English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 530
Total Replies: 252 794
Total Views: 83 248 810
topics: 986
replies: 15 409
views: 4 049 004
In this section we welcome you, and introduce you to everyone on our forums.

Vir die ablusie klagtes

replies: 19
views: 2674
23 Feb 2017 @ 12:25:18 pm
Anonymous

Nou waaroor kla julle dat asblusies nie genoeg toilet papier voorsien niewink

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Feb 2017 @ 14:01:42 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17416
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Skoonmakers sal moelik daai rol in handsak wegsteek😂
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Feb 2017 @ 14:17:27 pm
Johan L
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 203
Joined: 18 Jun 2014
Experience: 20 years
Hulle verwag 'n lelike storm!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Feb 2017 @ 14:29:21 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5811
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

LMGA

laughing

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Feb 2017 @ 14:54:36 pm
It'l dodat
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3326
Joined: 12 May 2014
Experience: 62 years

Ooooo ai-ai ai-ai.....

Dis mos groot nood......

 

Slightly quicker downhill....
These days a teeny-tiny bit more slightly quicker....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Feb 2017 @ 15:11:34 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17416
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Hulle verwag 'n lelike storm!!

HKGK😂
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Feb 2017 @ 16:16:03 pm
Somer Kamper
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1067
Joined: 03 Sep 2014
Experience: 22 years

As jy dit sien, bly weg van die restaurant se "stew" wat al so bietjie af ruik.

Hulle sien hier kom 'n ding..............

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Feb 2017 @ 17:28:36 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
LMGA.
Uitstekend.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Feb 2017 @ 22:14:45 pm
PietRiana
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 155
Joined: 23 Oct 2015
Experience: 6 years
Die rolletjie agter op die bak voel seker bietjie afgeskeep.
Mooi loop by die lelike plekke
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Feb 2017 @ 10:51:10 am
Diddo
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 786
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 21 years

Ken `n paar parke wat bankrot sal speel as hulle daai rol voorsientongue-out

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Feb 2017 @ 14:23:12 pm
dassie
Platinum Member
62% Profile Strength
Posts: 256
Joined: 12 Feb 2017
Experience: 20 years

Nou waaroor kla julle dat asblusies nie genoeg toilet papier voorsien niewink


Johann ek kan nie die prent sien wat jy geplaas het .Moet maar so tussen die lyne lees wat ander te se het oor die ROL . As dit is wat ek dink dit is kan dit 2 rolle vertolk jy kan dit as n handdoek gebruik na stort .
PS Aseeblief kan iemand vir my verduidelik oor ek nie die posting van foto's kan sien .Is daar n setting of iets wat ek moet aktiveer
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Feb 2017 @ 15:18:47 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17416
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Johann ek kan nie die prent sien wat jy geplaas het .Moet maar so tussen die lyne lees wat ander te se het oor die ROL . As dit is wat ek dink dit is kan dit 2 rolle vertolk jy kan dit as n handdoek gebruik na stort .
PS Aseeblief kan iemand vir my verduidelik oor ek nie die posting van foto's kan sien .Is daar n setting of iets wat ek moet aktiveer

Dassie. Ek het dieselfde probleem gehad met my Windows foon....moes dan elke keer op n ander rekenaar fotos kyk. Soms het hy net so klein stukkie van foto gewys...seker so 10%. Weet nie of dit die tipe foon is nie...maar kon dit nooit regkry nie. Miskien moet jy probleem deurstuur na admin.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Feb 2017 @ 15:23:25 pm
dassie
Platinum Member
62% Profile Strength
Posts: 256
Joined: 12 Feb 2017
Experience: 20 years
See Liefhebber dankie vir die raad maar ek is op Laptop .Snaaks party se foto's kan ek sien maar ander sn glad nie is net n blank skerm met 2 pyltjies aan elke kant wat lings en regs wys Maar dalk is jy reg el m oet Admin kontak jy weet die manne met die dik brille en bles koppe weet altyd alles net jammer my vrou is nou nie hier nie dan kon ek haar gevra het sy weet mos alles lol
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Feb 2017 @ 15:32:29 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17416
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Daar is verskillende maniere hoe om fotos te plaas. Soos Hannes/Grumpy nou sy foto geplaas het onder die titel "damme" gee gewoonlik nie probleme nie...almal kan dit sien. Dis daai fotos wat deur galleries geplaas word wat gewoonlik probleme gee.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Feb 2017 @ 15:42:56 pm
dassie
Platinum Member
62% Profile Strength
Posts: 256
Joined: 12 Feb 2017
Experience: 20 years

Dankie See Liefhebber

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Feb 2017 @ 18:17:03 pm
Anonymous

Daar is verskillende maniere hoe om fotos te plaas. Soos Hannes/Grumpy nou sy foto geplaas het onder die titel "damme" gee gewoonlik nie probleme nie...almal kan dit sien. Dis daai fotos wat deur galleries geplaas word wat gewoonlik probleme gee.

Geerd, ek kan weer net deur middel van galleries fotos laai, ek gebruik 'n saamsing tabletlaughing

Het al alles probeer om fotos direk te laaiyell


Johann ek kan nie die prent sien wat jy geplaas het .Moet maar so tussen die lyne lees wat ander te se het oor die ROL . As dit is wat ek dink dit is kan dit 2 rolle vertolk jy kan dit as n handdoek gebruik na stort .
PS Aseeblief kan iemand vir my verduidelik oor ek nie die posting van foto's kan sien .Is daar n setting of iets wat ek moet aktiveer

Riaan, dit is 'n foto van 'n toilet met een van daai paar kilometer rolle op. Ek sal weer ptobeer om gewone foto te laai.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Feb 2017 @ 18:26:03 pm
Anonymous
Nee wat, ek gee op.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Feb 2017 @ 16:35:32 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9765
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Wonder he hard is daai rol se papier.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Feb 2017 @ 17:27:57 pm
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years

Nou waaroor kla julle dat asblusies nie genoeg toilet papier voorsien niewink

Dis seker juis oor al die klagtes wat die rol so groot geword het, nou kan die klaers hul bekke hou!yell

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Feb 2017 @ 13:04:05 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4738
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
Daai poep voor die drie wat gedruk word hulle verwag n paar van hulle Johan
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za