English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 277
Total Replies: 230 156
Total Views: 82 384 725
topics: 1 125
replies: 11 448
views: 4 804 106
Jokes and everything else that makes you laugh

Eerlike ford manne

replies: 27
views: 564
20 Aug 2019 @ 13:31:03 pm
Piet Ford
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 143
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 33 years

Daar is deur van die forumlede gevra dat ons ford manne moet eerlik wees oor hoe baie ons bakkies in die workshop is. Om eerlik te wees, ons ford manne beplan ver vooruit.embarassedsmile

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Aug 2019 @ 14:18:49 pm
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1314
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 20 years

Mmmmm....goeie probeerslag, maar dit lyk soos Toy enjins? My 3.2 Ford Tipper s'n lyk definitief nie so nie :) Kyk mooi, daai enjins skitter van die low-tech wat gebruik is!

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Aug 2019 @ 14:28:31 pm
Zack
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 226
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 32 years

Daai moet Toyota engins wees want hulle is vol olie.    cool

My Ford gaan elke Woensdag aand na ons Ford Workshop.   Dis dieselfde as AA (Alcoholics Anonymous).  Hier moet my Ranger eerlik wees en erken hoeveel Toyota's hy in een week weggery het.   Hy moet belowe hy sal nie weer spin met sy auto gearbox nie want die rook brand die toyota meisies se oe wat agter ry.

 

Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Aug 2019 @ 15:12:03 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7849
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Altyd tyd vir n grappie šŸ‘¹šŸ˜œ

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Aug 2019 @ 15:18:34 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13782
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Eks bly almal sien dit as n grappie (Selfs ons Toyota manne) As daai foto waarheid uitgebeeld het....dan was daar rede vir kommer.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend šŸ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Aug 2019 @ 15:26:04 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7849
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Dis goed gedoen die foto, ek lêk sy gā˜ ļøt as hy twee enjins so hang dra.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Aug 2019 @ 15:31:41 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13782
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Dis goed gedoen die foto, ek lêk sy gā˜ ļøt as hy twee enjins so hang dra.

 

Ek ken daai ou...sterk man....blykbaar regte foto. Kan ek hom maar na jou stuur?šŸ˜Ž

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend šŸ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Aug 2019 @ 15:32:53 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7849
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Ek ken daai ou...sterk man....blykbaar regte foto. Kan ek hom maar na jou stuur?šŸ˜Ž

Laaik jou grappie šŸ˜‚

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Aug 2019 @ 15:33:34 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5617
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Dis goed gedoen die foto, ek lêk sy gā˜ ļøt as hy twee enjins so hang dra.

 

Hehehehe.  Se ek ook. Klink vir my of dit lig-gewig  enjins is. Ala .....  sê liewer nie. 

 

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Aug 2019 @ 15:36:21 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13782
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Laaik jou grappie šŸ˜‚

 

šŸ˜œ

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend šŸ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Aug 2019 @ 15:36:37 pm
Zack
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 226
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 32 years

Dit lyk vir my na Fortuner se engins.   Die ratkaste is alweer ingegee vir herstel.  

Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Aug 2019 @ 15:45:44 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1751
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Nee, Toyotas se verkope vat n knock nou gee hulle engins verniet weg šŸ˜‚ om te toets, ook  net vir die ouens wat Ford ry. šŸ˜‹

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Aug 2019 @ 15:52:21 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7849
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Nee, Toyotas se verkope vat n knock nou gee hulle engins verniet weg šŸ˜‚ om te toets, ook  net vir die ouens wat Ford ry. šŸ˜‹

šŸ˜…šŸ˜…

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Aug 2019 @ 15:59:49 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6408
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Ek ry maar Nissan het ford en Toyota verkoop

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Aug 2019 @ 16:18:24 pm
Willie54
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 113
Joined: 29 Dec 2009
Experience: 43 years

Ek verstaan hulle maak nou Ford olie in verskillende kleure .Jy kies dan die kleur olie volgens die kleur van jou Paving by jou oprit .cool

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Aug 2019 @ 18:15:05 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1751
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Ford beteken: Jong seun / fort van beskerming, simbool van mag.

Toyota beteken:. Vrugbare rys stokkie.

šŸ˜‚šŸ¤£šŸ˜‚šŸ¤£šŸ˜‚šŸ¤£šŸ˜‚šŸ¤£šŸ˜‚šŸ¤£

 

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Aug 2019 @ 19:27:08 pm
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1314
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 20 years

Ek verstaan hulle maak nou Ford olie in verskillende kleure .Jy kies dan die kleur olie volgens die kleur van jou Paving by jou oprit .cool

Jy het dit heel verkeerd...daai olie is vir Land Rovers!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Aug 2019 @ 06:26:15 am
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 752
Joined: 09 May 2014
Experience: 25 years

Betekenis van FORD

F irst 

O n the

R ubbish

D ump

because it towed in a TOYOTA....haha

 

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Aug 2019 @ 06:32:44 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Eerlik sê julle ........................................... goed dit lyk of daai enjins wat daai ou draai wel Ford enjins is. 5 x uitlaat ports = 5 silinders.

Lyk my hierdie toya ou het 'n plan.  laughingtongue-outlaughing 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Aug 2019 @ 07:36:24 am
Zack
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 226
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 32 years

Willie , daai gekleurde olie is 'n toyota uitvindsel. 

Die mechanic kies die kleur wat by sy lang naals pas as hy olie ruil. 

Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Aug 2019 @ 09:12:18 am
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1751
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Betekenis van FORD

F irst 

O n the

R ubbish

D ump

because it towed in a TOYOTA....haha

 

Skerp Hennie skerp šŸ˜‚

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Aug 2019 @ 09:52:27 am
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1314
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 20 years

Ek ry maar Nissan het ford en Toyota verkoop

Willem jy moet mooi kyk na daai foutie op jou profiel, lyk vir my soos 'n Jeep? Tyd vir nuwe brille? LMGA :)

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Aug 2019 @ 09:56:24 am
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1314
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 20 years

Eerlik sê julle ........................................... goed dit lyk of daai enjins wat daai ou draai wel Ford enjins is. 5 x uitlaat ports = 5 silinders.

Lyk my hierdie toya ou het 'n plan.  laughingtongue-outlaughing 

Is dit nou nodig om dit uit te wys....baie van ons omies op die forum sien nie meer so lekker nie, nou staan en bederf jy alles Leon :) Nou gaan die vergrootglase nader getrek word....

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Aug 2019 @ 06:39:54 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Is dit nou nodig om dit uit te wys....baie van ons omies op die forum sien nie meer so lekker nie, nou staan en bederf jy alles Leon :) Nou gaan die vergrootglase nader getrek word....

Ja wat lyk my die Toya manne wil nie erken dat hulle fout gekoop het nie dan koop hulle die 2de handse Ford enjins en installeer dit in die hilux'e en turners.

tongue-outtongue-outlaughinglaughing

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Sep 2019 @ 19:19:07 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1751
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Eerlik sê julle ........................................... goed dit lyk of daai enjins wat daai ou draai wel Ford enjins is. 5 x uitlaat ports = 5 silinders.

Lyk my hierdie toya ou het 'n plan.  laughingtongue-outlaughing 

Volvo engins. As ek reg is het Ford nie n 5 silinder engin. Die 5 silinder Ford Focus het n Volvo engin in. 

Soos Toyota wat spog met sy nuwe Supra. n Volbloed BMW Z4 onderstel met n 3 lt BMW engin. 

Klim Toyota en BMW nou saam in die bed ?

Ook so die sogenaamde Hilux Dakar. Die regte Hilux Dakar is net n Toy chassis met V8 Lexus aandrywing.  Eish waar gaan dit eiendig šŸ¤” ?

 

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Sep 2019 @ 08:28:20 am
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2490
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Maak dit regtig saak, met ander woorde is een masjien regtig beter as 'n ander?  In dieselfde asem, as jy voertuie in dieselfde klas en prysklas vergelyk, is een werklik beter as 'n ander?  Is die verskil miskien net die byvoegsels, die sogenaamde "bells and whistles" wat verskil?

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Sep 2019 @ 09:07:53 am
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1751
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Dag sê Fred. Ek dink dit is maar hoe n persoon voel oor die saak. As jy bereid is om net saam die stroom te swem is alles honky dory. Die masjiene verskil en baie ook. Ek weer wil n Toy he as ek n Toy koop so ook met Ford. Moet nie n mix and match aan my af smeer met famous brand se badge en later is die ding ge discontinued en sukkel jou bas ag vir onderdele. Dis ook n geval van ploeg met n ander man se kalwers.

Dan ook by gesê. Die masjiene bring almal jou na jou bestemming, party stadiger ander minder ekonomies maar dit is alles keuses wat gemaak moet word.

 

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Oct 2019 @ 13:21:59 pm
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 616
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

Julle manne moet julle asseblief weerhou van haatspraak. Net soos daar woorde is wat jou in die hof gaan beland, kyk nou maar vir Etsebeth met die "H" woord, mag Ford-manne nie onverantwoordelik en selfs waaghalig wees met die "T" woord nie. Julle sal gevonnis word deur altyd in die stof van 'n "T" te moet ry.

Of julle nou enige ander woord soos "B" of "S" of "W" of watter woord binnekort ook as haatspraak verklaar gaan word, julle moet versigtig werk met die "T" woord.

Ek wil dalk voorstel dat hulle die onwettige woord in ons land herdoop. Kom ons noem maar alle onwettige woorde  ......  er ...... ONWETTIGE WOORDE. Dus, as jy van spesifieke mense wil praat dan sê jy eenvoudig " daai onwettige-woord-mense het ge-so en so."  Dan is jou uitspraak mos ......  wettig.

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required