English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 609
Total Replies: 253 888
Total Views: 83 283 468
topics: 1 158
replies: 12 209
views: 4 836 308
Jokes and everything else that makes you laugh

Liefde Is?

replies: 5
views: 4585
12 Mar 2016 @ 21:32:16 pm
Anonymous

Rare love

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Mar 2016 @ 21:32:56 pm
Anonymous

Hier raak dit warm.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Mar 2016 @ 19:17:03 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 50 years
Liefde is seker ook waneer jou sussie n horlosie wat sy in Italie gekoop het en nou jare al stukkend is vra om reg te maak. Was die naweek op Montagu, en toe stuur sy dit saam, n 14de eeuse sentrifugle meganisme wat in beperkte getalle gereproduseer word, het n sertifikaatjie en waarborg nogal by.
Pragtig, met hout ratjies. Als draai en loop weer, maar om die gewiggie en toutjie lengte reg te kry sodat darem kan tydhou...
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Mar 2016 @ 09:02:16 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9891
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Lol. vir fotos.


Mooi horlosie Herman.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Mar 2016 @ 09:34:22 am
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2830
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 42 years
Almal is baie mooi
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Mar 2016 @ 09:53:04 am
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years

Die kat met die muis in die arms is omtrent rare liefde.smile

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za