English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 490
Total Replies: 234 694
Total Views: 82 536 790
topics: 981
replies: 15 267
views: 4 035 759
In this section we welcome you, and introduce you to everyone on our forums.

Nuweling Woonwa Kampertjie (Gypsey Caravette 2)

replies: 15
views: 6965
02 Mar 2014 @ 15:24:49 pm
Frik007
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 32
Joined: 02 Mar 2014
Experience: 15 years
Middag almal. Eks ook n nuweling op die blad, en is verstom oor die inligting en vrienskappe wat hier gedeel word. Fantasties. Ek het my tent verruil vir die woonwa atmosfeer en bietjie meer gerief. Wel ek doen karp spesie hengel, en wou nie n groterige woonwa aanskaf nie, en het toe vir my die 1991 Gypsey caravette 2 gekoop, nog in n baie goeie toestand met n "heavy duty axle" en die karavaantjie is ook nou sommer hoog van die grond af vir die rowwe terrein.

Ek gaan nou die karavaan binne begin inrig vir my gerief langs die viswaters en pragtige damme. Ek wil graag by jul hoor oor die volgende:

1) Wat se modifikasie het jul al aan die binnekant van jul karavane gedoen vir meer gerief en praktiese doeleindes?
2) Wie het al jul eie "awnings" ontwerp en self gemaak? (Canvas of ligter material)

Baie dankie by voorbaat

Groete
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Mar 2014 @ 15:49:26 pm
Ph . . . .t
Saturn Member
70% Profile Strength
Posts: 2334
Joined: 07 Feb 2012
Experience: 59 years

Frik, baie welkom!! Lyk na netjiese waentjie wat jy daar het, Daar sal wel iemand van êrens wees wat dalk kan raad gee met jou navrae.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Mar 2014 @ 15:58:01 pm
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3321
Joined: 16 Jan 2012
Experience: 52 years

Welkom hier Frik007.

Ek glo nie daar was baie van die 2 verkoop nie en hoop iemand sal kan help.

Deel gerus jou idees en behoeftes, dalk kry jy dan ook voorstelle. (Hou in gedagte die Sprite Scamp het soortgelyke uitleg gehad

 

DR DRAKE GP

not a Doctor nor a GP
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Mar 2014 @ 16:08:47 pm
Frik007
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 32
Joined: 02 Mar 2014
Experience: 15 years
Dankie Frans en Dr Drake
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Mar 2014 @ 18:22:38 pm
Pieta
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 422
Joined: 02 Nov 2011
Experience: 46 years

Welkom Frik, sommer 'n windgat wa wat jy daar het, geniet hom.  Hoop jy kom reg met die modifikasies.

Kamp Groete
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Mar 2014 @ 19:11:20 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1758
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years
Frik, baie welkom. Ek dink jy het iets beet met jou wa. Jy soek net n slaapplek en het dus nie hierdiebgroot wa nodig nie. Dit is die eerste keer wat ek die model sie. Ek wens jou sommer baie veilige kilometers toe. Geniet......
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Mar 2014 @ 19:44:12 pm
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4459
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 34 years
Frans welkom die wa van jou is regtig nog netjies.
Hoop jy kom reg met al die mods wat jy wil doen
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Mar 2014 @ 20:58:29 pm
Anonymous

Frik geniet die wa en die hengel, maak daai mods soos jy dit wil doen om jou te pas.

Ek glo jy gaan goeie advies hier kry.

Soms wens ek ek het die guts gehad vir sulke take soos jy en ander mense hier op die forum.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Mar 2014 @ 07:14:24 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14789
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years
Welkom Frik. Die wa van jou lyk sommer "Chapperig" met die "Offroad look". Hoop jy gaan hom geniet.

Die wa van jou is redelik kompak en klein dus het die vervaardiger al reeds maksimum wat gerief aan betref in hom in gesit toe hy gemaak is. Dus is daar nie veel ruimte vir verandering nie.

Ek ken nou nie die uitleg nie, maar as daar goed soos wasbak en gasstofie aan die binnekant is, kan mens dit verwyder en 'n microgolf in die se plek sit. Ek het nog maar eenkeer in ons jare van kamp bv die stoof binne in die karavaan gebruik.

Ander veranderinge is dalk om die 12V buisligte met LED ligte te vervang. As jy by damme kamp is daar nie altyd 220V krag nie dus kan die battery krag dan langer hou.

Weet van 'n ou in Benoni omgewing wat jou sal kan help met die maak van 'n "Awning" met die nuwe materiaal waarmee die karavane nou uitkom.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Mar 2014 @ 07:15:30 am
Anonymous

Hi Frik

Welcome to the forum and many happy camping days/weeks/months, etc.

I have the same van  (except I still have the opening rear wall) and since I camp alone, it fits my needs perfectly - in fact I will be am holidaying  in Namibia from 28..April - 4. June.

I diid the following mdifications:

1.Put sparewheel and gas bottle on the "disselboom"

2. Remove the gas stove 

3. Fit large roof mounted fan 

4. Replace curtains with venetian blinds and tinting to windows.

5. Fit caravan mover

6. Replace usual light fittings with LEDs (inside & outside)

7.Fit retractable (crank out and in ) awning (Fiamma-lightweight material ). I am staying max. 4 days in some places, so a ralley tent is too cumbersome for me.

8.Installed a 25 l fresh watertank and new pump under the basin with the possibility to connect another 25 l tank outside to use or to re-fill the inside one.

9. Custom fitted some cupboard spaces with ply wood/foam partitions to keep plates, cups,pots and pans secure during gtravel.

10.Fitted new camping fridge (the small one) bdecause the old one became unreliable-especially with gas operation. The old style small  fridges are not available anymore.

11.Fitted small Micro wave and added a Porta Pottie,.

12. Re checked ALL DOOR HINGES and re-screwd/tightened /glued them.

13. Have my full bed permanently deployed and fitted a stop in frongt to prevent any stuff from underneath the bed to move.

14. Fitted a 75 Ah deep cycle battery with charger  (for mover and other things, if camped at places without 230V fo 3 or 4 days.).

15. Fitted new mirror on hanging warderobe (the old one looked also old)

 

That is it.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Mar 2014 @ 07:56:46 am
Ph . . . .t
Saturn Member
70% Profile Strength
Posts: 2334
Joined: 07 Feb 2012
Experience: 59 years

Frik en Gerd, ek sou 2 keer dink om gasstoof te verwyder as daar wel een ingebou is. Frik gaan visvang, en dan gaan heel waarskynlik by plekke wees waar daar NIE 220v is nie, en dan kom die gasstoof, en dalk 3way yskas BAIE handig te pas.

Vir die geriefsonthalwe sou ek eerder klein m/golf oon saamgery het.
My 2c

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Mar 2014 @ 14:48:39 pm
Frik007
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 32
Joined: 02 Mar 2014
Experience: 15 years
Baie dankie vir al jul raad en advise van almal. Ek waardeer opreg, en ek sal jul op hoogte hou met die veranderinge asook fotos oplaai soos ek vorder. Wie kan nou vyande he met sulke goeie kampers vriende!!!! Mooi dag verder.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Mar 2014 @ 22:42:05 pm
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1658
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 48 years
Welkom en lekker saam gesels
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Mar 2014 @ 05:29:36 am
Durbs
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 672
Joined: 12 May 2013
Experience: 24 years
Welcome Frik, to the forum, wishing you many happy outings. Get out to shows, see what new and steel with your eyes, and good luck with the mods
Regards ELNOR (Else & Norbury)

Happy camping
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Mar 2014 @ 17:46:05 pm
Frik007
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 32
Joined: 02 Mar 2014
Experience: 15 years
Welkom en lekker saam gesels
Dankie
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Mar 2014 @ 17:46:32 pm
Frik007
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 32
Joined: 02 Mar 2014
Experience: 15 years
Welcome Frik, to the forum, wishing you many happy outings. Get out to shows, see what new and steel with your eyes, and good luck with the mods
Thanks
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required