Piet, dis 'n goeie een. Die ou het omtrent geploeg in daai stof. Hy het seker die "benefit of the doubt" gekry.
Laat my baie dink aan Rundu se rugby veld gedurende die 80's. Daai veld was so hard, jy val eerder self voor jou opponent jou tackle
.