English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 716
Total Replies: 255 343
Total Views: 83 337 938
topics: 986
replies: 15 420
views: 4 050 177
In this section we welcome you, and introduce you to everyone on our forums.

Drank kabinet Jurgens reeks

replies: 12
views: 5620
10 Jul 2016 @ 20:49:50 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2256
Joined: 12 May 2015
Experience: 49 years
Ek is op soek na n tweedehandse drank kabinet wat die Jurgens reeks aan die binnekant van sy deur het. Ek het onlangs vir my n Sprite Swing gekoop wat niks aan die binnekant van die deur het nie. Met ons vorige Fleetline het ons die kassie nuttig gebruik om ligte goed in te stoor. As iemand van een weet wat in onbruik geraak het laat weet my asseblief.(byvoorbeeld n jurgens wat in n ongeluk beskadig was en n nuwe deur gekry het)
Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jul 2016 @ 05:05:23 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17663
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years
Die nuwer modelle Sprite's het dit ook in. Ek glo dit gaan n baie skaars item wees. Miskien moet u iemand in u omgewing kry wat kombuiskaste maak f n handyman...dis n baie eenvoudige kassie en behoort nie baie te kos om te maak nie. Daar is so min hout betrokke...ek dink hulle sal so iets uit hulle "offcuts" in mekaar kan slaan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jul 2016 @ 07:36:17 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16261
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 57 years

Dit is voorwaar 'n baie skaar ding.  Ek het spesifiek na een gesoek om op die deur van my Classique wat ons gehad het te monteer. Maklikste was om 'n nuwe een te bestel maar weens die prys het ek dit maar gelos.

Wou dit gebruik het om die braai tang, lang "egglifter", En braai goed in te stoor. Die Jurgens handelaar wat ek genader het, het my ook mee gedeel dat daar 'n ekstra versterking in die deur is om so kasie te hanteer. Dus kon ek dit net net sommer op enige deur soos bv die Classique s'n monteer nie. Nou hoeveel waarheid hier in is kan ek nou nie sê nie want ek het nooit dit toe gedoen nie.

Sterkte met die soek tog, want daar is regtig min karavaan ongelukke en as so iets sou gebeur is die wa gewoonlik heeltemal beskadig.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jul 2016 @ 22:27:29 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 46 years
Ek het fotos van elegances wat sulke bybehore adverteer. Ek en Elma dink albei aan so iets om spesery rak aan binnekant van deur in te sit. Die ding is met my lyf wil ek nie buk nie en sal wil weet of mens so n rakkie hor op teen die deur te installeer want ek maak gewoonlik kos in die braaipan binne bereikbare afstand van die oop deur.

Dink julle n ligte raamwerk kan enige verswakking in die konstruksie van die deur bewerkstellig.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jul 2016 @ 06:25:38 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16261
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 57 years

Hoeveel speserye wil mens in daai rakkie sit. My opinie sal 'n spesery rak volgepak met botteltjies seker nie enige versterking noodsaak nie. Dis mos maar redelik lig.

Ek het op beide my Penta karavane en die Classique 'n redelike lang spieel teen die deur vasgesit. Double side tape asook die staal hoek stutjies op elke hoek. Nou 'n spieel is redelik swaar en hulle het niks oor gekom nie. Deur ook nie

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jul 2016 @ 06:40:26 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17663
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years
Glo ook nie dit gaan probleem veroorsaak nie. Nuwer modelle met drank kabinette in...ek glo dis nog steeds met dieselfde skaniere en nie spesiaal versterkte deur nie. So spesery rakkie behoort OK te wees?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jul 2016 @ 08:05:22 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 46 years
Wil gaan kyk by gelmar, hulle het oulike kombuis toebehore.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jul 2016 @ 08:58:13 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17663
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years
Wil gaan kyk by gelmar, hulle het oulike kombuis toebehore.

Goeie idee👍
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jul 2016 @ 12:13:52 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17663
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years
Miskien so iets?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jul 2016 @ 16:47:33 pm
Hennievr
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 693
Joined: 01 Feb 2012
Experience: 51 years
Daai kassies hou te min vir my dors, ek vat so 12 bottels vir die naweek en die vriende noem dit my battery. Beste is om by die agente te hoor wie die afgesryfde waens koop.
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jul 2016 @ 08:35:45 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 46 years
Geert ja, ek like.

Piet het hierdie foto uitgegrawe van die drank-deur-kabinet
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jul 2016 @ 08:41:40 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 46 years
Ek sit nou en dink. Loftus c.c doen sulke werk. Kontak hulle gerus, maar net dalk het hulle n ou kassie.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jul 2016 @ 12:41:13 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10075
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 41 years

Maak self een, myne hang sommer buite, dit neem teveel tyd om die deur eers oop te maak as ek dors is.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za