English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 524
Total Replies: 252 770
Total Views: 83 246 733
topics: 986
replies: 15 408
views: 4 048 942
In this section we welcome you, and introduce you to everyone on our forums.

2011 Penta gewig - geweeg

replies: 28
views: 8953
28 May 2016 @ 11:12:30 am
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1513
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Right, ek kom nou net van die Donkerhook weegbrug af terug. Ek het gister met hulle gereel dat ek sal kom en dus as ek oor gewig is hulle nie vir my n' boete gee nie. Ek het die nommer in Weg Sleep tydskrif gebel en hulle het my toe deurgestit na die bestuurder van die Donkerhoek weegbrug.

Die heele sleep combinasie word op die skaal gery en elke as se gewig word gemeet. Die weegskaal operateur, Sipho Ndlovo, skryf die informasie op die plaatjies van die sleep voertuig en woonwa af, en tik dit dan in sy rekenaar. Hy kyk na die as en bande se dra vermoe en die GCM van die sleep voertuig. Op die woonwa kyk hy na die bande se dra vermoe en na die GVM. Dit maak nie vir may sin om die as op kar te gebruik en dan die GVM op woorwa nie. Maar dit is wat hy gedoen het. Hy gee 5% grasie op die toelaat baare gewigte (voor as, agter as en dan woonwa GVM). So, my Penta se toelaatbaare GVM is 1400+5%=1470Kg.

Ek het eers my woonwa geweeg met alles in wat ek altyd saam vat, behalwe die kos en kleere. Hierdie gewigte is meer vir my gebruik en dus nie van toepassing op enigiemand anders nie.

Sleep voertuig voor as - 1100Kg

Sleep voertuig agter as - 1420Kg

Woonwa as - 1320Kg

Toe pak ons alles uit. Behalwe dit wat nie verwyderbaar is nie en wat standaad toerusting is het ons alles uitgepak. Volegens my is die spaar wiel, vol gas bottle, lee water bottle, wiel spanner, en koppies en pierings, ook standaard, en dus het hulle ingebly. Alles te doen met die tent is uitgehaal.

Sleep voertuig voor as - 1100Kg

Sleep voertuig agter as - 1400Kg

Woonwa as - 1200Kg

Mens moet in gedagte hou dat die skaal in 20Kg stappe werk (resolusie).

Toe het ons my woonwa fagehaak op die weegbrug.

Tara = 1340Kg.

Die verskil (140Kg) is dit wat oorgedra word na die sleep voertuig. Dus, om jou woonwa se as gewig af te hou pak die swaar goed voor die as en in jou sleep voertuig. Dit gee ook n' meer stabiele sleep.

Ons Penta is dus heel binne perke en ek kan nog 150Kg aan kos en kleere inlaai.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 May 2016 @ 11:22:14 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Paul. Dankie vir terugvoering...baie interesant hoe gewig verplaas word na sleepvoertuig
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 May 2016 @ 11:26:20 am
Ockie
Bronze Member
70% Profile Strength
Posts: 9
Joined: 02 Jan 2016
Dankie vir die inligting Paul, met my Discovery/Palma kombinasie gaan ek dus gladnie verder "stress" nie.

Ek verkies in elk geval meer agterpaaie, baie meer om te sien.

Groete
Ockie
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 May 2016 @ 11:29:38 am
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1513
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 May 2016 @ 11:40:23 am
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1513
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Jammer, ek het nagelaat om te noem dat ons n' EWIKS mover in het, en n' Hisense 9000BTU aircon in die neuskas. Die battery is ook nie standaard nie, dit is n' Atlas 90Ah Deep Cycle. Daar was ook altyd ons twee in die voertuig en so half tenk diesel.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 May 2016 @ 12:01:20 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4462
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Paul, dankie vir die inligting. Is ek reg as ek se die goed wat jy uitgelaai het toevallig 140kg weeg. Hoe was die items versprei oor die wa en kar? Omdat daar nie 'n noemenswaardige verskil in die gewig op die agteras van die kar is nie (gelaai/leeg) lyk dit of jy dit eweredig oor die wa versprei het.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 May 2016 @ 13:06:12 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1513
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Hendrik, ja dit lyk asof die uitgehaalde goed ook, toevalig, 140Kg weeg. En, ja, die goed kom van oorals in die woonwa. Die swaar goed in die neuskas, aircon en spaar wiel het net daar gebly. So, toe ek ons goed uithaal het die kopeling/sleep voertuig agter as, met net 20Kg ligter geword. Volgenss die vervardiger weeg die aircon condensor 29Kg. My neus wiel gewig is dus130Kg.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 May 2016 @ 13:35:40 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5811
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Paul

Jou foto wys dit is 'n groot weegbrug waar jou voertuig en karavaan saam op pas.  Waar het hulle dan die aste afsonderlik geweeg ?

Wonder dan die Exclusive het mos twee aste naby mekaar.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 May 2016 @ 16:05:15 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1513
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

WilSur, hulle het "pad's" waarop jy stop. Die weegbrug operateur derigeer jou tot jou aste en wiele elk op n' afsonderlike blok staan. Die eerste een is seker 2 meter lank, darna is elk so 3 meter lank. Jy kan dit in die foto sien. Lings en regs is ook afsonerlik, maar die lesings op die bord foor jou, is A, B en C, voor, agter en die woonwa as respectivlik. Sonder om jou Exclusuve rond te skuif, sal hulle nie all jou aste afsonderlik kan weeg nie. Maar dit gaan nie oor die as se gewig nie, dit gaan oor die woonwa se GVM, en die gemeete gewig van jou woonwa op sy as/aste. Dus, al vier wielle van jou Exclusive, by mekaar getel, mag nie meer as die GVM+5% dra nie. Ook die bande mag nie oorlaai wees nie.

By the way, hulle correleer ook all die skyfie inligtings met die plaatjies (sleep voertuig en woonwa).

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 May 2016 @ 17:44:20 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5811
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Tx

Ek het die Exclusive geweeg om die Tare te kan bepaal en dan die GVM tot net onder die van die Ford se Tare gemaak, bekoort 31 Mei die nodige te kry by die lisensie kantoor.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 May 2016 @ 17:51:21 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4462
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Kan nie verstaan hoe bepaal hulle die GVM van die wa as hulle nie die wa afhaak en sorg dat die jockey en wiele op die skaal is nie.

Dit is natuurlik tot ons voordeel, omdat hy nie kan bepaal wat is die gewig op die haak nie. Hoop nie hulle lees hier nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 May 2016 @ 06:07:59 am
Global Traveller
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 352
Joined: 28 Apr 2013
Experience: 37 years
Dit klink heelwat reg vir my. Die jockey wiel draai nie gewig terwyl jy sleep nie maar dis net as jy afhaak.Terwyl jy sleep dra the sleep voertuig se agter as die gewig van die haak.So as die agter as van die sleep voertuig gemeet sal dit die gewig van die sleep voertuig en karavaan haak meet. Dit totale gewig van die sleep voertuig en karavaan kan net regtig bepaal woord as die gewig op al ses of agt wiele wat die grond raak saam getel word.
Slower and lower is better than higher and faster!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 May 2016 @ 07:24:31 am
JohanMarais
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 584
Joined: 04 Mar 2014
Experience: 31 years
Dankie vir die terugvoer.
Wat is die koste vir so 'n onderneming asseblief in terme van weegbrug, nuwe plaatjie deur Jurgens en papierwerk by die lisensiekantore?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 May 2016 @ 09:06:08 am
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1513
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Weegbrug kos niks.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 May 2016 @ 10:28:20 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5811
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Pat

Dit is nodig om te weet want die sleepstang he 'n vertikale gewigs beperking.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 May 2016 @ 11:32:10 am
Global Traveller
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 352
Joined: 28 Apr 2013
Experience: 37 years
[qnuote]1027,11150[/quote]
Hi Willem my karavaan se GVM is by Akasia verander en het omtrent 10 dae geneem - moes daarna 'n nuwe lisensie disk kry met nuwe GVM op. Alles nou wettige - gewig plaatjie, lisensie en eNatis. Groete Pat
Slower and lower is better than higher and faster!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 May 2016 @ 11:35:37 am
Global Traveller
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 352
Joined: 28 Apr 2013
Experience: 37 years
Hi Paul dankie vir die terugvoer. Hoop ek kap nie jou draad nie. Groete Pat
Slower and lower is better than higher and faster!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 May 2016 @ 14:25:04 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4738
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
Die spietkops wil net geld uit ons kampers maak mokket
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 May 2016 @ 14:32:50 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5811
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Pat ek het oorgeskuif na my draad om nie die een te kaap nie.

 

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 May 2016 @ 17:45:26 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9762
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Baie dankie vit die terugvoer.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 May 2016 @ 19:31:49 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1513
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Haai, ek sien nou eers in die foto.....my vrou het haar slippers aan.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 May 2016 @ 20:41:46 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5811
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Haai, ek sien nou eers in die foto.....my vrou het haar slippers aan.

Het dit die gewig verander of dink jy hulle het julle jammer gekry ?

laughing undecided cool sealed

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 May 2016 @ 06:59:42 am
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1513
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Wel ons het nie n' boete gekry nie. laughing

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 May 2016 @ 07:26:27 am
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 50 years
So dit is darem nie net omies wat met slippers dorp toe gaan nie.....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jun 2016 @ 09:18:30 am
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1513
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Kyk gerus na hierdie link vir n' woonwa "weight and balance" excel calculator.

http://www.angib.pwp.blueyonder.co.uk/teardrop/tear81.htm

en

http://www.engineersedge.com/calculators/trailer-weight-balance.htm

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jun 2016 @ 09:36:48 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5811
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Paul

Hoekom begin jy nie 'n nuwe draad met die inligting nie, want ons kaap arme Johann se Penta draad.

Dit lyk goed, sal moet speel en inligting in duime kry.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jun 2016 @ 10:00:21 am
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1513
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Hierdie is my draad, of verstaan ek jou verkeerd Oom Willem. n' Nuwe draad met meetings inligting is tog miskien n' goie idee.

Ek sien die formules is basiese wiskunde. Niks integraale en logaritmes nie.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jun 2016 @ 11:10:31 am
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4462
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Baie oulik Paul. Beslis meer gebruikersvriendelik as my huidige model. Ek het egter meer laaipunte identifiseer met afstande na die drapunte. Dalk overkill.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jun 2016 @ 13:22:08 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5811
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Hierdie is my draad, of verstaan ek jou verkeerd Oom Willem. n' Nuwe draad met meetings inligting is tog miskien n' goie idee.

Ek sien die formules is basiese wiskunde. Niks integraale en logaritmes nie.

Paul

Ja dit is wat ek bedoel het, maar ek het my self ook misgis met Johann se Penta draad wat se naam amper die selfde is.

Dankie vir die ander draad.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za