English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 522
Total Replies: 252 732
Total Views: 83 244 870
topics: 1 156
replies: 12 178
views: 4 835 935
Jokes and everything else that makes you laugh

Lockdown levels

replies: 29
views: 439
17 May 2020 @ 05:47:54 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Die dag toe skole gesluit word was daar 3x nuwe gevalle aangemeld. Deesdae styg getalle meer as 800 n dag (en styg steeds) en skole beplan om weer oop te maak.

Die dag toe vol lockdown aangekondig is, is daar 37 nuwe gevalle aangemeld. 

Op 28 April toe daar 203 nuwe gevalle aangemeld is, word daar aangekondig dat ons na vlak 4 gaan beweeg....heelwat meer mense wat mag werk.

Tans word meer as 800 gevalle per dag aangeteken en styg steeds....en daar word beplan om na vlak 3 te beweeg.

Wonder wat moet die groei syfers wees voor ons na vlak 2 mag beweeg....soos dit tans lyk seker 2000 per dag? 

Hoekom wag die regering eers dat daar meer besmette mense is voordat hulle meer mense laat mag werk? Hoekom nie nou al vlak 3 nie, want einde die maand wat hulle beplan om te daal, gaan getalle verseker heelwat meer wees.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 May 2020 @ 07:05:16 am
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3105
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 30 years

Sonder om politiek te praat, betwyfel ek ons gevalle. Zim het slegs 42 gevalle en 4 sterftes??

Hoe is dit moontlik?  Of is dit n geval dat ons nie werklik weet wat in Zim aangaan nie. Het hulle n baie beter Gesondheids program as SA? Is hulle beter opgelei om die virus te hanteer?

Vra maar net.

 

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 May 2020 @ 09:36:17 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9760
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Geert.

Ek verstaan nie jou siening nie, hoe meer mense hoe meer positiwe gevalle.

As dit minder mense is sal daar most minder gevalle wees.

So ons moet terug skuif level 5 toe.

Dink net hoeveel gaan daar wees sou die skole ook oop maak en daar ontstaan.

Mense moet onnodig uit winkels bly en hul kinders by die huis Hou.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 May 2020 @ 09:45:08 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9760
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Met level 5 wou almal tog net gaan stap en oefen.

Daai eerste dag het dit hier by my gelyk of daar n skool byeenkoms, die comrades, die epic en as die rivier net nader was die dozi ook aan was.

Nou is die Nicky verby en ek mis die hondjies met die stywe boudjies.

Hoe almal so gou kon fiks word, dalk is die hondjies se voetjies seer.

Geert, of dalk is jy reg, laat almal uit dat die virus Kan vat wat hy wil hê.

Ek was nog net eenkeer in n Winkel.

Om die virus te gaan soek..... nee dankie ek Bly by die huis.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 May 2020 @ 11:32:28 am
Expo / Jan
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 580
Joined: 19 Jul 2015
Experience: 28 years

Zim se data capturing moet foutief wees. Ek is beslis nie oortuig dat hulle slegs 42 gevalle en 4 sterftes het nie. Alles in Zim tel teen hulle, soos in alles. Hulle landelike gebiede is wyd en dit kan nie geskandeer wees nie.........ek glo ook in elk geval nie dat ons data 100% korrek is nie. Daar is slegs 'n klein persentasie informele nedersettings in SA geskandeer.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 May 2020 @ 12:46:02 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1507
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Soos ek dit verstaan:

1) Suid Afrika gaan ongeveer 80 000 positiewe gevalle he' maak nie saak wat ons doen nie! En die piek mag nie voor September bereik word nie.

2) Daar is n' maximum grooi tempo wat die regeering nie will verby steek nie want anders kan ons gesondheid's dienste nie dit behartig nie. Die beteken 80 000 totaal, minus die wat gesond geword het, minus die wat nie hospitaal toe hoef te gaan nie, minus die wat nie resperators nodig het nie, teen Sept. Tendense met fuzzy logick!

3) As die grooi tempo na 14 dae na n' verslapping onder die maximum grooi tempo bly kan ons na meer verslapde regulaasies toe gaan of as dit baia goed gaan na die volgende meer verslapde vlak (lev 4 na Lev 3 ens.) toe gaan.

So, dit hang aff hoe ons die maatreels volg!!!!! en hoe goed die maatreels werk wat bepaal hoe vinnig ons minder beperkings het.

Met ons huidige beddens, verpleegsters, doktors, en resperators kan ons X hoeveelheid krietise (% van siek) behartig. Die X word aan gewerk om meer doctors en meer beddens in te kry. Cubaanse doctors en ander perseele vir meer beddens. VSA het resperators geskenk, ekstra bedens in die gange...dit help om die beperkings te heroorweeg.

Ek is so bly ek is nie Cyril en die kabinet nie....all die balle moet in die lug bly...eish!!

Ek haal my hoed vir hulle aff, en hulle doen veel beeter as meeste ander ontwikelde lande! Tumpeting Trump!

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 May 2020 @ 12:47:56 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1507
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Doen alles wat julle kan om julle self te beskerm en ander te beskerm! Hou die kromme plat en ons sal weer meer vryheid he'...........................

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 May 2020 @ 13:00:32 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1507
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Die ander politiesie wat nou begin klippe gooi maak my kwaad. Hinde sight is is always 2020 vision. Die saam staan, wat aan die begin daar was, is nou omskaakel in polietiese self bevordering.

Ons, de hele wereld, is in die Pandemic, net saam staan gaan dit oorwin. Los die interne getwiss!

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 May 2020 @ 18:19:01 pm
captiva
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 237
Joined: 25 Mar 2014
Experience: 47 years

Probleem het ons dit is verseker, maar die hoe en wat en deur wie al die aksies beheer word pla my ernstig

Wil nie politiek praat nie maar verduidelik aan my wat het drank, sigarette klere wat jy aantrek en dan ook kos verspreiding met die oordraaglikheid van die virus te doen. 

Ons sit meer met n MAGSSTRYD tussen politisie te doen as met die werklike pademie

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jul 2020 @ 10:15:13 am
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1507
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Ek sien CR gaan ons vanaand toespreek. Alcohol, curfew, taxis en oor provinciaale grens beweeging is op die tafel.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jul 2020 @ 10:30:29 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek sien CR gaan ons vanaand toespreek. Alcohol, curfew, taxis en oor provinciaale grens beweeging is op die tafel.

Ja...hy het nog laasweek gesê dat hulle hierdie styging in gevalle verwag het en dat hulle lockdown maatreels suksesvolle resultate toon. Miskien kom hy nou agter hy praat sΕ£Ε™øñΘ›. Lyk my hy besef wel dat hard lockdown uit is....ekonomie kan dit nie hanteer

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jul 2020 @ 10:48:25 am
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1507
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Ja, maar ek dink hulle sukkel met die getalle bedens benodig. Ek sien weer oor nag 13000 nuwe gevalle.

Ek was laas week Witbank toe en daai ouens volg glad nie die reels nie.XsealedX

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jul 2020 @ 12:48:17 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek neem byvoorbeeld die supermarkte waar ek kom......

Of jy sanitize of nie...geen probleem

Of jy masker halfpad opdra of nie....geen probleem 

Wat het geword van maksimum mense in n winkel....bitter lanklaas in n ry moes staan, lyk of daai reel nie meer geld nie.

Drank moet elke dag verkoop word. Meeste arbeiders kry Vrydae geld....dan is drankwinkel toe. So om die naweek sy keel nat te maak is sy enigste opsie om in n shebeen in te boek...daam klomp saam te kuier

Sigaret ban moet gelig word dat elkeen sy eie sigaret kan bekostig en rook....nie nodig om duur sigarette onder 5 mense te deel nie....suig en stuur aan

Grense moet oopmaak sodat ander provinsies se besighede voordeel kan trek. Baie plekke soos bv BelaBela omgewing se inkomste is afhanklik van Gauteng se mense

Maskers lyk nie aldag verplig in publiek nie.....laas naweek 2x deur Hammanskraal gery, maskers so skaars soos voortande in die Kaap 

So kan die lys maar aangaan. Nou word industrie soos oorde wat wel regulasies wil toepas verbied om oop te maak omdat getalle styg weens sommige industrie wat nie saam help nie. 

Besighede wat nie deur die regering gehelp word met fondse nie, moet geleentheid kry om oop te maak....wie kan nou oorleef met 100+ dae sonder inkomste? ....en dit jaag werkloosheid syfers op.

 

Maar my 2c

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jul 2020 @ 13:08:03 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1507
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Ja Geert. Ek glo ook dat as almal by die reels van maskers, sosiaale afstand en sanitasie bly sal die tempo van infeksie afneem. Wat ek well glo, en Prof Mahdi se ook so, is dat die hoeveelheid mense wat COVID gaan kry onverandered gaan bly ongeag ons vertraging pogings. Die storm is onvermeidelik. Wat my baia pla is dat hulle agter gekom het dat meeste mense asymtomaties is. Kyk maar na sy onderhoud:

https://mybroadband.co.za/news/trending/359497-vaccine-trial-reveals-surprising-information-about-covid-19-in-south-africa.html?source=newsletter

Dit beteeken ons kan onweetend tussen COVID positieve mense beweeg. Dus, bly weg van vreemdelinge!

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jul 2020 @ 13:21:55 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1507
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jul 2020 @ 13:56:30 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

N vraag wat by my vashaak is....hulle sê ons gaan ons piek bereik in Augustes of September, wat gaan daai tyd gebeur dat getalle gaan begin daal?  Hoekom kan ons "dit wat gaan gebeur" nie nou al toepas nie?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jul 2020 @ 14:30:18 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1507
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Hulle noem dit die "heard immunity point". Meeste mense wat dit gaan kry of gekry het en is daar oor of dood is bereik. As ons niks doen nie gaan ons daai punt gouer bereik maar meer gaan dood gaan want hulle kan nie behandle word nie (gesondheid stelsel is oor belas). Flattening the curve.....

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jul 2020 @ 14:39:03 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Hulle noem dit die "heard immunity point". Meeste mense wat dit gaan kry of gekry het en is daar oor of dood is bereik. As ons niks doen nie gaan ons daai punt gouer bereik maar meer gaan dood gaan want hulle kan nie behandle word nie (gesondheid stelsel is oor belas). Flattening the curve.....

DankieπŸ‘

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jul 2020 @ 16:48:03 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek sien CR gaan ons vanaand toespreek. Alcohol, curfew, taxis en oor provinciaale grens beweeging is op die tafel.

Hoop nie sy speech gaan vanaand weer hoofsaaklik oor gender violence nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jul 2020 @ 17:58:17 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1507
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Ja lets hope we get some direction.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jul 2020 @ 20:49:09 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Pynappel prys gaan seker weer die lug inskiet

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jul 2020 @ 21:13:25 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Summary of the speech made by President Cyril Ramaphosa on Sunday 12 July 2020 * The country will *NOT* move back to a lower level of lockdown - SA will remain at Level 3. - *ALCOHOL BANNED WITH IMMEDIATE EFFECT* - Alcohol - sale, distribution and transport, banned with immediate effect!!! - *CURFEW REINSTATED WITH IMMEDIATE EFFECT: 9PM TO 4AM* - National State of Disaster will continue to 15 Aug 2020 - Family visits and other social activities are completely illegal. - Cloth masks mandatory - expect new gazette with rules regarding it. - All businesses must have a designated official for COVID-19 - Taxis on a long trip must only have a 70% occupancy, but Taxi's on a short trip are allowed a 100% occupancy. * We have a serious shortfall of about 12 000 Healthcare workers - and health facilities in several provinces are already under tremendous strain. * SA now had 37 000 beds available in quarantine facilities in public & private facilities * Everyone must wear cloth masks when leaving your homes, wash hands, sanitize workplaces regularly & keep safe distance from other people. * President Ramaphosa chastises people who attend large gatherings - in some cases up to 1000 people. * Surge in Covid-19 infections were expected, but it's spiralling out of control. * Recovery is more than 48% * 3 x Premiers are now positive - Western Cape, Gauteng & North-West - wishing them a speedy recovery * 4079 people have now passed away from COVID-19 - a quarter of these people have passed away in the past week - but the percentage is still extremely low in comparison to statistics from other parts of the world. * Expecting between 40 000 & 50 000 deaths before the end of 2020. * SA records more than 12 000 new cases a day. * We now have 276242 Covid-19 cases in SA.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jul 2020 @ 21:23:43 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4462
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Die nuus sal my sommer na drank toe dryf.frown

Oeps! Ek het nie.yell

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jul 2020 @ 22:01:05 pm
RichardJ
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 488
Joined: 02 Sep 2015
Experience: 52 years

Apparently on Saturday CR stated no leisure travel.

Living the dream
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jul 2020 @ 22:17:33 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Apparently on Saturday CR stated no leisure travel.

Gelukkig het ek dit nie gehoor nieπŸ˜‰

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jul 2020 @ 23:27:51 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Apparently on Saturday CR stated no leisure travel.

Oops....published

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jul 2020 @ 00:20:17 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jul 2020 @ 06:02:57 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

100de oorde (besighede) sit al vir 100+ dae sonder inkomste. Patetiese regering help nie met n sent nie. Hoe dink hulle moet daai mense eet en lone betaal? Gin wonder werkloosheid trek al ver oor die 30%. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jul 2020 @ 07:42:15 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Maar ek dink Covid syfers behoort nou drasties te daal noudat 100% vol taxi's verplig is om met oop vensters te rywink

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jul 2020 @ 12:05:33 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1507
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Ons is basies terug na level 4. Hoe gaan daai resorts nou kan bekostig om weer toe te maak. Is dag trips nog toe gelaat in KNP?

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za