Wel as ń mens heeltyd in die tweede helfte in jou gebied moet verdedig wat kan jy verwag
Bokke jul het goed gedoen, mens kan mos nie altyd wen nie !
Jammer om te sê maar ek het van die begin af gesê die All Blacks gaan die beker wen. Die Bokke was nie goed genoeg nie. Ek hoop hul kom darem 3de volgende week. Kan ek 'n klip in die bos gooi? (sorry Kanneman). Dalk is Ackerman die volgende Springbokafrigter???
Chuck, ek sien dit as 3de plek as die Bokke volgende week vir Arg wen. Sekerlik is die twee spanne wat deurgaan na die finaal in 1ste en 2de plek? En Arg sal dan in 4de plek wees?
Die All Blacks het die Bokke in die game gehou deur strafskoppe af te staan.
.
Nice one Geert ๐
Ek hoop nie ek kry pakslae by daai klompie suures nie.....oor ek nou spot met mense wat eintlik sukkel om rugby speel๐
Wys jou net: jy moet net soek en jy vind die positiewe.