English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 998
Total Replies: 243 591
Total Views: 82 962 393
topics: 1 144
replies: 11 882
views: 4 825 460
Jokes and everything else that makes you laugh

Load shedding

replies: 31
views: 1054
12 Dec 2019 @ 06:39:13 am
Piet Ford
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 286
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 34 years

n Tip vir as jy afgetrek word in n roadblock. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Dec 2019 @ 06:47:23 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15809
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

HA ha ha ha...............'n man met 'n plan! ! ! !

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Dec 2019 @ 06:57:16 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9001
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

As die krag by ons aangaan dan skrik ons.............

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Dec 2019 @ 07:02:21 am
Expo / Jan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 550
Joined: 19 Jul 2015
Experience: 28 years

hahaha.

anner pel van my sê hy was op die punt om elektriese kar te koop....?? LOL

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Dec 2019 @ 06:35:22 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15672
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Gister hierdie een by oom Jeep gekry

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Dec 2019 @ 07:10:06 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15809
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Classic............................. Ha ha ha ............................ ek het hom nou geniet hoor! ! ! ! !

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Dec 2019 @ 07:43:35 am
Zack
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 508
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 33 years

Mooi Geert.   Dis eintlik ware woorde.

Dis die beste een vir die week.

Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Dec 2019 @ 23:09:41 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2876
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Ek is baie verbaas oor hoe min die Toyota manne nou te se het. Of hulle is op verlof en die WiFi is gebere. πŸ˜…

Spyker op die kop geslaan 

Oom jeep Moes diep gegrawe het vir die een.

πŸŒͺ️ Worry ends where faith begins πŸŒͺ️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Dec 2019 @ 17:13:20 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1758
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years

Gister hierdie een by oom Jeep gekry

Ek is nou verward.

Het ons feitelike inligting dat Toyotas wel krag het?

As dit nie so is nie, kan die vergelyking met Eskom nie water hou nie.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Dec 2019 @ 19:17:33 pm
Badger
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 320
Joined: 28 Jun 2017
Experience: 64 years

It's great to see that even when the brown stuff has stopped the fan, South African campers still have a good sense of humor, even the Ford Owners.  Ha, Ha, Ha.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jan 2020 @ 05:08:21 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15672
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Feb 2020 @ 08:31:16 am
Shirundu
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 36
Joined: 20 Jan 2020
Experience: 33 years

It's great to see that even when the brown stuff has stopped the fan, South African campers still have a good sense of humor, even the Ford Owners.  Ha, Ha, Ha.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Feb 2020 @ 08:33:33 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15809
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Always some one to lighten up the day! ! ! !

laughinglaughing

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Feb 2020 @ 09:17:23 am
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2876
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

It's great to see that even when the brown stuff has stopped the fan, South African campers still have a good sense of humor, even the Ford Owners.  Ha, Ha, Ha.

Stem nie saam. Net sommige kampers kan nog lag en n grappie geniet, In fact (meeste van hulle) dankie tog vir julle πŸ‘

  • Hierop die forum is daar wel kampers wat n Klein minderheid is en so suur en droog is amper soos n shingles epidemie. Kan nie n grappie hanteer, skiet n koroner as dit nie in hul smaak val, wees baie beledigend met snotty remarks en pla die forum bestuur soos Klein brats wat nie hul sin kry en laat die grappie verwyder. Eientlik n joke by dit self.

Maar meeste kampers is mense van murg en been en voorwaar aagenaam en n plesier selfs net om te weet van hulle. Wat weet wat die plesier is om te lag,te lewe en gelukkig te wees. πŸ‘

 

 

πŸŒͺ️ Worry ends where faith begins πŸŒͺ️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Feb 2020 @ 13:48:52 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15672
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Stem nie saam. Net sommige kampers kan nog lag en n grappie geniet, In fact (meeste van hulle) dankie tog vir julle πŸ‘

  • Hierop die forum is daar wel kampers wat n Klein minderheid is en so suur en droog is amper soos n shingles epidemie. Kan nie n grappie hanteer, skiet n koroner as dit nie in hul smaak val, wees baie beledigend met snotty remarks en pla die forum bestuur soos Klein brats wat nie hul sin kry en laat die grappie verwyder. Eientlik n joke by dit self.

Maar meeste kampers is mense van murg en been en voorwaar aagenaam en n plesier selfs net om te weet van hulle. Wat weet wat die plesier is om te lag,te lewe en gelukkig te wees. πŸ‘

 

 

Dit was nou daai grappie oor die naweek? Stem saam met jou. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Feb 2020 @ 18:56:48 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2876
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Geert. Dankie Vir die ondersteuning en verstaan. πŸ™

πŸŒͺ️ Worry ends where faith begins πŸŒͺ️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Feb 2020 @ 19:53:02 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4023
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Het ook 'n rukkie gelede met 'n sakastiese opmerking deurgeloop.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Feb 2020 @ 11:52:53 am
Anonymous

Ag ek kry di telke dag, hoekom die velle so dun ;-)

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Feb 2020 @ 16:07:32 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2876
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Ag ek kry di telke dag, hoekom die velle so dun ;-)

Pieter.  Wat ek like, jy se jou se, al like ek dit nie altyd weet ek jy staan by jou denke en dis wie jy is.

Jy het miskien dun velle somewhere, ek weet nie waar maar Vir my kom jy baie duk vellig voor. Ek geniet jou insettinge en as jy nie daar is wie gaan ek dan nou en dan verpes.

Keep up the good work tjomma en een van die dae convince ons jou Ford se Kant toe.

 

πŸŒͺ️ Worry ends where faith begins πŸŒͺ️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Feb 2020 @ 22:01:34 pm
BrianB
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4219
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 41 years

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Feb 2020 @ 14:10:39 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15672
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Feb 2020 @ 14:23:15 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2876
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

πŸ˜…Met die toename van riool wat in ons riviere inloop 😲 gaan die regering nou "Sewerage Chedding" ( beurtskyt )πŸ‘ook instel. So as dit nie jou beurt is nie !! Knyp !! 😱

πŸŒͺ️ Worry ends where faith begins πŸŒͺ️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Feb 2020 @ 20:59:01 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1758
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years

πŸ˜…Met die toename van riool wat in ons riviere inloop 😲 gaan die regering nou "Sewerage Chedding" ( beurtskyt )πŸ‘ook instel. So as dit nie jou beurt is nie !! Knyp !! 😱

Seker maar goed ek kon nie vanoggend ontbyt in Nelspruit eet nie as gevolg van beurtkrag.

Moes 'dorp' toe om my sleepvoertuig se wiele te ruil, balanseer en wielsporing stel. Op my voertuig laat ek nie enige cowboy aan hom stel nie.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Feb 2020 @ 21:04:03 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1758
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years

πŸ˜…Met die toename van riool wat in ons riviere inloop 😲 gaan die regering nou "Sewerage Chedding" ( beurtskyt )πŸ‘ook instel. So as dit nie jou beurt is nie !! Knyp !! 😱

Seker maar goed ek kon nie vanoggend ontbyt in Nelspruit eet nie as gevolg van beurtkrag.

Moes 'dorp' toe om my sleepvoertuig se wiele te ruil, balanseer en wielsporing stel. Ek laat nie enige cowboy aan hom stel nie.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Feb 2020 @ 05:16:19 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15672
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ons sal seker nou tot Woensdag goed deurloop met load sheddings sodat daar herrinder kan word aan fondse wat moet kom na Eskom se kant toe tydens die begrotings toespraak.

Wens hul wil dit privatiseer....maar seker bang dit gaan dan winsgewend uitdraai en hoe gaan hulle dan hul hande in daai beursies kan druk

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Feb 2020 @ 06:22:56 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15809
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ons sal seker nou tot Woensdag goed deurloop met load sheddings sodat daar herrinder kan word aan fondse wat moet kom na Eskom se kant toe tydens die begrotings toespraak.

Wens hul wil dit privatiseer....maar seker bang dit gaan dan winsgewend uitdraai en hoe gaan hulle dan hul hande in daai beursies kan druk

Ek dink dit is die groot motivering vir die teenstand van privatisering.  Die geld skuif dan na die mense toe wat dinge kan laat werk en 'n plan kan maak.  Dit wil hulle nie hê nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Feb 2020 @ 09:43:20 am
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 883
Joined: 09 May 2014
Experience: 26 years

My invertertjies het weer gisteroggend vir 4 ure, en laasnag vir 4 ure hulle joppie gedoen.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Feb 2020 @ 10:52:33 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15809
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek gooi maar daai generator as die nood druk.  Gelukkig is en nie die enigste een in omgewing wat so lawaai nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Feb 2020 @ 05:21:10 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15672
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

R60b vir Eskom en SAL? Hoop hulle gaan darem bietjie van daai geld ook gebruik om onderhoud en opgraderings op hul stelsels te doen. Exclusive cars is seker opgewonde oor hierdie fondse wat toegeken is.....cool

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Feb 2020 @ 07:32:09 am
Piet Ford
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 286
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 34 years
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Feb 2020 @ 08:30:36 am
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2876
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Die is die nagevolge van stout raak as dit loadshedding is 

πŸŒͺ️ Worry ends where faith begins πŸŒͺ️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Feb 2020 @ 08:56:54 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15809
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Die is die nagevolge van stout raak as dit loadshedding is 

Nè............laughinglaughing

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za