English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 484
Total Replies: 234 556
Total Views: 82 530 082
topics: 1 128
replies: 11 543
views: 4 809 807
Jokes and everything else that makes you laugh

Hengelaar se swanger vrou

replies: 15
views: 5353
22 Mar 2015 @ 14:59:02 pm
Anonymous

Eerts sonar fotos van hengelaar vriend se vrou.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Mar 2015 @ 15:02:55 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 47 years

Goeie eene Johan nou weet ek waarom hulle sê hy is ń geboore vissrman

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Mar 2015 @ 15:09:10 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1509
Joined: 22 May 2014
Experience: 6 years
Dit moet n vissermanstorie wees.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Mar 2015 @ 15:12:07 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6428
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

LOL laughing

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Mar 2015 @ 17:11:25 pm
Retired Camper
Mars Member
81% Profile Strength
Posts: 1014
Joined: 06 Nov 2014
Experience: 13 years
Wel, dit lyk my die visserman het nie geskiet nie, maar gecast. Visstok en al.

Cheers vir altyd
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Mar 2015 @ 18:15:55 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 49 years
Hook ,line and sinker, amper soos waneer jy cast en vergeet het om drag te stel in jou opgewondenheid, en daar vlieg die spul tot doer agter in die blou dam.
Bly ek moet daai man nie deur die skool sit nie, daar gaan probleme wees van die begin af, sonder twyfel.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Mar 2015 @ 19:50:25 pm
Izak
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 190
Joined: 16 Sep 2014
Experience: 9 years
Johann, my beterhelfte vra daai resept as sy ooit weer swanger woor.

He hehehe.
Hi there fellow camper, enjoy camping.
When you leave just leave your foot prints and nothing other than a clean site as you found it.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Mar 2015 @ 10:50:04 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8371
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 39 years
LOL, bly ek hoef nie die Kraam gedeelte by te woon nie!
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Mar 2015 @ 10:53:09 am
AndrePrinsloo
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 930
Joined: 06 Aug 2013
Experience: 26 years
Ja kyk diep gooi en lank le
"Nou gaan ons braai!!!! Kamp met oorgawe!!!!"
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Mar 2015 @ 10:55:55 am
Anonymous

Daardie ou weet hoe om te ''Cast''. Ek wonder net watter dikte LYN gebruik hy en watter ''Dip'' gooi hy oor sy ''Mieliebom''embarassed

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Mar 2015 @ 11:11:09 am
AndrePrinsloo
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 930
Joined: 06 Aug 2013
Experience: 26 years

laughing LMGA DK

"Nou gaan ons braai!!!! Kamp met oorgawe!!!!"
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Mar 2015 @ 11:17:09 am
Somer Kamper
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1067
Joined: 03 Sep 2014
Experience: 21 years

Daai ou is nie 'n papgooier nie. Dit is 'n vlieghengelstok daardie. Hy doen dit met vaardigheid en behendigheid.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Mar 2015 @ 11:20:26 am
Anonymous

Daai ou is nie 'n papgooier nie. Dit is 'n vlieghengelstok daardie. Hy doen dit met vaardigheid en behendigheid.

Dit verg te veel konsentrasie, bedoelende hy moet baie die ''Lyn Trek'' en ''Speel met die Lyn''laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Mar 2015 @ 15:35:28 pm
Slaay
Gold Member
77% Profile Strength
Posts: 227
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 20 years
Dog mens vang vis langs die water, nou sien ek dis nie al sports nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Mar 2015 @ 16:03:52 pm
Anonymous

Daardie ou het vergeet om die katrol se ''Briek'' los te maak, toe gaan katrol en stok en die hele lot saam.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Mar 2015 @ 12:52:34 pm
Hagar
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1563
Joined: 20 Dec 2014
Experience: 31 years

Lyk of die grote toe nie weggekom het nie.laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required