English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 483
Total Replies: 234 541
Total Views: 82 528 872
topics: 105
replies: 3 803
views: 1 212 628
In this section we discuss caravan & camping clubs.

Forum naweek 2020

replies: 114
views: 1663
page 1 of 3
14 Sep 2019 @ 19:35:50 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14463
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ons wil kyk of ons begin volgende jaar n kamp kan reel waar ons forum lede saam kan kuier en mekaar van aangesig tot aangesig kan ontmoet.....hier is nog heelwat lede waarmee ek lekker gesels en graag persoonlik sal wil ontmoet en glo daar is van julle wat ook miskien so voel? Ek wil voorstel die 1ste week in Februarie. Die oord sal nog bevestig word.....daar is n oord oos van Pretoria naby Rayton waar ek bietjie meer huiswerk nog oor wil doen wat aangenaam klink.....maar opsies is nog oop en julle moet maar voorstelle maak. As julle solank n indikasie kan gee wie van julle moontlik dit sal wil bywoon sal gaaf wees....gaan dinge vergemakilik om beplanning te doen. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep 2019 @ 19:38:27 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14463
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Vir dié wat nie weet nie....oom Jeep hou eerskomende lang naweek een in die Vrystaat....vir julle wat nog daar wil aansluit

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep 2019 @ 22:35:02 pm
Bak oor
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2041
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Geert ek sal in so iets belang stel. Kom ons kyk nader aan die tyd.

To all forum members. May you be surrounded by your precious family. May you have the warmest thoughts and best wishes for a wonderful holy Christmas and a New Year blessed with Gods grace. May peace, love, and prosperity follow you always in the name of Jesus our saviour.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2019 @ 09:32:28 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5655
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Dankie Geert.

Ek wil voorstel nie te ver nie. Dit maak dit baie moeilik vir die ver suid manne.

Miskien moet ons dink aan verskillende kampe vir verskillende gebiede.

Byv. Een in gauteng omgewing...  bloekom/soetdoring plus vele ander

Een ver suid naby kaap... montagu/kaapstad het vele

Een nader aan Durban/noordkus/suidkus.  Selfs drakens berge. Mnt Splender/Mahai.

Ooskaap. Van stadens/willows

Daars nog ATKV oorde ook wat wyd versprei is.

Hoop daars een in Bloemfontein ook 😎 hiers n plek genaamd. Tuff top, baie oky. En Gariep, masr die belangstelling hier rond gaan nie baie kampers lok nie.

Laat almal n inset lewer. Ons kan hierdie komende naweek op Parys ook daaroor gesels.

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2019 @ 09:33:35 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5655
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Vir dié wat nie weet nie....oom Jeep hou eerskomende lang naweek een in die Vrystaat....vir julle wat nog daar wil aansluit

Daars nog plek.

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2019 @ 11:57:34 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8371
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 39 years

Geert jy kan my intel as my wa nog nie verkoop is nie.

Baie goeie idee..

Glo julle sal die Girl help opslaan.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2019 @ 12:21:53 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5655
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Geert jy kan my intel as my wa nog nie verkoop is nie.

Baie goeie idee..

Glo julle sal die Girl help opslaan.

Ons sal help, solank jy dan net weet.. die "koffie"  maak is op jou. 😁

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2019 @ 12:26:29 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8371
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 39 years

Ons sal help, solank jy dan net weet.. die "koffie"  maak is op jou. 😁

Ek mag niks doen nie, net sit en kyk.

πŸ˜€

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Sep 2019 @ 06:18:47 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14761
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ja ek dink die saamtrek kan goed werk na 'n lang tyd sonder een.  Die oord wat Geert noem het 'n baie lae twrief iewers in Oktober so ek glo nie dit sal so lag wees tydens die nuwe jaar nie.  Mens moet maar hoor dan.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Sep 2019 @ 06:21:12 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14761
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dalk 'n oord kies op die grens tussen Gauteng en Vrystaat. Of op grens tussen Guateng en Noord wes.  Dit hang maar af wie is die meeste mense wat aandui dat hulle so saamtrek sal bywoon.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Sep 2019 @ 06:37:07 am
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1222
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 40 years

Geert ons sal ook belang stel. 

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Sep 2019 @ 06:41:30 am
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 804
Joined: 09 May 2014
Experience: 25 years

Klink na goeie idee.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Sep 2019 @ 06:47:55 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14761
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

O ja  ek sal ook belangstel. Pretoria

Stel voor mens noem hier ook jou area. Want dit sal help om geskikte oord naby meeste belangstelendes te kies.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Sep 2019 @ 10:26:09 am
Chris Centurion
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 544
Joined: 04 May 2016
Experience: 32 years

Sal ook belangstel. Dankie Geert.

Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Sep 2019 @ 16:43:08 pm
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1222
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 40 years

Geert, dalk moet jy kyk na n datum en oord. Die jaar is besig om vinnig uit te loop. Baie kampers beplan nou al vir volgende jaar en maak ook vas. n Voorstel, wat van Koppisol dit is baie sentraal gelee tussen die Noorde en die Curriebeker Kampioene (vir die jaar).

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Sep 2019 @ 21:24:41 pm
Kamp is Koning
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 257
Joined: 07 Oct 2017
Experience: 34 years

Geert dit klink na n bak plan die probleem is net ons almal bly in verskillende wind rigtings. Miskien moet mens kyk wie stel almal belang per provinsie. Dan soek mens n plek wat sentraal gelee is vir die belangstelendes per provinsie net met verskillende datums. Die wat dan belang stel om sy eie en ook n ander provinsie se saamtrek by te woon is dan welkom.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Sep 2019 @ 21:31:55 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5655
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Geert dit klink na n bak plan die probleem is net ons almal bly in verskillende wind rigtings. Miskien moet mens kyk wie stel almal belang per provinsie. Dan soek mens n plek wat sentraal gelee is vir die belangstelendes per provinsie net met verskillende datums. Die wat dan belang stel om sy eie en ook n ander provinsie se saamtrek by te woon is dan welkom.

Dis wat ek ook bedoel het. Net nie mooi gestel nie. 

Maar n uitstekende plan. 

Ons gaan komende naweek terdee geniet en wees verseker ons sal hierdie kwessie aanspreek.

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Sep 2019 @ 21:43:15 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14463
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Geert dit klink na n bak plan die probleem is net ons almal bly in verskillende wind rigtings. Miskien moet mens kyk wie stel almal belang per provinsie. Dan soek mens n plek wat sentraal gelee is vir die belangstelendes per provinsie net met verskillende datums. Die wat dan belang stel om sy eie en ook n ander provinsie se saamtrek by te woon is dan welkom.

Geert, dalk moet jy kyk na n datum en oord. Die jaar is besig om vinnig uit te loop. Baie kampers beplan nou al vir volgende jaar en maak ook vas. n Voorstel, wat van Koppisol dit is baie sentraal gelee tussen die Noorde en die Curriebeker Kampioene (vir die jaar).

Die probleem gewoonlik in Gauteng is Johannesburg. Mense van Pretoria wil nie Vrydag middag deur Johannesburg ry vir n naweek kamp nie. Die manne van Alberton en ander dele suid van Johannesburg wil ook nie Pretoria se kant toe kom vir n naweek nie weens die JHB/Pta verkeer. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Sep 2019 @ 21:53:02 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14463
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

As ek so ver kyk na moontlike belangstellendes

1x Bloemfontein

1x Alberton

2x Wesrand {Roodepoort/Krugersdorp}

4x Pretoria/Centurion

As mens n oord sal neem soos HennopsPride....dan gaan 6x van ons minder as 45min by hul bestemming wees. Bakoor {John} van Alberton is omtrent 60km vanaf oord, maar gaan moet sleep deur moelike verkeer. Oom Jeep is 5 ure weg

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Sep 2019 @ 21:57:46 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14463
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Geert dit klink na n bak plan die probleem is net ons almal bly in verskillende wind rigtings. Miskien moet mens kyk wie stel almal belang per provinsie. Dan soek mens n plek wat sentraal gelee is vir die belangstelendes per provinsie net met verskillende datums. Die wat dan belang stel om sy eie en ook n ander provinsie se saamtrek by te woon is dan welkom.

Dis wat ek ook bedoel het. Net nie mooi gestel nie. 

Maar n uitstekende plan. 

Ons gaan komende naweek terdee geniet en wees verseker ons sal hierdie kwessie aanspreek.

Dink dis n goeie idee Kobus.....kom ons hoop ons kry genoeg name in van verskillende areas. Soos jy sê....as jy net die een naby jou wil bywoon, is reg, maar is welkom by almal

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Sep 2019 @ 10:11:26 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14761
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Soos wat die mense name gee en die lys uitbrei kan verskeie venues gekies word.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Sep 2019 @ 11:24:04 am
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1611
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years

Sal lekker wees maar datums kyk en sien hoe hy in pas

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Sep 2019 @ 11:48:25 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14761
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek gaan nou toets hoe lyk die verkeer op die N1 deur JHB op 'n Vrydag.

Sal terugvoer kom gee. Ek vermoed dit is besig maar ook nie so dat mens nie in elkgeval jou 90km/h kan ry nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Sep 2019 @ 11:57:10 am
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 804
Joined: 09 May 2014
Experience: 25 years

Leon, as jy die verkeer die komende vrydag wil toets dan gaan dit nog bietjie meer hectic wees aangesien dit ook die begin van die skoolvakansie is.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Sep 2019 @ 17:31:49 pm
Kamp is Koning
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 257
Joined: 07 Oct 2017
Experience: 34 years

Sterkte Leon probeer net om voor 14h00 daar te wees  as jy van Pretoria na Jhb ry nie te sleg nie. Want glo my vry ek ry elke dinsdag en vrydag tussen Pretoria en Jhb. Dinsdae is dit besig maar nie te sleg nie maar vrydae veral teen maand eindes is dit gaos. As jy na16h00 daar wegkom kan jy somtyds tot 2 ure op die pad wees terug Pretoria toe. Dit het al met my gebeur dat ek vir 4 ure op die snelweg gesit het as daar n ongeluk was.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Sep 2019 @ 21:53:39 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5660
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

WilSur groep kamp die eerste naweek in Oktober by Eastco Magalies saan 'n vriend wat van die Kaap by ons aansluit vir sy eerste kamo saam ons.  πŸ‘πŸ”₯πŸΈπŸ—πŸ–

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Sep 2019 @ 21:58:40 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5660
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Oops

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Sep 2019 @ 21:59:28 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5660
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Ons sal so 20 woonwaans wees.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Sep 2019 @ 06:05:46 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14463
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Sjoe dis baie......ons sal seker nie so baie wees nie, maar soms kuier 15 mense lekkerder saam as 100x mense. Ek het dit al ervaar met n groep soos Kampmal waar ons deel was van amper 800 mense....op die ou einde vorm al die mense klein groepies van omtrent 10 of meeste het maar net by sy eie karavaan gekuier. Dieselfde met n ander groep.....maak die hele Dinokeng resort vol, maar die saam kuier was ons seker nie meer as 35 nie. By Dube ook.....maak al 220 staan plekke vol maar die saam kuier se teenwoordigheid wat maar bitter skraal....as 10% deel geneem het aan saamkuier, was dit baie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Sep 2019 @ 06:47:07 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14761
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Sterkte Leon probeer net om voor 14h00 daar te wees  as jy van Pretoria na Jhb ry nie te sleg nie. Want glo my vry ek ry elke dinsdag en vrydag tussen Pretoria en Jhb. Dinsdae is dit besig maar nie te sleg nie maar vrydae veral teen maand eindes is dit gaos. As jy na16h00 daar wegkom kan jy somtyds tot 2 ure op die pad wees terug Pretoria toe. Dit het al met my gebeur dat ek vir 4 ure op die snelweg gesit het as daar n ongeluk was.

Ek glo julle.  Ek hoop maar dat die verkeer rigting JHB en op N1 om JHB effe rustiger sou wees as die van JHB na PTA.

Leon, as jy die verkeer die komende vrydag wil toets dan gaan dit nog bietjie meer hectic wees aangesien dit ook die begin van die skoolvakansie is.

Ja wel Hennie ek is glad nie op hoogte met die skoolvakansie tye nie.  So ons sal maar sien hoe loop dinge Vrydag.

Ma werk tot 14H00. Gouste wat ek op die pad gaan wees is 14h15.

Sal dit maar net rustig vat en kyk hoe loop dit.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Sep 2019 @ 07:00:47 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14761
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Sjoe dis baie......ons sal seker nie so baie wees nie, maar soms kuier 15 mense lekkerder saam as 100x mense. Ek het dit al ervaar met n groep soos Kampmal waar ons deel was van amper 800 mense....op die ou einde vorm al die mense klein groepies van omtrent 10 of meeste het maar net by sy eie karavaan gekuier. Dieselfde met n ander groep.....maak die hele Dinokeng resort vol, maar die saam kuier was ons seker nie meer as 35 nie. By Dube ook.....maak al 220 staan plekke vol maar die saam kuier se teenwoordigheid wat maar bitter skraal....as 10% deel geneem het aan saamkuier, was dit baie

Stem saam Geert. Dis organisatories great om baie karavane te hê wat 'n saam trek by woon. Maar dis waar dit stop.  Want of die mense kuier in klein groepies of elke ou kamp in elkgeval op sy eie.

So dis selfs net chapperig as daar 5 karavane is want hulle kueir tenminste saam.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Sep 2019 @ 11:00:29 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8371
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 39 years

Ek sien nogal uit na dit. Hoop my gesondheid hou dat ek kan saam gaan.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Oct 2019 @ 20:46:06 pm
Badger
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 190
Joined: 28 Jun 2017
Experience: 63 years

It sounds like a good idea, I will keep watching for more information.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Oct 2019 @ 22:20:47 pm
Bak oor
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2041
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Ek sien nogal uit na dit. Hoop my gesondheid hou dat ek kan saam gaan.

Jy gaan fine wees ou maat 🀠 

Sien Jou daar.

To all forum members. May you be surrounded by your precious family. May you have the warmest thoughts and best wishes for a wonderful holy Christmas and a New Year blessed with Gods grace. May peace, love, and prosperity follow you always in the name of Jesus our saviour.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Oct 2019 @ 08:04:29 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14463
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

As ek so ver kyk na moontlike belangstellendes

1x Bloemfontein

1x Alberton

2x Wesrand {Roodepoort/Krugersdorp}

4x Pretoria/Centurion

As mens n oord sal neem soos HennopsPride....dan gaan 6x van ons minder as 45min by hul bestemming wees. Bakoor {John} van Alberton is omtrent 60km vanaf oord, maar gaan moet sleep deur moelike verkeer. Oom Jeep is 5 ure weg

Is daar oorde wat julle kan voorstel....ek weet glad nie hoe is Hennops pride deesdae nie....klink of hul opgraderings gedoen het, maar fotos van geriewe lyk of dagbesoekers nogals kan oorneem.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Oct 2019 @ 08:15:51 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14761
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

My voorstel sou wees dat ons oorde wat voorsiening maar vir groot hoeveelhede dagbesoekers 'n mis gee.  Daar is baie oorde wat puik fasiliteite het en selfs groot bomas om voorsiening te maak vir een gesamentlike braai.

Dis nog lank voor die 1ste naweek in Feb 2020.  As ek kyk na die getalle sou ek Brits omgewing in Noord Wes voorstel.

As ek kan kies stel ek Drieberge voor.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Oct 2019 @ 08:57:19 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14463
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek sekondeer vir DrieBerge

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Oct 2019 @ 09:19:40 am
Chris Centurion
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 544
Joined: 04 May 2016
Experience: 32 years

As ek mag, stel ek Hartbeeshoek voor.

Moeg geploeg.
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Oct 2019 @ 10:19:48 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14463
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek het DrieBerge en Hartbeeshoek nou geskakel. Ek het geskat op so 8x karavane. 

Drie Berge stel voor staanplekke 1-8. Hulle sê staanplekke is baie groot en hou gewoonlik gemeenskaplike braai gewoonlik dan saam daar by 1 of 2 of 3 rond, dan pla mens nie ander naweek gangers nie....ook naby aan grooter ablusies. 

Hartbeeshoek kan vir ons staanplek 1-8 gee.

Standaard prys. 3Berge R920 en Hartbeeshoek R1000. Ons kan seker bietjie onderhandel as ons besluit gemaak het.

Datum 7-9 Februarie 2020 reg met belang stellendes?

Laat weet wie belang stel en waarheen dat ons kan vas maak

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Oct 2019 @ 10:21:12 am

Drie berge 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Oct 2019 @ 11:38:15 am
Chris Centurion
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 544
Joined: 04 May 2016
Experience: 32 years

Geert, ons stel definitief belang.  Persoonlik verkies ons Hartbeeshoek.

Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Oct 2019 @ 11:47:49 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14463
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Geert, ons stel definitief belang.  Persoonlik verkies ons Hartbeeshoek.

Ek is gemaklik met Hartbeeshoek ook....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Oct 2019 @ 11:50:29 am
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1222
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 40 years

Geert, ons stel ook belang. Enige van genoemde plekke vir ons.

AMAZING
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Oct 2019 @ 19:34:33 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14463
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek dink ons moet n keuse tussen DrieBerge en Hartbeeshoek maak. Is daar nog mense wat moontlik belang stel om saam te kamp wat n keuse kan gee.....tans is die keuses gelykop. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Oct 2019 @ 05:47:57 am

....en die datum, is julle okay daarmee?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Oct 2019 @ 06:25:19 am
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1222
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 40 years

Datum is reg met ons. DV

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Oct 2019 @ 06:26:20 am
Chris Centurion
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 544
Joined: 04 May 2016
Experience: 32 years

Datum pas ons dankie.

Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Oct 2019 @ 07:27:00 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14761
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek hou ook van Hartbees hoek. Dis net die laaste paar kampe wat ons daar was het Letlabile se musiek kamp vriende in tente en opwip dak karavane in die aand gepla.

Datum is 100% met my ook.

Laat weet maar...................................laughing

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Oct 2019 @ 08:10:35 am
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1611
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years

Jammer gaan dit nie maak nie reeds kamp daai naweek

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Oct 2019 @ 20:34:25 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14463
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Geert jy kan my intel as my wa nog nie verkoop is nie.

Baie goeie idee..

Glo julle sal die Girl help opslaan.

Jin.....is jy in?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Oct 2019 @ 13:32:03 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5655
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Is Hartbeeshoek nou in ??

Kan ek... en ander wat nie weet nie.. n aanduiding kry van die geografiese ligging. 

Hoe ver van naaste dorp.

Fasiliteite

Dankie.

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
page 1 of 3