English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 466
Total Replies: 252 173
Total Views: 83 214 621
topics: 985
replies: 15 397
views: 4 047 699
In this section we welcome you, and introduce you to everyone on our forums.

Kanadese/amerikaanse WN

replies: 8
views: 5537
02 Feb 2016 @ 12:52:20 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Weet nie wat kos hy nie maar dit lyk nogal indrukwekkend.
Kinders in Edmonton se karavaan gesleep deur n Dodge Ram .
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Feb 2016 @ 21:52:03 pm
Benkie
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 532
Joined: 16 Jun 2014
Experience: 45 years
Johan My seun bly in Calgary Canada so paar uur se ry suid van Edmonton Toe ek en my oorlede vrou so drie en n half jaar gelede gekuier het vir hom was ek verstom om so baie woonwaens en motorhomes op die paaie gesien
Man die goed is mooi maar kos n hele paar dollar Die meeste van die woonwaens het dubbel aste want hulle is nogal swaar
Van die waens word normal gesleep agter n bakkie soos ons waaens en dan kry jy die waaens wat agter bo die ( load body ) met n 5de wiel soos in jou prent
Van die waaens se syer ( sides ) skuif uit om dit dubbel die breete te maak Die Amerikaaners en Kanadese hou van hulle luuksheid
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Feb 2016 @ 22:02:31 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Jip, my dogter vertel die een skuif ook uit. Dan het hulle een moewiese kamp ding. Hulle het ook nie kampe soos hier nie. Dis n terein ve hulle waens, maar blykbaar geniet hulle dit. Ek het haar mos moooooi grootgemaak en my skoonseun se ouers was ook kampers. Lyk my die kleinkinders 24 en 22 jaar oud kamp sommer met tente as hulle kans kry.
Dit doen my hart goed om dit te hoor.
Soos ons s....lekker man lekker.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Feb 2016 @ 07:48:31 am
Michelin Man
Moon Member
81% Profile Strength
Posts: 828
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 46 years
Baie mooi, Daai Doge lyk sommer klein voor daai VAN
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Feb 2016 @ 08:30:38 am
Dieter
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 259
Joined: 05 Jan 2016
Experience: 26 years

Ja nee kyk! Ek wil ook een hê! Die ding laat my Exclusive soos 'n Ventertjie lyk! Kyk bietjie hierna, en dis nie eers 'n grote nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Feb 2016 @ 06:49:35 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16115
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Die goed is dem mooi. Net so bietjie te groot na my smaak. Maar die luuksheid is nie te versmaai nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Feb 2016 @ 08:44:53 am
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1655
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 33 years

Ek sal graag so 5de wiel wa wil he. dan sleep ek my boot ook saam Island lake toe

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Feb 2016 @ 09:37:45 am
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4458
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Kyk, die waens is grand verby.

Maar die realiteit is ons oorde is nie ontwerp vir die luuksheid nie. Paar jaar terug gesien hoe sukkel iemand met so 'n opset om by Tsipise kamp op te slaan. Het ook twee staanplekke nodig gehad.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Feb 2016 @ 10:00:47 am
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1655
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 33 years

Selfde totale lengte as exclusive kan jy wa bou met bak van meter langer.

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za