English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 516
Total Replies: 252 659
Total Views: 83 242 695
topics: 985
replies: 15 397
views: 4 048 589
In this section we welcome you, and introduce you to everyone on our forums.

Virgin Caravanners

replies: 88
views: 16347
page 1 of 2
09 Jul 2015 @ 15:29:48 pm
Coister
Bronze Member
70% Profile Strength
Posts: 12
Joined: 09 Jul 2015
Experience: 5 years
Hi to all forum members.

My wife and I just bought our first caravan and have 0% experience of caravan camping. we were "tenters" before but after our 2 daughters we decided its time for an upgrade. we have bought a new Penta and i would like to ask some advice about what to invest in first. Obviously, having camped we have tables, chairs, etc but I read on the forum about a lot of other things guys do and was wondering if there are some basic must haves that would be different to tent camping. Sorry if this has been covered somewhere.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jul 2015 @ 15:36:46 pm
camperfan
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 445
Joined: 27 Jul 2014
Experience: 26 years

Small,flat and square! By now having tented this is probably old news but seriously cater for two only, much less to pack.

Keep caravan cutlery and crockery, pots pans braai stuff,bedding etc seperate from home to create a hook and go scenario. You have space for a washline fold up which is handy,porta pot?

Guys enjoy, you will soon sort yourselves out!

 

Africa is not for sissies. Die bosveld is nie speletjies nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jul 2015 @ 15:46:34 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6454
Joined: 03 May 2007
Experience: 55 years

Coister welcome, vergin is soos n spook hoor van hom sien hom nooitlaughing

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jul 2015 @ 16:24:14 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4462
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Welcome Francois.

Something that is very handy is caravan levelling ramps. You can make your own but Fiamma ramps are nice.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jul 2015 @ 16:37:45 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3105
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 30 years

Francois

Welcome and enjoy

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jul 2015 @ 16:58:07 pm
Anonymous

Francois, baie welkom en geniet die forum.

Al het jy ondervinding met tente, sou ek aan beveel dat jy eers naweek by die huis "kamp" so sal jy die tent se opslaan eers uit sorteer en ook sien wat jy regtig nodig het.

Baie belangrik is dat om karavaan te sleep is nie 'n ventertjie nie;

Versprei jou goed wat jy pak eweredig, met die swaar goed bo die as en niks swaars hoog nie.

Die Traiblazer sleep goed, so jy b e hoort nie daar 'n probleem te hê nie.

 

VAT DIE SLEEP RUSTIG en geniet die rit.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jul 2015 @ 18:06:21 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17413
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Welkom op die forum...geniet jul nuwe Penta
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jul 2015 @ 18:08:39 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17413
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Die beste is maar om eers te kamp...dan sal jul agterkom wat nodig gaan wees om aan te skaf. Sekere goed wat ek van hou..dal vir ander weer nutteloos wees. Sterkte
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jul 2015 @ 18:59:09 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 50 years
Hallo Coister, moet dit seker uitspreek soos sweister? moet tog net nie van die tent ontslae raak nie, dit bly ook maar lekker vir die plekke waar die paaie te sleg is.
Oefen maar daai reverse so bietjie, as jou vrou soos myne is,los ek haar dat sy die staanplek eers goed deurkyk voordat jy staanmaak.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jul 2015 @ 19:47:19 pm
Hennievr
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 693
Joined: 01 Feb 2012
Experience: 50 years
Welkom hier, pak wat julle dink wat nodig is. kamp naby die huis en dan kan jy mos gou gaan haal. Maak maar lysies, maar pasop vir nice to have goed.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jul 2015 @ 20:43:57 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17413
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Al self n paar wit olifante gekoop
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jul 2015 @ 20:59:54 pm
Douglas Green
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 513
Joined: 06 Sep 2010
Experience: 11 years

Hi Francois
Welcome to the forum - hope you have many happy years with your van.
As can be seen by previous threads, don't be tempted to buy all the nice to haves - 
take your time and pick and choose what you need.
One important part of setting up your caravan is getting it level - suggest you get a levelling
ramp which will enable you to raise either side of the van. Use the jockey wheel to get end-to-end level correct. Also get a cheap spirit level to help get the levels right. 
Do not be tempted to use the corner steadies to do this - they are there to keep the van steady, not to be used as jacks.
Raising the van with the steadies may cause your chassis to bend. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jul 2015 @ 09:24:02 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9750
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years
Welkom op die forum, geniet die kamp lewe.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jul 2015 @ 11:09:26 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17413
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Wat ek baie handig vind...is daai silver seil vir die somer hitte
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jul 2015 @ 11:56:36 am
Johan Hall
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 650
Joined: 13 Jun 2011
Experience: 39 years

Francois, welkom op die forum, geniet die karavaan.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jul 2015 @ 14:11:32 pm
Coister
Bronze Member
70% Profile Strength
Posts: 12
Joined: 09 Jul 2015
Experience: 5 years
Dankie aan almal vir die goeie raad. Ons gaan volgende naweek vir die eerste keer kamp by Drakensville. Ek vat n vriend saam wat ook n Penta het om ons sommer "indiens" opleiding te gee.
Selfs al is jy op die regte pad sal jy raakgery word as jy net daar sit!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jul 2015 @ 14:32:19 pm
Somer Kamper
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1067
Joined: 03 Sep 2014
Experience: 22 years

Welkom Francois. Julle het al met tente gekamp en ken die opset. Steel met die oë elke keer wat julle kamp. As jy iets sien wat jy nie ken nie, vra die ou. Die meeste ouens sal te graag vertel wat dit is en hoekom dit goed werk.

Volgende week by Drakensville..... Ek sou 'n ligte verwarmer aanbeveel.

As julle by die see gaan kamp, kry maar so twee stormtoue en/of 'n stormnet.

Geniet dit net.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jul 2015 @ 14:46:37 pm
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1314
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 41 years

Francois, baie welkom. Geniet die eerste kamp met die Penta. Julle sal later self sien wat werk en werk nie vir julle nie. Sorg net vir die basiese nou. Omrede julle reeds met tent gekamp het weet julle waaroor dit gaan, OM DIE KAMP TE GENIET

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jul 2015 @ 17:57:45 pm
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1655
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 33 years

Welkom en lekker kamp met die penta

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jul 2015 @ 18:03:00 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1585
Joined: 22 May 2014
Experience: 7 years
Welkom,julle gaan baie nuwe vriende maak op die forum en in die kampe,geniet ,alles is net Genade.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jul 2015 @ 18:23:51 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17413
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Ons het ook lank met tent gekampeer, toe ons karavaan gekoop het, het ons die tafels vervang met die gewone plastiek tafels want dit pas lekker onder die island bed en is lig
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jul 2015 @ 19:38:41 pm
Anonymous

My priority list of must haves for me...

Rear view camera system for towing

stabiliser

Proper jack to lift caravan to change a wheel in emergency

Additional spare wheel? knowing that a tyre is lost every year we pass beaufort, what happens if 2 go together?

Small fan heater of R199, just for winter cold, it warms up a van quite nicely

Good fan for summer, I myself still not convinced I want aircon, you might consider

 

 

 

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jul 2015 @ 20:41:23 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4736
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
Welkom jip gaan kamp en sien wat julle kort geniet die reis
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jul 2015 @ 07:22:48 am
Joe Stieger
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 382
Joined: 15 Aug 2011
Experience: 42 years
Coister, julle sal dit geniet hoor! Onthou net wat Johann hierbo s, jy sleep nou Penta wat 'n redelike swaar wa is. Dis 'n nuwe ervaring, so vat dit stadig en baie rustig, en geniet dit erde! Kyk maar hoe die ander kamp en gou sal jy 'n idee h van wat jy rrig nodig het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jul 2015 @ 14:40:59 pm
Janack1
Platinum Member
88% Profile Strength
Posts: 250
Joined: 05 Jul 2014
Experience: 65 years
Welkom by die forum. Jou wa is swaar en ek stel voor dat jy "movers" kry. dit skakel seer rug of erger probleme uit. Ek en vroulief raak nou altwee al 'n bietjie oud en al dink sy dat sy Tawwe Tienie is het ons twee gesukkel om ons Palma rond te skuif en alles in nou meer gemaklik met "movers"
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jul 2015 @ 15:02:45 pm
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1510
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 55 years

My advice is very simple - firstly, forget about buying stuff because other people suggests it. If movers or siver blankets or gas ovens or whatever else tickles someone else's fancy it does not mean you need it. Those are all "nice to have" items. When starting out one should focus on "must have" items. Pack all the camping gear you used to camp with except for the tent, and see how it goes. From there on you can then list what is needed as a "must have" and what will be "nice to have". Your budget will guide you from there.

Always remember, camping means keeping it simple, and translates to "less is more".

Be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jul 2015 @ 16:38:05 pm
Michelin Man
Moon Member
81% Profile Strength
Posts: 828
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 46 years
Koop als wat jy sien. Pak soveel in soos jy kan. Koop n venter en sleep hom ook saam. Hoekom sukkel as jy dit het. LOL ek grap net. Kamp saam n pel, so kan jy sien wat jy nodig het. Daai naweek het jy darem jou pel sin naby. Moet net nie sy vrou ook leen nie.

Baie welkom en lekker kamp.

Koop vir jou die 3 in een stel. Ketel, stykyster en toester stele en dan bly hul sommer in die wa. My karavaan se potte, bakke en als bly sommer in die wa.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jul 2015 @ 18:04:34 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5811
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Probeer so min moontlik krag gebruik met toestelle, dit help ook by die huis as die krag afgaan.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jul 2015 @ 16:46:07 pm
Hagar
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1563
Joined: 20 Dec 2014
Experience: 32 years

Francois, welkom hier en ek glo jy het die eerste kamp geniet.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jul 2015 @ 17:04:37 pm
Retired Camper
Mars Member
81% Profile Strength
Posts: 1014
Joined: 06 Nov 2014
Experience: 14 years
Francois, ek sien jou eerste taal is Afrikaans. Laat ons nou nie weer 'n faaaaaiiitt begin nie, maar wees trots op jou huistaal. Hoekom nou juis in Engels begin? Ons respekteer mekaar se taal voorkeure en jy mag maar seker skryf in die taal van jou keuse....
Groetnis, koes koes hier kom die eerste modder!!! Lol.
Cheers vir altyd
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jul 2015 @ 17:14:00 pm
Retired Camper
Mars Member
81% Profile Strength
Posts: 1014
Joined: 06 Nov 2014
Experience: 14 years
Manne en dames, dit is maar net 'n grappie. Ek is lus om net so bietjie te stir..... Hehe.
Cheers vir altyd
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jul 2015 @ 18:58:31 pm
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1510
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 55 years

Ek stir ook maar net so 'n bietjie - klip in die bos - 

Die Anglo Boere-oorlog het tot 'n einde gekom met die Vrede van Vereeniging in 1902. 

I guess the camping community has bigger issues bonding us together, making us wonderful neighbours and enjoying one another's company, than to notice language differences. We had a wonderful English speaking Zulu neighbour camping next to us at Scarborough. What a lovely neighbour, being apologetic because he cannot speak my home language.

Ek wonder wat ons agter-kleinkinders gaan sê as hulle moes sien wat se nonsens ons hier kwytraak. wink

Ek doen Engels omdat ek kan, en Afrikaans omdat ek wil. Faait me if you please! smile

Be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jul 2015 @ 19:27:54 pm
Anonymous

Schalk, jou opmerking is heel gepas, ek kan regtig nie insien dat iemand eksepsie sal neem nie.

Ons is volwasse mense wat mekaar se taal voorkeure respekteer. 

Ek het 'n boek oor ons volk gelees, ek gaan nie die naam hier noem nie, dit is nie van belang nie, maar dit beklemtoon die belangrikheid van respek teen ons volksgenote.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jul 2015 @ 19:35:46 pm
Anonymous

Francois, ons is angstig om te vernerm hoe die eerste kamp met die lekkerste woonwa af geloop het.laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jul 2015 @ 07:14:37 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ja welkom hier. As jy met tente gekamp het dan is jy al 'n gesoute kampeerder. Die verskil is net die gerief en gemaklike kamp nou. My raad is pasop as gevolg van die karavaan pak mens maklik baie onnodig goed in. Dit maak dit wa swaar en onthou jy word nie juis baie pakgewig toegelaat nie.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jul 2015 @ 07:54:26 am
Coister
Bronze Member
70% Profile Strength
Posts: 12
Joined: 09 Jul 2015
Experience: 5 years
More almal. Oor die taal kwessie sal ek dit se. Eks n Afrikaans sprekende in n provinsie vol engelse mense. Ek praat 90% van die dag engels en my kinders is 100% tweetalig (7 en 4 jaar oud) en om die waarheid te se is ek meer gepla oor wat jy se, as in watter taal jy dit doen.
Oor die eerste kamp. O my siel wat n samevloeiing van omstandighede! Weer en onbeplande kuiers het veroorsaak dat ons nou al 3 weke met n nuwe karavaan lewe en steeds is ons virgin karavaners. Ons het al een aand in die van geslaap (kinders se aandrang) maar nog niks gekamp nie. Als is gepak en ons bewe van lus om te gaan, maar sal seker eers oor 3 weke kan gaan. Ek hoop nie ek peuter hom stukkend voor daai tyd nie, want eks nou soos n klein seuntjie met n nuwe fiets wat eers moet wag voor hy hom mag ry. Ek hou julle op hoogte.
Selfs al is jy op die regte pad sal jy raakgery word as jy net daar sit!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jul 2015 @ 08:25:57 am
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2238
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years

Francois ons ken daai gevoel. Het 'n nuwa wa gekoop en die weer speel nie saam die laaste drie naweke nie. Gaan beslis volgende naweek kamp kom wat wil. Mooi gestel met daardie "peuter hom stukkend".

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jul 2015 @ 17:36:58 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1585
Joined: 22 May 2014
Experience: 7 years
Ek glo ons is n klomp kampers wat in groot afwagting na die warmer weer uitsien,en so stilweg baie regpak werk in die karavaan doen om die lus te demp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jul 2015 @ 18:49:44 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17413
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Kan nie wag vir daai warm somers aande in campsite nie
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Aug 2015 @ 10:46:38 am
Coister
Bronze Member
70% Profile Strength
Posts: 12
Joined: 09 Jul 2015
Experience: 5 years
Virgin caravanners no more. Ons staan by Dolphin resort in Ballito. Ek en Mamma het die opslaan oorleef (net net) en nou kamp ons intensief tot more middag. If anybody wants tips on caravanning, we cannot help much, but on how not to do it we are pro's. From here it gets only better. And the best part is it seems a beer at 9 in the morning is quite exceptable. Oh happy days!!!
Selfs al is jy op die regte pad sal jy raakgery word as jy net daar sit!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Aug 2015 @ 11:06:49 am
Michelin Man
Moon Member
81% Profile Strength
Posts: 828
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 46 years
Lekker man lekker. Kamp lekker in afr of eng.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Aug 2015 @ 11:07:51 am
Michelin Man
Moon Member
81% Profile Strength
Posts: 828
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 46 years
Gooi mielies - afr
Drink Tee - eng

LOL
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Aug 2015 @ 13:00:59 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17413
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Geniet Ballito!...darem lekker plek daai
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Aug 2015 @ 13:01:40 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17413
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Plaas vir ons foto's
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Aug 2015 @ 20:45:14 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1585
Joined: 22 May 2014
Experience: 7 years
Eie leermeester is die beste ondervinding,kamp meer dikwels dan maak jy minder foute,geniet dit.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Aug 2015 @ 11:17:31 am
Co Anja
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 16
Joined: 17 Aug 2015
Experience: 5 years
Hi Coister,

And that makes two of us!!

Ek het lassweek vir my 'n Splash gekoop en ons ry komende Donderdag op ons eerste karavaan trip Kruger toe.Bo by Punda Maria in en 3 weke later by Krokedilbrug uit! Worry myself stukkend dat ons nie alles gepak gaan kry nie asook dat ek gaan sukkel met die sleep!

Ons het laas Saterdag die tent vir die eerste keer opgeslaan. Oorspronklik het ek 'n uur opsy gesit vir die takkie. Na twee ure se worstel is ek heilig oortuig daar is een tentpen kort, die kort een wat in die bracket in die middel voorkant van die karavaan inpas. Ek bel die verskaffer en hy is nie oortuig nie. Ek ry en gaan koop maar 'n nuwe. Tuis aangekom, toe sien ek dat die verdomde pen wel daar is, maar toe gaan die geworstel verder. Ek weet g'n van die penne wat inmekaar inskuif en uitskuif en dan vas-lock as jy hulle draai, dus lyk alles vir my te kort. 5 ure later toe staan my tent! Maar toe is vroulief ook nie meer so lief vir my of die karavaan en tent nie !!

Maar ons het baie geleer en ook die pale mooi gemerk. Les nr. 1 is geleer!

Sy't my nou belowe, kom Saterdagoggend in Punda Maria waar ons weer die tent gaan opslaan, as ons die keer langer vat as 20 minute skei sy my!!! Nou's ek nie seker as ek maar moet stadig te werk moet gaan nie of my vinger moet roer, vir haar om van Punda huistoe te moet stap terug Pretoria toe gaan gevaarli, moeilik en ver wees!!

Just do It!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Aug 2015 @ 11:24:19 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17413
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Jacob. Baie welkom op die forum...hoop julle geniet nog baie van julle Splash. Soos julle gedoen het....self op te slaan en alles uit te pluis...werk die beste...hoort nie meer met daai een te sukkel nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Aug 2015 @ 13:24:41 pm
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2238
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years

Jacob welkom. Die meeste van ons ken die storie van tent opslaan en die gevolge daarvan met die wederhelfte. Elmarie sê altyd vir my ek is lelik as ek agter my hand lag by oorde. Dieselfde paal word 'n paar keer opgetel en gemeet, weer neergesit om net later weer te probeer pasmaak. Dit is deel van kampeering en kan ons later lekker daaroor lag.

Nou met my groter wa het ek ek 'n permanente awning opgesit en movers sodat ek nie die eerste aand met daai houdingtjie sit todat die wyn haar weer lief maak vir my nie.

Julle moet die wiltuin geniet is altyd 'n lekker toer.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Aug 2015 @ 13:35:42 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5811
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Welkom Jacob

So sal julle gewoond raak aan waar pas wat en dit dan geniet onm na die ander te kyk wat nog nie die legkaart bemeester het nie.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Aug 2015 @ 14:21:06 pm
Anonymous

Jacob, baie welkom op die forum, hier sal baie vrae beantwoord word.laughing

Vat net die sleep rustig, en pak die swaar goed soos tent reg bo die as, tensy jy dit in die bus kan laai.

Grootste gevaar van karavaan sleep is haas en verkeerd pak, ry dus maar rustig.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Aug 2015 @ 08:25:42 am
Joe Stieger
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 382
Joined: 15 Aug 2011
Experience: 42 years
Jaaaa swaer!! Ken ons nie maar almal daai storie nie! Humeure vlam op, bevele word links en regs gegee teen 'n "verhoogde" stemtoon, en pale en penne word later rondgegooi. Net om na dit alles daaroor te sit en lag! Is ons kampeerders nie darem 'n nasie op sy eie nie!
Jacob, l al jou tent pale uit op die grond in die vorm van die raam soos hulle moet opgesit word. Jy merk dan elke paal met "insulation tape" soos wat jy dit wil, en onthou dan watter paal gaan waar in die raamwerk. Jy kan natuurlik verskillende kleure verf kolletjies ook opsit in pleks van die "tape". Laasgenoemde werk net beter want die verf krap/ vee mettertyd af. Vat my en vroulief net onder 'n uur om die tent met voor- en sykante op te sit, en dan werk ons stadig.
Geniet jou wa!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
page 1 of 2
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za