English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 524
Total Replies: 252 775
Total Views: 83 247 361
topics: 986
replies: 15 408
views: 4 048 968
In this section we welcome you, and introduce you to everyone on our forums.

n ou boesman maar nuwe lid

replies: 24
views: 4570
13 Aug 2015 @ 08:44:41 am
Swannie
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 137
Joined: 12 Aug 2015
Experience: 20 years
Hello Almal
My naam is Swannie, ek geniet die forums baie en besluit om saam te praat, ons het nou vir jare met n ECHO 1 trailer gekamp and sopas van die trialer ontslae geraak en n nuwe Jurgens Safari XCell gekoop, die op en af met die leer werk nie meer vir ons nie, ons het die afgelope naweek by De Rust in Dinokeng gekamp om die xcell te toets. Dis was sommer lekker, die baas is nou happy so dit beteken ons kan nou baie meer bos toe ! yipee. Kyk ek is n bos man maar die baas hou meer van die see, so ons sal maar moet beurte maak.

Moet net se ek was baie baie teleurgesteld met die xcell in die begin omrede daar sooooo baie foute was, skroewe is los, water tank het gelek ens ens ens.daar is duidelik nie kwaliteit bestuur nie. Maar nou is die meeste probleme reg gestel en ek is besig met n paar klein veranderings.

Ons volgende twee kampe is reeds bespreek by Krok-burg die eerste week in Jan 2016 en nog n week by Singwedsi in Julie 2016. Sal nog see kampe moet reel so tussen in.

Daar het julle nou alles.
Lekker dag.
Jesus first, then all other people Jesus love's !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2015 @ 08:51:57 am
Expo / Jan
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 580
Joined: 19 Jul 2015
Experience: 28 years

welkom Swanie. dis 'n lekker forum om idees en dinge uit te ruil. lekker kamp.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2015 @ 09:00:33 am
camperfan
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 445
Joined: 27 Jul 2014
Experience: 26 years

Welkom Swanie, nou n jaar lank n Excell na concourer supra en ma baie happy. Ons het al baie gekamp hierdie jaar. Jy het seker agter gekom daar is nie plek om bottels te stoor nie? Ek het n foam effort laat maak watin een van die kaste pas waarin ek my bottels stoor. As jy belangstel sal ek fotos en kontak nr gee waar ek dit laat maak het.

 

Sal graag wil hoor watse veranderings jy maak.

 

Groete

Africa is not for sissies. Die bosveld is nie speletjies nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2015 @ 09:29:08 am
Swannie
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 137
Joined: 12 Aug 2015
Experience: 20 years
Dankie julle

Camperfan, ek het die volgende gedoen....ek sal fotos probeer oplaai..
a..vir die "jokeywheel" n bracket op die plaat op die A frame vasgesit, skuins sodat daar geen dele van die "jokeywheel" oorteek nie.
b...ek het n kraantjie heel onder waar die watertenk se uitloop begin in gesit en koppel dan nou my tuinslang direk op die kraantjie, dit vat ongeveer 2 min om die watertank vol te maak. en ek gebruik dan ook natuurlik dan die kraan om die watertank mee leeg te laat loop, sommer so in die ry.Werk baie beter en vinniger.
c..ek het die lamlendige tafeltjie wat jy saam die xcell kry sommer vir een van die skoonmakers gegee.

Dinge wat ek gaan verander (meet die baas se toestemming dis belangrik dat sy ook gelukkig is)
a...gaan die gasstofie verwyder en dan n netjies bamboes broodbord op die gat van die stofie vassit sodat dit dan n werksoppervlak is......n gewone eierpan pas nie op die stofie nie en alles spat vol olie en vet, beter om op n lostaande gasbottel eenkant kos te maak.
b...die tentpale moet onder die yskas gebere word, daar is genoeg spasie, net nie seker of die tentpale n klein bitjie lank is nie....anders maak ek hulle beitjie korter, lyk baie beter as die pype wat party ouens annd ie buitekant vassit.
c....nog 220v en 12v plugs insit

Die bed is natuurlik die bester, lekker groooot, het hom gemeet, hy is net n baie baie klein bietjie kleiner as n king size...196 x 176 cm....

Groete




Jesus first, then all other people Jesus love's !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2015 @ 09:45:37 am
Swannie
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 137
Joined: 12 Aug 2015
Experience: 20 years
fotos
Jesus first, then all other people Jesus love's !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2015 @ 10:02:42 am
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1590
Joined: 22 May 2014
Experience: 7 years
Swannie en die baas,welkom,hou van n man wat sy praat kan praat en n plan kan maak,en dan ook nog van kamp hou.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2015 @ 10:12:59 am
Hagar
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1563
Joined: 20 Dec 2014
Experience: 32 years

Baie welkom Swannie. Kuier lekker saam.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2015 @ 10:17:59 am
camperfan
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 445
Joined: 27 Jul 2014
Experience: 26 years

Dankie Swanie hou van jou kraan idee

 

Ek het ook twee hella plugs vir 12v buite ingesit, ek ry baie cooler bokse saam :)

Africa is not for sissies. Die bosveld is nie speletjies nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2015 @ 10:29:31 am
camperfan
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 445
Joined: 27 Jul 2014
Experience: 26 years

Swannie kan jy asb nog fotos/beskrywing van  die kraan storie.

 

Dankie

Africa is not for sissies. Die bosveld is nie speletjies nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2015 @ 10:49:10 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4738
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
Swanie en sy baas julle moet wa geniet kamp n hond uit n bos en welkom op die forum
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2015 @ 10:55:32 am
Swannie
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 137
Joined: 12 Aug 2015
Experience: 20 years
Camperfan

Ek het nie meer fotos nie....maar hoop die volgende help

a...parkeer die wa op geel blokke om die wa te lig vir beter plek om te werk en spasie toe te laat vir die boor
b...boor die rivits uit wat die plaat onder die wa vashou en verwyder die plaat
c...jy sal dan sien daar is n uitlaat heel onder aan die tank met pypie wat na kraan gaan
maak die pyp los en instaleer n T-stuk
d...instaleer n kraantjie en sit die plaat weer terug met rivits.

Ek hoop dit help.
Groete
Jesus first, then all other people Jesus love's !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2015 @ 10:59:04 am
camperfan
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 445
Joined: 27 Jul 2014
Experience: 26 years

Help baie dankie

Africa is not for sissies. Die bosveld is nie speletjies nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2015 @ 10:59:31 am
Swannie
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 137
Joined: 12 Aug 2015
Experience: 20 years
Camperfan

Sorry man vergeet om te se jy moet n gat in die plaat sny waardeur die kraan na buite gaan.

Groete
Jesus first, then all other people Jesus love's !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2015 @ 10:59:59 am
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2238
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years

Swannie welkom en geniet die saampraat.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2015 @ 11:06:31 am
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 48 years

Swannie lekker saam praat hou van jou idees

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2015 @ 11:09:36 am
Big5Spotter
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1036
Joined: 08 Oct 2014
Experience: 11 years
Welkom Swannie en BAAS van nog n Swannie,en geniet die saam praat, en ook n groot bosman ek en BAAS.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2015 @ 11:13:41 am
camperfan
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 445
Joined: 27 Jul 2014
Experience: 26 years

Ok swannie so jy hou dan existing kraantjie en voeg een by?

Africa is not for sissies. Die bosveld is nie speletjies nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2015 @ 11:14:44 am
Swannie
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 137
Joined: 12 Aug 2015
Experience: 20 years
Dankie julle....camperfan ek het n naby foto bygesit...sien fotos
Jesus first, then all other people Jesus love's !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2015 @ 11:27:23 am
Swannie
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 137
Joined: 12 Aug 2015
Experience: 20 years
Yes jy hou alles dieselfde sit net die extra kraan met t-stuk by en sny gat in die plaat.

Geniet jy gaan bietjie sweet...maar dis maklik en die moeite werd.
Jesus first, then all other people Jesus love's !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2015 @ 11:28:12 am
camperfan
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 445
Joined: 27 Jul 2014
Experience: 26 years

Shot

 

Africa is not for sissies. Die bosveld is nie speletjies nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2015 @ 13:34:35 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Welkom op die forum
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2015 @ 13:59:53 pm
Anonymous

Welkom op die forum, ek hou van jou onderskrif, maar ek bang jou bytlaughing, mooi foto.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2015 @ 17:49:02 pm
Johan Hall
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 650
Joined: 13 Jun 2011
Experience: 39 years
Swannie en baas - Welkom op die forum
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2015 @ 21:45:25 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9762
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years
Weloom op die form jullle twee.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Aug 2015 @ 07:53:27 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5811
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Swannie

Welkom hier, sien jy is klaar tuis en gesels lekker saam.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za