English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 232
Total Replies: 248 722
Total Views: 83 111 412
topics: 1 154
replies: 12 106
views: 4 833 572
Jokes and everything else that makes you laugh

Vasbyt Lockdown amper verby

replies: 54
views: 964
page 1 of 2
28 Apr 2020 @ 13:03:35 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3103
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 30 years

Ek sien lockdown raak nou te lank. Hiers manne wat alweer bytterig raak.

Ek volg maar die wyse raad van my buurman se 13 jarige seun..." Oom Hannes, lockdown is nog lank....die Tannie gaan jou blik!@@!'"

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Apr 2020 @ 13:09:52 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3103
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 30 years

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Apr 2020 @ 13:10:25 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3103
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 30 years

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Apr 2020 @ 13:10:56 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3103
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 30 years

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Apr 2020 @ 13:14:02 pm
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3226
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Dis goed gedoen!

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Apr 2020 @ 14:28:01 pm
Louvan
Mars Member
88% Profile Strength
Posts: 1048
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 30 years

😂😂

Hy doen nie sonder sy Johnny Walker Blue en Fanta Grape nie...

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Apr 2020 @ 14:32:31 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4285
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Ek wonder of hy weet hoe proe braaivleis saam met Oros.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Apr 2020 @ 16:06:11 pm
Piet Ford
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 344
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 34 years
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Apr 2020 @ 19:02:47 pm
Badger
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 386
Joined: 28 Jun 2017
Experience: 64 years

Keep it up Guys !!!!     We can use a bit of humor about now.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Apr 2020 @ 19:40:53 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16880
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Apr 2020 @ 19:50:59 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3103
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 30 years

Keep it up Guys !!!!     We can use a bit of humor about now.

Fully agree.

Sick and tired of hearing Corona. Put on radio, corona 

Put on tv , corona 

FB , corona 

I'm not saying make jokes about the virus. Let's face it, it's serious.

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Apr 2020 @ 19:58:19 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16880
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

😉

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Apr 2020 @ 20:27:53 pm
Benkie
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 527
Joined: 16 Jun 2014
Experience: 45 years

Ou Hippo Eyes is darem maar lelik laughinglaughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Apr 2020 @ 20:29:03 pm
Benkie
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 527
Joined: 16 Jun 2014
Experience: 45 years

Lyk of hy gesuip is

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Apr 2020 @ 06:37:52 am
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3103
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 30 years

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Apr 2020 @ 06:38:35 am
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3103
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 30 years

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Apr 2020 @ 07:56:46 am
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3103
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 30 years

Urgent For Sale!!!

I made a mistake. I live in number 45

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Apr 2020 @ 09:41:20 am
Butts
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1173
Joined: 15 Dec 2012
Experience: 7 years

Hannes, dankie vir die vermaak op die Forum. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Apr 2020 @ 13:11:09 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2171
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years

Skitterend dit maak die gemoed baie ligter.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Apr 2020 @ 16:12:29 pm
kleinman
Silver Member
48% Profile Strength
Posts: 76
Joined: 27 Nov 2017

Ek was Saterdag so lus vir 'n dop toe ruik ek maar die empties wat in my garage staan....

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Apr 2020 @ 19:09:08 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3103
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 30 years

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Apr 2020 @ 19:10:22 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3103
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 30 years

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Apr 2020 @ 22:36:57 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3103
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 30 years

Vir ons rokers

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Apr 2020 @ 09:48:11 am
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1458
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 55 years

Lyk of hy gesuip is

Van wie praat jy?

Be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Apr 2020 @ 11:35:26 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3226
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Hardewarewinkels is van more af oop, dan kan ek my langverwagte houtdraaibank koop.  Die winkel is egter nog nie bewus van die reëling nie- hoop hulle raak bewus daarvan voor more.  Ek sien Chamberlains sê op hulle webblad hulle is more vir almal oop.

Baie jammer dat daar sulke woer-woer besluite oor tabak geneem word.  Dit maak mense net opstandig teen die inperkingsregulasies.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Apr 2020 @ 12:07:12 pm
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1458
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 55 years

Party van ons ministers dink nie aan onbedoelde gevolge van hulle irrasionele besluite nie.

Neem nou maar die oefening tydsgleuf. 

Ek moet nou in die Kaapse nagdonker (onthou, die son kom laat op in die winter) gaan fietsry wanneer al wat leef en beef op straat is met hulle honde gedurende die tydsgleuf wanneer die meeste voertuie op pad is.

Die armsalige drommels wat moet gaan werk kan nie soos hulle gewoonte is in die middag na werk gaan draf of fietsry nie, want die tannie wat beter weet wat goed is vir ons het so besluit.

Die arme ou mense in die kompleks in die straat af moet nou nagdonker opstaan om 'n bietjie uit te kom, en soos die een ou omie sê, "boetman, die oom kan nie in die oggend woel voordat die maag nie sy ding gedoen het nie, want maag funksie het nie in die oggend geduld nie, en wag nie vir jou om tuis te kom as jy ontydig wil roer nie, en die meeste van ons oues het dieselfde neukery".

Sinnellose ondeurdagte besluitnemig as jy my vra.

So wat gaan ek doen? Ek gaan dit omseil.  My fiets het 'n drarak agter. Ek maak 'n ou brood in 'n Pick & Pay sak daarop vas en gaan ry na hartelus. Ek mag mos winkel toe gaan, en die winkel toe gaan vervoermiddel word nie deur die regulasies voorgeskryf of verbied nie! 

 

Be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
30 Apr 2020 @ 12:11:53 pm
Chris Centurion
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 628
Joined: 04 May 2016
Experience: 33 years

Iets maak nie sin nie…….

Hoe moet matrieks volgende week teruggaan skool toe maar hulle kannie eers pouses rook nie…….☺

Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Apr 2020 @ 13:00:04 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9394
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Iets maak nie sin nie…….

Hoe moet matrieks volgende week teruggaan skool toe maar hulle kannie eers pouses rook nie…….☺

Dis niks...........

Hulle moet warry oor hul matriek afskeid...... Sonder drank.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Apr 2020 @ 15:43:59 pm
Piet Ford
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 344
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 34 years
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Apr 2020 @ 19:26:30 pm
Morelig
Silver Member
37% Profile Strength
Posts: 72
Joined: 18 Sep 2019

Lyk of fase 4 nogal lank gaan wees.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Apr 2020 @ 19:42:04 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16880
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Lyk of fase 4 nogal lank gaan wees.

Ja....meeste het gedink 3 weke....dink baie van ons strek na 3 maande 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Apr 2020 @ 19:49:40 pm
JohanMarais
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 570
Joined: 04 Mar 2014
Experience: 31 years

Ek sien die nuutste datum wat die skole gaan oopmaak is nou 1 Junie 2020!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Apr 2020 @ 20:00:19 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16880
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek sien die nuutste datum wat die skole gaan oopmaak is nou 1 Junie 2020!

Ja....as kabinet dit gaan goedkeur gaan juniors van skole seker eers Augustes weer hul skool sien 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Apr 2020 @ 20:00:36 pm
Morelig
Silver Member
37% Profile Strength
Posts: 72
Joined: 18 Sep 2019

Hoop hulle kry al die skole skoon voor die tyd. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Apr 2020 @ 20:34:20 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16880
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Hoop hulle kry al die skole skoon voor die tyd. 

Dit wat ek gehoor het wil hulle klasse ook heeltyd sanitize. Dink dit sal miskien makliker wees as onderwysers heeltyd klas verwissel as al die kinders....minder kans om virus te versprei

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Apr 2020 @ 20:37:31 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3103
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 30 years

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 May 2020 @ 10:25:55 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16880
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Weet julle op watse level begin loadshedding weer?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 May 2020 @ 11:19:24 am
Chris Centurion
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 628
Joined: 04 May 2016
Experience: 33 years

Verlede week het Escom gesê dat loadshedding die 4de Mei weer begin.

Gelukkig kom brandstofprys verder af en moet die kragopwekker maar sy ding doen. Net jammer van die lawaai.

So, kom ons wag en kyk maar wat gebeur.

Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 May 2020 @ 09:16:42 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16880
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Hardewarewinkels is van more af oop, dan kan ek my langverwagte houtdraaibank koop.  Die winkel is egter nog nie bewus van die reëling nie- hoop hulle raak bewus daarvan voor more.  Ek sien Chamberlains sê op hulle webblad hulle is more vir almal oop.

Baie jammer dat daar sulke woer-woer besluite oor tabak geneem word.  Dit maak mense net opstandig teen die inperkingsregulasies.

Het u toe draaibank kon kry? Ek sien hardeware winkels was afgelope 2 dae goed besig.....miskien goed om gereed te maak vir DIY sou ons dalk weer teruggaan na vlak 5

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 May 2020 @ 10:34:57 am
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2194
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years

Fantasties om weer op Durban se promenade te kan oefen. Skielik is daar baie meer vriendelike mense en alhoewel dit moeilik is om mense te herken met die maskers is dit net vreugde ooral. 

Omdat mense nie na die strandfront mag ry met voertuie nie is daar nou baie mense in die woonbuurte wat die 5km radius gehoorsaam en is lekker om die strate so besig te sien in die oggende. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 May 2020 @ 11:23:39 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3226
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Ja Geert, ek het hom!  Waar kom die 'U' vandaan?  Ons is mos maar almal op eerstenaam terme al verskil ons ouderdomme miskien.  Ek oefen nog, maar ek sal die projekte wat ek beoog, mettertyd kan baasraak, dink ek.  Daar was nie baie mense op Vrydag by ons plaaslike Adendorffs nie, maar by Builders het mense tougestaan omdat daar net 'n sekere aantal persone op 'n slag in die winkel toegelaat is.  Verbasend dat sommige mense blykbaar hulle nie steur aan die maatreëls nie.  Hulle dra gesigsmaskers, maar oor hulle kenne terwyl die monde en neuse oop is.  En dan is sommige van hulle in die ouer groep wat die grootste risiko loop. As hulle dan nie vir hulleself omgee nie, waarom die res van ons blootstel?  Ek het een ou omie aangespreek, to skuif hy die masker reg, maar 'n paar minute later sien ek hom weer met die masker net oor sy ken.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 May 2020 @ 14:56:46 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16880
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Is dit houtdraaibank? Watter items is in beplanning....tafelpote ensovoorts. 

Ja...as elkeen bedagsaam is en medemens in ag neem, kan verligting in lockdown goed werk. As elkeen in die publiek sy masker dra sodat sy/haar kieme nie op produkte gespoeg word deur praat, hoes of nies en elkeen goed sy hande sanitize voor hy by n gebou of winkel ingaan, en gesonde afstand van mekaar hou soos tans van ons verwag word, glo ek aansteeking kan minimaal beperk word en ekonomie kan goed aangaan....glo nie dis nodig vir n totale stilstand

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 May 2020 @ 11:42:40 am
Skolopad
Platinum Member
70% Profile Strength
Posts: 410
Joined: 28 Feb 2018

Fred I am with tjou in Polokwane, it's seems my employment contract that expires this month probily will not be renewed, now can still exercises, and support the buy local movement, can you make me a decent walking , safety stick on the turn table ?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 May 2020 @ 13:17:35 pm
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3226
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Lance, I do not have wood suitable for such projects but anyway, I bought the lather more for playing around with that do really practical projects.  I have however already produces some parts for our dining room chairs which our children broke maybe 30 years ago.

As for walking sticks, you should look around for suitable branches of trees that might grow in your garden.  If the wood is still wet, seal both ends and leave them for at least six months before working them.  This will stop them cracking. I have made some in the past from Karee and olive trees.  No serious tools are required.  They are quite rough and have a lot of character but are sturdy enough should I ever have to defend myself against man or beast.  They have been used already to fend off dogs.  I one case I wacked a Boerbul across the head just before he could get hold of our miniature Doberman.  The Boerbul did surprisingly survive by the way.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 May 2020 @ 15:05:41 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16880
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

 

.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 May 2020 @ 18:25:34 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3103
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 30 years

Kyk...ek mis die rugby nou so baie

Ek sal sommer na n Stormers game kyk🤣🤣🤣🤣

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 May 2020 @ 13:49:24 pm
Skolopad
Platinum Member
70% Profile Strength
Posts: 410
Joined: 28 Feb 2018

Thanks Fred, a Karee is growing outside my place, and spying a straight branch out already

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 May 2020 @ 17:31:38 pm
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3226
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

If a suitable branch is not straight enough to your liking, tie it to a length of steel, something like a piece of square tubing or angle iron for the drying period.  It will keep this form when dry.  But I am not too keen to have something that looks like it was factory made, rather a stick with a rustic look.  You can attach a length of the same branch at the top, possible like  a 'T" to make it more comfortable to hold onto.  The bark is easily removed when the wood is still wet, but then you run the risk of it cracking lengthwise. You can wrap it loosely in plastic to slow down the drying process which should stop this from happening.  I have also in one case left the bark on and just smoothed it with a scraper and fine sandpaper when it was try to create a nice brown finish.  I use beeswax as finish. Melt it and then add about an equal part turps to make a workable wax.  Beeswax is very durable and an acceptable finish for wood especially wood with a fine grain.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 May 2020 @ 17:59:07 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16880
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Sal n luiperd boom se takke nie ook n mooi een maak nie? Of is hout nie geskik vir so iets nie?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 May 2020 @ 08:28:25 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3226
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Ek het nie eie kennis van die hout nie- het wel so 'n boom in ons tuin, maar dit word beskou as 'n besonder harde swaar hout wat gebruik word vir onder andere draaiwerk.  Daar lê op die oomblik 'n hoop van die hout op 'n sypaadjie naby ons en ek wil die huiseienaar vra of hy dit weggooi aangesien daar mooi stompe tussenin is.  Dis 'n mooi baie ligte hout wat volgens internet baie fyn grein het. Dit kom van Brazilië af.   Dit klink vir my of dit ideaal sal wees vir kieries en as ek dalk van die stompe kan kry met geskikte takke, gaan ek beslis 'n kierie of twee maak. Die hout is blykbaar effens giftig so ek sal maar versigtig wees om nie die stof in te asem as ek daarmee draai nie. Moenie dat die giftigheid jou afsit nie- tamboti is baie giftig maar dis van ons baie mooi meubelhout as jy dit in die hande kan kry.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 May 2020 @ 13:46:05 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4285
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Ek het 3 Leopard Trees in die hoek van die erf. 'n Rukkie gelede het ek die lae takke lat afsny, party so 200 mm dik. Die takke is opgesny en hulle is gepak om droog te word vir brandhout. Opgelees daar word ook houtskool van dit gemaak so dit moet veilig wees om te brand. 

Onlangs van die droee stompe gekloof en gebrand. Maak lekker kole en ons leef nog.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
page 1 of 2
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za