Dis nou sowaar die beste een wat ek nog gesien het. Almal wat nog werk, sal met daai een saamstem.
Toe ek nog gewerk het, was Vrydagaand die heel lekkerste tyd van die week en Sondagaand die slegste.
TGIF
Maandag oggend se wakker word????????
Elke maand was daar een Maandag wat ek baie geniet het. Dan handig ek die volgende week se bystand oor aan die volgende persoon.