English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 605
Total Replies: 253 819
Total Views: 83 281 801
topics: 986
replies: 15 410
views: 4 049 413
In this section we welcome you, and introduce you to everyone on our forums.

Johann se Penta gewig.

replies: 194
views: 25148
page 1 of 4
29 Apr 2016 @ 08:49:00 am
Anonymous

Om nou nie die ander drade te kaap nie.

Nou ja, ek het nou my Penta leeg gemaak en net goed wat volgens my deel moet wees van die Tarra in gelos.

Ek ry oor so paar minute weer weegbrug toe om die gewig issue finaal, hoop ek, op te los.

Ek het op gegee om met Jurgens te onderhandel, ek kry geen positiewe antwoorde van hulle af nie, maar het darem Wegsleep Tydskrif wat reageer op die saak.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Apr 2016 @ 09:35:10 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17517
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Sterkte....nuuskierig wat jou gewig gaan wees
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Apr 2016 @ 10:29:17 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Mooi. Na my weeg fiasko van donderdag gaan ek ook volgende week oorweeg.
Wil net hoor van raat.
Sou julle dink ek moet alle water uittap en al die goete waarmee ek die w๊n gekoop het inlaai, tent, spaarwiel, gasbottels (hulle was vol) nodige spanners. Pale, sakkie met toue en penne.
Dit MOET mos die tarra wees ???

Sal julle kom vertel. Hou hierdie draad warm.

MNRE. LOFTUS. ANDER HANDELAARS. JURGENS CI lees en gee n inset. ASSEBLIEF.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Apr 2016 @ 10:31:57 am
Stephan
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 177
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 8 years
Ek glo nie so nie. Dis mos ekstras??
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Apr 2016 @ 10:41:07 am
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4463
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Vind uit by Jurgens wat was by die Elegance se tarra ingesluit en laai net dit in. Beslis nie water en gas nie. Glo ook die tent, pale, toue en penne is nie ingesluit nie.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Apr 2016 @ 11:10:43 am
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1514
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Sal ook graag will hoor wat weeg jou Penta. Ek het n' 2011. Behoort dieslfde te wees?

Volgens n' ander thread, het Jugens se "Development Department" vir n' Penta gesê dat,

"2. The tare is the empty weight of the caravan with includes the fridge, crockery, 1 gas bottle, spare wheel but not the tent & battery. This is due to the option not to use the full tent depending on the holiday. Some like to only use the rally awning & others the full tent. Some like to buy adder rooms etc."

 

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Apr 2016 @ 11:28:13 am
Johann1
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 38
Joined: 07 Apr 2016
Experience: 16 years

Johann dis goeie nuus, laat weet asb al jou stappe.
Ek het die massa verandering vorm al vroeer by supervisor in lisensie kantore gekry ou President teater). Soos ek al genoem het het ek mos ALLES in die karavaan geweeg, asook die ekstra trekstang assembly agterop met die spaarwiel en sy yster raamwerk (ja alles afgehaal en op skaal gesit). Ek trek dan alles wat geweeg is af vanaf weegbrug massa (toe karavaan vol was) en dit klop. Maar indien jy die massas van die items van Jurgens se "standaard antwoord" (bv. spaarwiel, lee gasbottel, breekware asook bed matras en kussings voor by tafel banke) uitlos en die res aftrek dan kom jy nie by die tarra nie, kort so 69 kg (sien my lys onder wat ek geag het as standaard vir tarra). Die lys se massas is mooi die 69 kg (gas bottel was wel nie leeg nie). So ek glo nogal die storie van lee doppe word geweeg, ek dink hulle sluit dalk darem net die yskas in (ek het hom nie uitgehaal en geweeg nie :) )...dit is rerig interressant hoe al die gewiggies optel...

Massas vir 2003 Fleetline (standaard toerusting):
Gewig (kg) Beskrywing
3.9 Karavaan Jurgens kussings voor links
4.1 Karavaan Jurgens kussings voor regs
0.17 Nood driehoek
10.8 Bed matras agter
1.28 Waterkan (25L) (leeg)
12 Gasbottel en sleutel (nie leeg nie)
22 Karavaanspaarwiel (geweeg met cover)
2.47 Brandblusser
1.8 Borde - klein en groot Jurgens
0.78 Bekers - Jurgens
0.588 Pap bakkies Jurgens
8.3 Karavaan tafel standaard voor
1 Karavaan steady draaier

As iemand dalk nog massas kort hier is nog bietjie daar is nog baie ander goed (hehe):

44.2 Sleephak agter met staalwerk raam vir spaarwiel
35 Tent (vol modular tent met twee ekstra sye)
5.2 Tentpenne & ekstra sak
2.8 Tent fittings toue en hamer sak
9.3 Tentpale in sak
7.2 Tentpenne plastiek krat

“As the cock said to the hens when he showed them an ostrich egg – I am not disparaging, I am not criticising. I am merely bringing to your attention what is being done elsewhere!”
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Apr 2016 @ 11:37:46 am
Johann1
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 38
Joined: 07 Apr 2016
Experience: 16 years

Sal ook graag will hoor wat weeg jou Penta. Ek het n' 2011. Behoort dieslfde te wees?

Volgens n' ander thread, het Jugens se "Development Department" vir n' Penta gesê dat,

"2. The tare is the empty weight of the caravan with includes the fridge, crockery, 1 gas bottle, spare wheel but not the tent & battery. This is due to the option not to use the full tent depending on the holiday. Some like to only use the rally awning & others the full tent. Some like to buy adder rooms etc."

 

Paul ja dis reg, dis die beroemde Jurgens standaard email....

 

Johann

“As the cock said to the hens when he showed them an ostrich egg – I am not disparaging, I am not criticising. I am merely bringing to your attention what is being done elsewhere!”
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Apr 2016 @ 12:18:51 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9888
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Dankie vir die inligting.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Apr 2016 @ 12:26:50 pm
Hennie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1030
Joined: 09 May 2014
Experience: 26 years

Johann wat interessant is dat jou spaarwiel 22kg is en Willen (Wilsur) ook in daardie omgewing was en Jurg 8kg geraai het. Wys jou net dat ons nie werklik bewus is wat die gewig van sekere "ekstras" is nie. Net die kussings en die matras is alreeds 20kg.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Apr 2016 @ 13:26:44 pm
Anonymous

Nou ja, wat sê  mens????

My wa leeg met net die volgende in.

Spaar - volgens J CI Standaard 

Batery, (nie deel van ou tarra nie)

Domkrag - (elektr skêr)

Tent penne en Pale- nie deel van J CI se tarra nie

Movers - ekstra op tarra

Die normale goed soos eet gerei insluitend borde ens - deel van standaard

Twee x gas bottel - 2.5 kg gas in elk

Hoek stut sleutel

Water tenk leeg

1 x krag kabel (1kg maks) 

Karavaan weeg 1420kg (nuwe tarra)

J CI se tarra 1120kg

J CI se GVM 1380kg.

Die proses sover was weeg karavaan om die ware tarra te bepaal, daarna het ek die weegbrug sertifikaat na lisensie kantoor (bo ou President gebou) gevat.

Daar het Anna (Supervisor) die Tarra gewig op die sisteem verander.

Dinsdag 3 Mei moet ek die nuwe Registrasie dokument gaan kry.

Sodra ek dit het, sal ek my wa na toetsgronde moet vat om GVM te kan verander.

Ek sit nou met lisensie skyfie wat sê  

Tarra 1420kg en GVM 1300Kg.surprised

Dit wil se die movers, batery plus die aluminium pale en domkrag weeg 300kg???????

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Apr 2016 @ 13:32:59 pm
Johann1
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 38
Joined: 07 Apr 2016
Experience: 16 years

Johann dankie vir die inligting. Ja kan amper nie dink die goed is so swaar nie. Ek sal ook nou maar moet besluit wat volgende, moontlik ook her-registreer. Enige verandering op die maak of model op jou registrasie?

 

“As the cock said to the hens when he showed them an ostrich egg – I am not disparaging, I am not criticising. I am merely bringing to your attention what is being done elsewhere!”
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Apr 2016 @ 13:43:56 pm
Anonymous

Johann nee ditt sê  steeds Jurgens.

Ek het vergeet om ook te noem, die 1420kg sluit my tent uit, want die tent ry ek altyd in die kar.

Dit is vir ons net makliker om dan op die pad iets in die karavaan te kry, nie oor goed te klouter nielaughing.

Ek kan vir geen oomblik dink dat daai paar goedjies ekstra, 300kg kan weeg nie, dit is nie moontlik nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Apr 2016 @ 13:56:57 pm
Johann1
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 38
Joined: 07 Apr 2016
Experience: 16 years

Johann net so...iets met oorspronklike gewig kan nie reg wees nie. maar ek het groot lys met massas as jy soek..hehe. Ons pak ook gewoonlik die kombi mooi vol heel agter in, tent ens.. as ons hartenbos toe vir drie weke dan slaap ons nog oor ook in karavaan, probeer ook om nie die hele ding vol te pak nie, moet nog kan slaap met twee kinders.

“As the cock said to the hens when he showed them an ostrich egg – I am not disparaging, I am not criticising. I am merely bringing to your attention what is being done elsewhere!”
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Apr 2016 @ 13:58:15 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17517
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Johann...met ander woorde is jou wa wat jy nou geweeg het...dit sou volgens Jurgens CI al oorgewig gewees het?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Apr 2016 @ 14:15:58 pm
Michelin Man
Moon Member
81% Profile Strength
Posts: 828
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 46 years
Oom Johan waar het jy laat weeg?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Apr 2016 @ 14:29:52 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Senwes by silos. Gaan vlgende week weer terug met basiese goete.
Spaarwiel, battery, jurgens messe en vurke en borde. Opgemaakte bed en los matjies.
As ek so kyk gaan hy tare op 1850 /1900 kg. i.p.v. 1630. Dan eers jurgens en handelaar die "waarheid" vertel . Dan besluit of ek n prok. gaan sien . Dan waarskynlik maar die minste wees, kwaad word in my een hand en "dinges " in my ander hand en soos oorle skoonpa ges๊ het, kyk in watter hand het jy die meeste.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Apr 2016 @ 14:30:38 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 50 years
Johann, dit is nogal n storie die een.
Wat reken jy moet die Gvm van die Penta wees om als te kan inlaai soos jy normaalweg doen. Dit is nou met klere en goeters soos mens maar inpak.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Apr 2016 @ 14:35:27 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Om by te voeg wat Herman se, mag jy hulle voors้ wat die gvm moet wees of bereken hulle tarra + 15 %
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Apr 2016 @ 15:02:34 pm
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3327
Joined: 16 Jan 2012
Experience: 53 years

Johann,

Ek het al baie hieroor gelees en een ding wat my kommer is dat die skrywers "nie een" kan ooreenkom wat in die wa moet wees nie.

Ek sou eerder nuuskurig wees wat die wa weeg ALLLES uit wat kan uit sonder om iets los te maak (bv die yskas).

Weeg dan weer met die standaard goed wat saam met die wa nuut gekoop is byvoorbeeld tent, pale ,toue, grondseil, oorspronklike tafel, gasbottel ens (sonder eie ekstras soos stoele, eetgerei, water in tenk).

DR DRAKE GP

not a Doctor nor a GP
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Apr 2016 @ 15:03:38 pm
Anonymous

@ Johann, nee jong ek is klaar te oorgewig, soek nie nog massa niewink

@ Geert, ja, volgens die regte gewig is my Penta "obuust"

@ Pieter, ek het hier by Bothma  geweeg, R50.00. 

As jy R59 ry tot by Sasol (by daai Shell garage) net verby die klomp Bloekombome, dan draai jy regs, op Wonderfontein pad, verby die weegbrug aan jou linker kant, , by T aansluiting links, volg die teerpad tot by hulle kantoor, en betaal by Ronel.

Jy moet net kyk, hulle is 200m voor die pad dood loop aan jou regterkant, die eerste ingang is die depot, gaan net so 200m verby, dan sien jydie kantoor / magisyn, gaan daar in.

@ Herman, ek skat met 200 tot 250kg pay load, sal ek reg wees vir kos en klere plus so paar ekstras. Ons vat gewoonlik ons vleis ook saam. Mens weet nie waar jy by jou bestemming gaan kry nie.

@ Johan,  ek het nou her-registreur, Dinsdag kry ek die nuwe regist r asie dokument, dan moet ek my wa toets stasie toe vat. Daar gaan die manne kyk na bande en as se dra vermoë en die BVM vas maak.

Dit was net vir my lag wekkend dat die GVM nou kleiner as die Tarra issurprised

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Apr 2016 @ 15:10:53 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years

Johann,

Ek het al baie hieroor gelees en een ding wat my kommer is dat die skrywers "nie een" kan ooreenkom wat in die wa moet wees nie.

Ek sou eerder nuuskurig wees wat die wa weeg ALLLES uit wat kan uit sonder om iets los te maak (bv die yskas).

Weeg dan weer met die standaard goed wat saam met die wa nuut gekoop is byvoorbeeld tent, pale ,toue, grondseil, oorspronklike tafel, gasbottel ens (sonder eie ekstras soos stoele, eetgerei, water in tenk).


David jy gee my nou n fantastiese plan. Ek gaan volgende week ALLES uithaal en wa weeg. Weet mos wat weeg hy nou met goeters in.
Dan konfronteer ek die handelaar en/of J CI
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Apr 2016 @ 15:16:37 pm
Johann1
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 38
Joined: 07 Apr 2016
Experience: 16 years


David jy gee my nou n fantastiese plan. Ek gaan volgende week ALLES uithaal en wa weeg. Weet mos wat weeg hy nou met goeters in.
Dan konfronteer ek die handelaar en/of J CI

Oom Koos, goeie plan, ek moes myne maar bereken met die dat ek ALLES self geweeg het. Toe kry ek 70 kg wat nie klop nie. So ons moet dalk net ooreenkom wat gaan oom alles uithaal, menende: ALLES (insluitend gas bottel, bed matras, bank kussings, breekware ens) of dalk net die kussings en matras los saam met yskas, verder alles...? 

“As the cock said to the hens when he showed them an ostrich egg – I am not disparaging, I am not criticising. I am merely bringing to your attention what is being done elsewhere!”
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Apr 2016 @ 15:17:20 pm
Anonymous

David, dit is omdat nie eers Jurgens kon my vraag, wat Tarra betref, regtig beantwoord nie.

My mening is Tarra moet wees:

Volledige leë karavaan met alle meublement (matrasse en sitplek kussings) en eet gerei

1 x Spaar wiel

1 x Domkrag

1 x Batery

1 x gas bottel

1 x Hoekstut sleutel

1 x gevaar driehoek

1 x rubber mellet

Leë water tenk

Vol tent met nodige toerusting om dit staan te maak, pale, penne ens.

Wat jy dan addisioneel by voeg, kan dan van die pay load af kom, soos bv movers, air con ens.

Na my beskeie menig, sou dit mos 'n ware orentjie skilder vir aspirsnt kopers, dan kan jy mos sien wat se wa jou voertuig regtig mag sleep, en nie "a twisted figure" nie.

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Apr 2016 @ 15:17:35 pm
Johann1
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 38
Joined: 07 Apr 2016
Experience: 16 years

Ek moet bieg ek het nie die gordyne geweeg nie.:)

 

 

“As the cock said to the hens when he showed them an ostrich egg – I am not disparaging, I am not criticising. I am merely bringing to your attention what is being done elsewhere!”
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Apr 2016 @ 15:19:12 pm
Johann1
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 38
Joined: 07 Apr 2016
Experience: 16 years

David, dit is omdat nie eers Jurgens kon my vraag, wat Tarra betref, regtig beantwoord nie.

My mening is Tarra moet wees:

Volledige leë karavaan met alle meublement (matrasse en sitplek kussings) en eet gerei

1 x Spaar wiel

1 x Domkrag

1 x Batery

1 x gas bottel

1 x Hoekstut sleutel

1 x gevaar driehoek

1 x rubber mellet

Leë water tenk

Vol tent met nodige toerusting om dit staan te maak, pale, penne ens.

Wat jy dan addisioneel by voeg, kan dan van die pay load af kom, soos bv movers, air con ens.

Na my beskeie menig, sou dit mos 'n ware orentjie skilder vir aspirsnt kopers, dan kan jy mos sien wat se wa jou voertuig regtig mag sleep, en nie "a twisted figure" nie.

 

 

Johann ek stem met jou prentjie, dit klink baie meer realisties as wat Jurgens probeer voorstel...

 

 

“As the cock said to the hens when he showed them an ostrich egg – I am not disparaging, I am not criticising. I am merely bringing to your attention what is being done elsewhere!”
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Apr 2016 @ 15:21:32 pm
Anonymous

Oom Koos, goeie plan, ek moes myne maar bereken met die dat ek ALLES self geweeg het. Toe kry ek 70 kg wat nie klop nie. So ons moet dalk net ooreenkom wat gaan oom alles uithaal, menende: ALLES (insluitend gas bottel, bed matras, bank kussings, breekware ens) of dalk net die kussings en matras los saam met yskas, verder alles...? 

Johann, nee volgens Jurgens sluit hul Tarra die standaard matrasse en kussing, asook die standaard yskas en mikrogolf oond in, asook die spaar wiel.

Leeg bedoel dus, haal net wat jy by gesit het uit en weeg dit dan.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Apr 2016 @ 15:23:44 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years

Alle los goed. Maar beddegoed en sit kussings ingesluit.
Dan weeg.
Dan baklei.
Dan goed inlaai soos Johann se
Dan nuwe tarra kry.
Klink na n moewiese schlep. Maar dan kan ons weet.

Oom Koos, goeie plan, ek moes myne maar bereken met die dat ek ALLES self geweeg het. Toe kry ek 70 kg wat nie klop nie. So ons moet dalk net ooreenkom wat gaan oom alles uithaal, menende: ALLES (insluitend gas bottel, bed matras, bank kussings, breekware ens) of dalk net die kussings en matras los saam met yskas, verder alles...? 

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Apr 2016 @ 15:25:11 pm
Johann1
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 38
Joined: 07 Apr 2016
Experience: 16 years

Johann, nee volgens Jurgens sluit hul Tarra die standaard matrasse en kussing, asook die standaard yskas en mikrogolf oond in, asook die spaar wiel.

Leeg bedoel dus, haal net wat jy by gesit het uit en weeg dit dan.

 

Johann, ja jy is reg en hulle se dit sluit die spaarwiel en breekware en lee gasbottel in. (reg?)

 

 

“As the cock said to the hens when he showed them an ostrich egg – I am not disparaging, I am not criticising. I am merely bringing to your attention what is being done elsewhere!”
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Apr 2016 @ 15:33:06 pm
Anonymous

Johann, ja jy is reg en hulle se dit sluit die spaarwiel en breekware en lee gasbottel in. (reg?)

 

 

Reg so, iewers het ek hul antwoord op een van my navrae geplaas, kan net nie onthou waar nie.

Laat weet as jy hul e-mail soek, dan gee ek dit vir jou, ek is nie 'n profeet nie, maar kan sommer nou se, standaard antwoord.yell

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Apr 2016 @ 15:34:38 pm
Johann1
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 38
Joined: 07 Apr 2016
Experience: 16 years
Toemaar ek het hom ook gekry vanaf hulle.
“As the cock said to the hens when he showed them an ostrich egg – I am not disparaging, I am not criticising. I am merely bringing to your attention what is being done elsewhere!”
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Apr 2016 @ 15:39:42 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17517
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
J ci kan met gemors antwoorde kom...maar ek het die gevoel daar is n surprise op pad na hulle toe...😒
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Apr 2016 @ 16:02:41 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 50 years
Johann jou Tarre is nou 1420kg en plus 250kg vir inpak(wat jy noem)dus n Gvm van 1670kg teenoor die huidige 1300kg Gvm.
Gaan interesant wees om te sien of dit gedoen kan word, want dan kan Jurgens net eenvoudig alle Pentas so opgradeer met nog steeds Tarre op 1120kg en die Gvm na 1670kg verhoog. Op die oog af lyk die 550kg nogal baie.
Voorspoed.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Apr 2016 @ 16:32:30 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4463
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Johann, dit is nogal n storie die een.
Wat reken jy moet die Gvm van die Penta wees om als te kan inlaai soos jy normaalweg doen. Dit is nou met klere en goeters soos mens maar inpak.

Die GVM mag/behoort nie meer as die as se rating wees nie. Met ander woorde, in die geval van 'n enkel-as, die GA/BA se gewig op die Vin plaaitjie. Ek dink die Penta het 'n 1600kg as.

Hoe jy dit reggekry het dat Jurgie se GVM 1800 kg is, is 'n gelukskoot. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Apr 2016 @ 16:46:17 pm
Anonymous

Herman, die Tarra is vir my net belangrik in een opsig nl. Owerhede gee bleikbaar 15% vir BVM, indien daar ander faktore was sou ek eerder ook net die BVM wou verhoog.

Tarra beteken vir ons as slepers net mooi bokkerol, die maks gewig is wat tel.

As ek egter na jou nuwe syfers kyk, lyk dit my hulle kyk na iets anders?

Mens moet net in gedagte hou as jy na my syfers kyk. Ek het movers op gesit (raai so 60kg) , groter yskas (verskil tussen oue en nuwe so 5kg) groter mikrogolf  (hoogstens 1kg)

Wat ek by gesit het omdat ek glo dit moes by die Tarra kom is.

Sker domkrag 5kg

Een gas bottel 10kg

Tent penne 6kg

Tent pale 5kg (hoogstens) 

Een batery 15kg??

Die 5 items se gewigte skat ek.

Dit gee my verskil van 92kg, wat ek dan aftrek van nuwe tarra 1420 - 107 = 1313kg wat beteken dat die ou tarra verskil met 193kg.

Soos Willem gesê  het, waar soek jy 4 sakke sement?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Apr 2016 @ 16:57:42 pm
Anonymous

Die GVM mag/behoort nie meer as die as se rating wees nie. Met ander woorde, in die geval van 'n enkel-as, die GA/BA se gewig op die Vin plaaitjie. Ek dink die Penta het 'n 1600kg as.

Hoe jy dit reggekry het dat Jurgie se GVM 1800 kg is, is 'n gelukskoot. 

Hendrik, ek hoop op die 15% storie, maar verkeersman het gesê die kleinste van die volgende

As of aste se rating/s of 

Bande se gesamentlike dra vermoë welke ookal die minste is.

Bande moet mens maar by kommersiële bande bly en altyd sorg dat jy na die drae vermoë kyk as jy vervang.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Apr 2016 @ 17:09:11 pm
Michelin Man
Moon Member
81% Profile Strength
Posts: 828
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 46 years
Met hierdie verhoogde gewigte, hoeveel mense se karre se specs is dan nog reg. Van hoeveel jy mag sleep. Nie eers gepraat van sleepstang se specs. Hoe veilig is ons as gevolg van vervaardigers?????
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Apr 2016 @ 17:13:01 pm
Anonymous

Met hierdie verhoogde gewigte, hoeveel mense se karre se specs is dan nog reg. Van hoeveel jy mag sleep. Nie eers gepraat van sleepstang se specs. Hoe veilig is ons as gevolg van vervaardigers?????

Pieter, dit is juis om daai rede dat die hele storie draai.

Doen ons 'n guns, en plaas hierdie ware woorde van jou, ook op WilSur se gesprek waarvan hy die skakel vir Jurgens ook gestuur het.

"WilSur se voorstelle vir gewigs probleem."

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Apr 2016 @ 19:01:17 pm
Swanie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1014
Joined: 26 May 2013
Experience: 46 years
Ek wil net weet wat weeg my wa met alle permanente instalsies items:
Movers
Aircon

Fabriek standaard items:
Voltent insluit plale, toue & penne
Wiel spanner
Steady spanner
Rubber hammer
Gas bottle
Waterkan leeg
Matrasse
Tafel (sptite se eie)
Spaar wiel
Grondseil
eet gerei
Stoof
Wasbak
Microgolf oond
Brandblusser
Krag kabel
Waarskuwing drie hoek

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 May 2016 @ 10:53:33 am
Johann1
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 38
Joined: 07 Apr 2016
Experience: 16 years

Nou ja, wat sê  mens????

My wa leeg met net die volgende in.

Spaar - volgens J CI Standaard 

Batery, (nie deel van ou tarra nie)

Domkrag - (elektr skêr)

Tent penne en Pale- nie deel van J CI se tarra nie

Movers - ekstra op tarra

Die normale goed soos eet gerei insluitend borde ens - deel van standaard

Twee x gas bottel - 2.5 kg gas in elk

Hoek stut sleutel

Water tenk leeg

1 x krag kabel (1kg maks) 

Karavaan weeg 1420kg (nuwe tarra)

J CI se tarra 1120kg

J CI se GVM 1380kg.

Die proses sover was weeg karavaan om die ware tarra te bepaal, daarna het ek die weegbrug sertifikaat na lisensie kantoor (bo ou President gebou) gevat.

Daar het Anna (Supervisor) die Tarra gewig op die sisteem verander.

Dinsdag 3 Mei moet ek die nuwe Registrasie dokument gaan kry.

Sodra ek dit het, sal ek my wa na toetsgronde moet vat om GVM te kan verander.

Ek sit nou met lisensie skyfie wat sê  

Tarra 1420kg en GVM 1300Kg.surprised

Dit wil se die movers, batery plus die aluminium pale en domkrag weeg 300kg???????

 

 



Johann, kon jy toe verder gaan met jou registrasie? Nuwe dokument met nuwe tarra gekry? En was jy toe al by toetsgronde (Naledi?) om BVM te verander? Ek wag in spanning moet maar ook my Fleetline se goed uitsorteer.
“As the cock said to the hens when he showed them an ostrich egg – I am not disparaging, I am not criticising. I am merely bringing to your attention what is being done elsewhere!”
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 May 2016 @ 13:05:38 pm
Anonymous

Johann, Naledi toets gronde weet nie wat om te doen nie, ek het toe foto van die VIN plaaitjie geprint en alles by Sasol lisensie kantoor in gehandig. Die sal nou weer met Jurgens opneem om die nuwe GVM te bereken.

Die Tarra is reeds verhoog na 1420kg, met BVM 1380kgsurprised

Ek het gesê,  ek wil nie die BVM oor 1600kg hê  nie, want dit is my as se dra vermoë, ek wag nou op Jurgenssealed

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 May 2016 @ 14:02:45 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1595
Joined: 22 May 2014
Experience: 7 years
Wag saam met jou in spanning,die antwoorde moet nou uitkom.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 May 2016 @ 14:07:05 pm
Anonymous

Ek het so pas met Clive Cox self gepraat, hy is bewus van al die issues.

Hy sal nou vir my nuwe VIN plaat maak, die gewigte verander en dan vir my die ding stuur.

Ek dink ek gaan self deur ry, en dit uitsort, g@tvol vir al die rond stuur.sealedsealed

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 May 2016 @ 14:35:31 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Johann. Jammer so ver van my, sou wou saamgaan. Vra hom of hy al die elegance geweeg het wat ek per e-pos van Neil Loftus gevra het .
Dink hy moet sommer ve my n plaatjie maak met die elegance wat hulle nou gaan weeg....
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 May 2016 @ 15:21:38 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5817
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Ek het so pas met Clive Cox self gepraat, hy is bewus van al die issues.

Hy sal nou vir my nuwe VIN plaat maak, die gewigte verander en dan vir my die ding stuur.

Ek dink ek gaan self deur ry, en dit uitsort, g@tvol vir al die rond stuur.sealedsealed

Johann

Gaan jy hulle vra om die GVM 1600kg te maak ?

 

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 May 2016 @ 16:53:20 pm
Anonymous

Johann

Gaan jy hulle vra om die GVM 1600kg te maak ?

 

Ja Willem, ek kan nie oor 1600kg gaan nie, dan moet ek die as op gradeur. Ek sal heel tevrede wees met 1.6t, dan hou ek steeds die tent en panele plus grondseile in die kar.

Ry dit altyd in die kar vir oorslaap, dan wil mens nie oor goed klim in die karavaan nie.

Clive het gevra waarmee ek sleep, hy het ook genoem van dit bevoeter hulle E-Natis "spook" wat reeds geskep is, sorry, nie my probleem nie.

Ek wil my karavaan reg hê  en niks minder nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 May 2016 @ 20:32:19 pm
Anonymous

Ek dink voor my wa by fabriek kom moet ek ook gou gaan weeg

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 May 2016 @ 20:56:49 pm
Anonymous

Pieter, laat hulle sommer dadelik jou BVM lig na as en band dra vermoë,  dit gaan jou kopseer vorentoe spaar.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 May 2016 @ 08:58:47 am
Michelin Man
Moon Member
81% Profile Strength
Posts: 828
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 46 years

Ek het so pas met Clive Cox self gepraat, hy is bewus van al die issues.

Hy sal nou vir my nuwe VIN plaat maak, die gewigte verander en dan vir my die ding stuur.

Ek dink ek gaan self deur ry, en dit uitsort, g@tvol vir al die rond stuur.sealedsealed


Wie is die man? Wat is sy kontak besonderhede. Moet hul nie al die CI produkte se plaatjies regstel nie. Dis soos fabriek call back. Hul moet nou besluit of wat weeg wat. Kom ons reel n saamtrek by CI hoofkantoor!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 May 2016 @ 09:02:39 am
Anonymous

Pieter ek het hom by hul hoof kantoor gebel, hier is die kontak besonderhede.

clivec@jurgens-ci.co.za

Louie-Marie Knoetze Warranties & Customer Care

012 797 7300

Fax: 086 561 7683

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 May 2016 @ 19:59:09 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years

Ja Willem, ek kan nie oor 1600kg gaan nie, dan moet ek die as op gradeur. Ek sal heel tevrede wees met 1.6t, dan hou ek steeds die tent en panele plus grondseile in die kar.

Ry dit altyd in die kar vir oorslaap, dan wil mens nie oor goed klim in die karavaan nie.

Clive het gevra waarmee ek sleep, hy het ook genoem van dit bevoeter hulle E-Natis "spook" wat reeds geskep is, sorry, nie my probleem nie.

Ek wil my karavaan reg hê  en niks minder nie.


Wat sou die bedoeling wees met..... E-natis spook.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
page 1 of 4
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za