English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 421
Total Replies: 232 815
Total Views: 82 449 682
topics: 1 127
replies: 11 533
views: 4 807 640
Jokes and everything else that makes you laugh

VerleŽ oomblik

replies: 11
views: 4093
27 May 2016 @ 07:20:13 am
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2028
Joined: 31 May 2014
Experience: 52 years

Terug van vakansie het Elmarie al on wasgoed gewas asook  my windbraker wat na rook geruik het. Dinsdag oggend bietjie koud gekry by die werk en trek toe die windbraker aan net voor 'n vergadering met personeel. Toe ek my arm in die mou steek voel ek iets en dog toe dat dit seker die binnevoering is wat nou van die was losgekom het. Met die wat my hand deur die mou kom val daar 'n vroue panty op die vloer. Skielik doodse stilte en al wat ek kon doen is om dit op te tel en sê dat dat dit gelukkig soos my vrou sin lyk. 

Skakel later vir Elmarie wat toe dink dit is 'n mo--rse grap.  Weet nie wat se praatjies die personeel agterna gepraat het nie.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2016 @ 07:36:27 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14206
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Sorry Jan...maar ek het ook nou lekker gelag😁😁😁...
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ūüėĀ
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2016 @ 08:02:16 am
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Hulle het seker gewonder hoe dit daar gekom het, maak nie saak aan wie dit behoort nie!laughing

'n Ware bloos-oomblik.laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2016 @ 09:22:15 am
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2738
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years
The most innocent happening can also be the most embarrasing.
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2016 @ 10:34:37 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6417
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Lekker man lekker gooi mielies

 

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2016 @ 10:52:55 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5649
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Dit is nodig om lekker te lag en ek het beslis.

LMGA

LOL

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2016 @ 11:15:57 am
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2981
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Wou se ek het nou my gat afgelag maar dit laat my dink......

2 melaatses hike. Die een hou hike sy duim af toe lag die ander een sy gat af....

Ek het het jou verlee oomblik geniet...wonder wat ek sou doen in die situasie......hahahahaha

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2016 @ 19:08:28 pm
Anonymous

Sou darem verduideliking gekos het as Ma gemaak het of sy niks van die item geweet het nie.

Lekker om nog te kan lag

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2016 @ 20:36:01 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 49 years
Jan, was dit do ietsierige rooi deurtrekker, niemand glo jou storie nie. So hou op met walgooi. Spoils of war.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2016 @ 20:58:44 pm
Janack1
Platinum Member
88% Profile Strength
Posts: 250
Joined: 05 Jul 2014
Experience: 64 years
Wees trots daar oor en dra dit soos 'n medaje.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 May 2016 @ 06:30:32 am
Ander Oom se Kind
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 133
Joined: 11 Aug 2014
Experience: 34 years

Nou lekker gelag.

Ek moet niks.

Fuelly
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 May 2016 @ 09:08:02 am
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4456
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 34 years
He he almal wonder hoe nou lekke gelag
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required