English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 689
Total Replies: 237 592
Total Views: 82 729 563
topics: 1 137
replies: 11 618
views: 4 816 802
Jokes and everything else that makes you laugh

replies: 0
views: 2518
23 May 2007 @ 07:59:04 am
Diederik
Silver Member
11% Profile Strength
Posts: 91
Joined: 17 Apr 2007
Piet en koos is gatvol vir selfone, hulle besluit toe om posduiwe te gebruik om met mekaar te komunikeer. Piet stuur vir koos 'n duif sonder 'n nota, en Koos stuur die duif terug met 'n nota wat vra waar Piet s'n is. Piet stuur die duif terug met 'n nota "Tjom moet jou nie onosel hou nie, dit was 'n missed call"
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required