want hul Mamma is oorlede toe hulle 8, 6 en 2 jaar oud was. Maar hul is, ten spyte daarvan, pragtig geballanseerd, talentvol en gelukkige kinders:
My seun hier in die Baai se 3 kinders, Juan, Marli en Ewan. Ek sien darem meer van hulle:

Van my kleinders , almal ken seker vir Adriaan, oupa se spiderman met oupa se skoene, dan my Duitser skoonseun in Aus, met ons kleindogter Kyra (8) (Freda nog 'n Kyra), Kyra saam met Konrad (3) en dan Kristiaan (5 maande)
Hier kom 'n ding... my voertuig is die vinnigste, meer stabiel,sleep 'n hond uit die bos uit,,,my karavaan het 'n dubblebed, 'n dubbbel- as en lugversorging ens
EN NATUURLIKE MY MOOISTE KLEINKINDERS !!!!!

Jammer vir die stoutigheid..maar dit voel vandag soos die ure voor die geveg tusen Gerrie Coetzee en John Tate,,,of Charlie Wheir of Piere Fourie teen Victor Callendes...of WP teen Noord Transvaal en Naas Botha in Morne Du plessis se visier...of die stoei geveg met die Strongbo Broers ...ek weet nie wat skep die afwagting vanaand nie
Ja, as die klomp oupa's en ouma's eers onder mekaar aant strye raak, skors Willie ons almal verseker.
Maar al die kindertjies hier is so pragtig. Kinders is so uniek. Dit is nie altyd hoe hulle lyk wat hulle pragtig maak nie, dit is hulle maniertjies, houdinkies, goedjies wat hulle sê en doen! Die onskuld en liefde in hulle is wat hulle so kosbaar maak en kan met geen geld in die wêreld gekoop word nie.
Johan, DK en Warren, julle het pragtige kleinkinders! Ek het ongelukkig nie foto's op my rekenaar van die kleintjies nie, het nou die geneem van geraamde foto's af, dus nie te duidelik nie.
My oudste seun in die Kaap se 3 kinders, Leila, Daniel en Kyra. Hy maak hulle ongelukkig alleen groot want hul Mamma is oorlede toe hulle 8, 6 en 2 jaar oud was. Maar hul is, ten spyte daarvan, pragtig geballanseerd, talentvol en gelukkige kinders:
My seun hier in die Baai se 3 kinders, Juan, Marli en Ewan. Ek sien darem meer van hulle:
Dankie DK.
Nou kyk nou net daar! Ek wou nie hê die foto's moet weer opkom nie, net DK se post!!!
Sorry, Dankie DK.
Johan dis n lank storie... en ek wil nie hierdie draad kaap nie...
"Seach" vir my draad The road to hell Elvis Presley en die Stout-gat... (copy-paste the words in italics) use the TITLE search, not the KEYWORD search option
Scroll down the thread.... There is a story I posted further down Gaan oor my seun, sy pa...... Titled Two plastic shopping bags... laat vroulief ook lees....
Laat my weet wat se sy...
Of e-pos my op quality@pcplastics.co.za, stuur ek dit vir jou more...
Jammer vir die stoutigheid..maar dit voel vandag soos die ure voor die geveg tusen Gerrie Coetzee en John Tate,,,of Charlie Wheir of Piere Fourie teen Victor Callendes...of WP teen Noord Transvaal en Naas Botha in Morne Du plessis se visier...of die stoei geveg met die Strongbo Broers ...ek weet nie wat skep die afwagting vanaand nie
Johan, nee wat, ek glo almal sien dit in die grappige sin wat jy dit bedoel het. My skoonseun hier in SA, sê daar is geen lelike mense nie, hy word regtig kwaad as hy hoor iemand verwys na ander as "lelik"
Warren, I searched the post you mention above. My friend, I promise you, I had tears in my eyes. What an inspiring story of love and courage. And the most beautiful ending!! You, a single parent, are the reason today that a once confused and unhappy child has a happy fulfilled life with a loving family of his own. And they have all become your precious family and, in turn, brought so much love into your life. Well done, Warren, I salute you!
Die lewe is goed vir ons. Agt van hulle.
Hannes, whatsapp my die fotos wat jy gelaai wil hê, op 0 sewe3 een twee een 8ses agt agt.
Ek help graag, of kry my email by admin, as jy dit verkies, dan help ons.
Ek weet dat WilSur ook graag help.
Welkom
Welkom almal met die kleingoed.
Soek en jy sal vind ...
Johan dis n lank storie... en ek wil nie hierdie draad kaap nie...
"Seach" vir my draad The road to hell Elvis Presley en die Stout-gat... (copy-paste the words in italics) use the TITLE search, not the KEYWORD search option
Scroll down the thread.... There is a story I posted further down Gaan oor my seun, sy pa...... Titled Two plastic shopping bags... laat vroulief ook lees....
Laat my weet wat se sy...
Of e-pos my op quality@pcplastics.co.za, stuur ek dit vir jou more...
Hiets Grumpy se 2 kleinkinders
Ons ons BAIE trots op ons 3 kleinkinders, en wou ook fotos plaas, maar omdat die jongste amper 12 jaar oud is en hul eie sienings het, het ek dit eers goedgedink om dit met hulle uit te klaar.
Hier is die antwoord van die een in Engeland.
"Grandad, please do not place a photo of me on the internet. Just now someone uses my picture and it might get me into trouble". Heel onskuldig, maar dalk 'n dieper antwoord as wat ons dink.
Logan op boonste foto nou 9 maande en onder is Smurfette, Laney.
Logan nog nie gaan kamp maar Smurfette mis geen kamp nie en weet haar plek is in Oupa se Papa Smurf
Jan, Herman, Grumpy, pragtige kinders! Jan daai 8 lyk almal redelik na aan mekaar, seker 'n malhuis as almal gelyktydig by julle is. Nee kyk, die klomp Forumiete het mooi kleinkinders! Herman, Nina is mos die enetjie wat in die karavaandeur gestaan het met jou verskyning op Wegsleep. Ek erken nog haar gesiggie, maar sy het sedertdien lekker gerek en lyk ook skraler. Twee pragtige dogtertjies. Een van Colin se kleinkinders is ook Mia. Grumpy, joune is opvreetbaar oulik, kyk hoe gelukkig is daai man met 'n stuurwiel.
Freda dit is hoekom ons twee add a rooms het sodat ons kan kamp en die klomp nie ons huis op horings neem nie. Maar is lekker om almal saam elke Kersfees by ons te hê.
Johan, Ek weet eintelik nie, maar ek't die de Jager se familie geskiedenis (is dit die regte woord)? uitgekrap, as gevolg dit n PDF formaat is kan ek dit nie op die forum plaas.
As U belang stel stuur my n e-pos
Miskien sal dit die vraag antwoord
Dankie oom Johan. Dit het baie moed gekos om bymekaar te skraap om dit te plaas. So bitjie aan die skraal kaant as 'n paar jaar gelede agv vele operasies.

DK, ek moet erken, ek het jou anders voorgestel. Maar jy lyk goed met jou kaalgeskeerde? kop en 'n mens is nooit te maer nie! Vra dit vir enige ou wat gewig wil verloor. Hou van jou sexy broek en boonop het jy 'n mooi vrou daar langs jou en natuurlik 'n pragtige kleinkind in jou arms. Wat meer kan 'n man vra?
Dankie tannie Freda. Wat die broek betref, moet ek my vuurhoutjie bene wegsteek. My kleindogter is glad gaande oor my kaalgeskeerde kop nie, maar deesdae aanvaar sy dit so.
Tannie Freda, daai mooi vrou langs my is strenger as wat my Sub B onderwyseres was in Despatch by Susanna Fourie laerskool.
Warren, I searched the post you mention above. My friend, I promise you, I had tears in my eyes. What an inspiring story of love and courage. And the most beautiful ending!! You, a single parent, are the reason today that a once confused and unhappy child has a happy fulfilled life with a loving family of his own. And they have all become your precious family and, in turn, brought so much love into your life. Well done, Warren, I salute you!
C/F Yes... Many thanks, I'm humbled that you think so of me.... But I got sooo much more than ever I bargained for... I've been blessed 10 000 times over...
I know that Warren, that is what makes it so special!
Sjoe my dogter trou desember so daar is hoop vir klein kinders en hirrdie iuoa gaan hulle erg bederf.