English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 530
Total Replies: 252 795
Total Views: 83 249 050
topics: 986
replies: 15 409
views: 4 049 012
In this section we welcome you, and introduce you to everyone on our forums.

Chuck

replies: 10
views: 4023
09 Feb 2016 @ 07:28:45 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9765
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Feb 2016 @ 07:32:10 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9765
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Hel maar die laai van fotos is glad nie gebruikers vriendelik nie. Wens Admin wil dit vir die Tablet gebruiker ook maklik maak.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Feb 2016 @ 07:37:06 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Email vir my JIN. dan plaas ek dit.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Feb 2016 @ 09:13:41 am
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2830
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 42 years
Het selfde probleem.
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Feb 2016 @ 09:26:12 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9765
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Het maar die hulp van Leon gevra.
Sien Chuck foto op banner.

Hoop Leon kry dit reg.


As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Feb 2016 @ 17:22:22 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2192
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years
Nou moet jy weet hoe dit voel om tegnologies gestremd te wees. Dan prober jy nie eers nie........gelukkig het Wilsur my gehelp.
Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Feb 2016 @ 20:30:51 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17416
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Ek sien jou picture onder galleries...👍
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Feb 2016 @ 20:36:26 pm
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years

Chuck, gelukkig het Herman ons gewys hoe jy lyk, wê wê.laughing  Maar ek dink jy gaan vir Chuck Norris ore aansit.  Jy is hopeloos te jonk vir jou ouderdom.wink

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Feb 2016 @ 11:15:52 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9765
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Chuck, gelukkig het Herman ons gewys hoe jy lyk, wê wê.laughing  Maar ek dink jy gaan vir Chuck Norris ore aansit.  Jy is hopeloos te jonk vir jou ouderdom.wink


Hehehehehehe, het julle mos gese dis die GIRL wat my so jonk hou.
Dankie vir die kompliment.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Feb 2016 @ 19:11:01 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4738
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
Mokket ek sien niks
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Mar 2016 @ 20:49:09 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 50 years
Skuus vir die slegte spelling.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za