English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 408
Total Replies: 232 555
Total Views: 82 434 821
topics: 780
replies: 12 344
views: 4 927 958
Talk about the different aspects of your tow car and tow advice.

onverklaarbare neusgewig / baffled by nose weight

replies: 80
views: 1131
page 2 of 2
09 Aug 2019 @ 09:46:35 am
L&M
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 108
Joined: 29 Apr 2017
Experience: 30 years

So bietjie running commentary:

maksimum vertikale gewig van sleephaak: 75kg.  surprised

maksimum sleepgewig van sleephaak: 1300kg.

neusgewig met omtrent alles uit die karavaan: net so omtrent 120kg.  yell

toelaatbare vrag (160kg : 910kg-750kg).

Ek is tans van die veronderstelling dat hierdie 160kg alles insluit wat ingelaai moet word - dat die 750kg die karavaan is sonder spaarwiel, tente en 1 gasbottel volgends Gypsey se fynskrif)

so vanuit die staanspoor is ek in 'n knoop en moet ek so pak dat ek 50kg "agter die as" kry om die sleephaak te beskerm.

sal my yellowblade moet diens ...

 

tyd vir inpak ....

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Aug 2019 @ 11:07:06 am
L&M
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 108
Joined: 29 Apr 2017
Experience: 30 years

So bietjie running commentary (2):

 

met 85kg gelaai (dis lig geskat, maar ball-park) is neusgewig steeds +120kg.

39kg in neus (spaarwiel, battery en gasbottel)

45kg onder die bed (grondseil, hooftent en kante, gasstoof en tafel

dit beteken so 80kg wat ek kan laai voor ek moeilikheid gaan optel by 'n weegbrug

 

met so 100kg reg agter by die venster op die bed (pasassier gelaai :-) ) val die neusgewig tot 110kg.

Ek is dus tegnies 20kg oor die GVM en 10kg oor die maks neusgewig

 

en die 80kg wat ek nog kan laai se digtheid is laag, so geen manier dat ek dit alles agter op/onder die bed sal kan inkry nie ...

 

my poef is in die pos!!

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Aug 2019 @ 14:18:12 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1918
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years

Ek weet nie wat my Fleetline se neusgewig is nie, veral nie nadat ek gepak het nie. Ek pak dieselfde as die afgelope dekades. Ek weet nie wat my 2011 Fleetline se korrekte gewig is en of die fabriek my ook n rat voor die oe gedraai het nie. Gelukkig sleep ek met n Fortuner en het ook nog nooit slegte ondervindings gehad nie. Hoe roekeloos dit ookal mag klink gaan ek ook nie nou krap daar waar dit nie juk nie. Ek sleep hierdie Fleetline en my 2 voriges nou al vir jare so sonder om te weet. Ek is gelukkig so en sal die brug van teespoed oorsteek die dag as dit gebeur. Gelukkig is ek n optimus en glo dit sal nooit gebeur nie. As ons aan elke reel en voorskrif moet voldoen kan ons maar ophou kamp. Kom ons leer maar by die Taxis. Ek is seker hulle het n aparte padverkeerswet net vir hulle, want hulle kom niks oor terwyl hulle die gewone wette daagliks roekeloos oortree nie. Ek is vas oortuig ek is binne die wet soos Jurgens die Fleetline aan my verkoop het. Nou ry ek ons paaie plat met my wettige wa en voertuig teen 100kpu wat ook binne die wet is. Ek gaan nou nie elke jota en titel opswot om myself "dalk" verkeerd te bewys nie. Ek het alles wettig by n handelaar gekoop volgens sy spesifikasies en sal maar my saak daar by die owerhede gaan bepleit as daardie geel vrug die dag in my waaier beland. Maar net my eie gevoel waarmee ek baie gelukkig is. Please dont shoot the messenger.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Aug 2019 @ 14:27:29 pm
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2023
Joined: 31 May 2014
Experience: 52 years

Piet stem saam met jou. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Aug 2019 @ 20:35:30 pm
L&M
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 108
Joined: 29 Apr 2017
Experience: 30 years

Piet, stem ook saam.  tot op hede het ek net seker gemaak ek laai minder as BVM in die 'van en sleep wat die haak toelaat (1300kg maks) 

 

Hierdie hele oefening het gekom van terloops my karavaan probeer skuif (optel) en ek kon dit nie eers lig nie.

en toe sien ek die Tucson se sleephaak is 75kg maks vertikale gewig

dus het ek twee uitkomste wou bewerkstellig:

- kry die 'van se neusgewig so dat ek dit sou kon optel

- bly binne die vervaardiger se spesifikasies (75kg).

Ek kon nie daarin slaag nie en al die dinge waarmee ek kan rondspeel wil dit vir my lyk of ek nie neusgewig gaan kry naby 75kg nie.

beslis sal ek by 'n weegbrug die groen lig kry soos sake nou staan.  my sleephaak kan dalk begin rebelleer ....

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Aug 2019 @ 13:54:51 pm
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2545
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Ek moet nog gaan kyk wat die neusgewig op die Skipper is, maar ek vermoed dis binne die toelaatbare grens.

Met 'n SUV of 'n bakkie is die gewig op die haak (die wettigheid buite rekening gelaat) nie te ernstig nie.  Maar as jy met 'n platkar sleep gaan 120Kg of meer mos die stert in die teerpad in druk.  Dit is vir my werklik 'n ontstellende situasie.  Hoe is dit dat vervaardigers van karavane nie hulle produkte so kan ontwerp dat dit redeliker wyse aan wetlike vereistes kan voldoen nie? 

My eerste reaksie met die draad was dat mense maar net hulle waens oorlaai- wat dalk ook waar is- maar na die beskrywings van verskeie lede hierbo, is dit duidelik dat dit ook nie die hele rede vir die probleem is nie.  Wat help dit ook jy het 'n reuse neuskas maar jy kan niks in hom laai nie?  Hoekom dan nie maar die wa so ontwerp dat die neuskas nie plek het vir los goed nie?  Is dit dalk maar 'n subtiele verkoopsfoefie om kopers onder die indruk te bring oor die massas plakplek wat hulle kry?  200 Kg wat die algemene toelaatbare vrag is, is maar min as die tente en spaarwiel ook nog deel daarvan moet uitmaak wat karavane nogal onprakties maak.  Moet die wa dan maar soos die Gypsey Light, net 'n kas wees waarin jy kan slaap en jou bagasie moet jy maar plek voor vind in die sleepvoertuig?

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Aug 2019 @ 14:45:28 pm
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2545
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Ek het pas die Skipper se neusgewig gaan meet:45 Kg!  Die reuse neuskas van 'n meter by 1.6m by 35 cm  is volgelaai met tente, spaarwiel en so meer.  Slegs die kas onder die bed is redelik leeg, maar as dit volgelaai is, sal dit nie veel by die neusgewig las nie aangesien dit so te sê oor die las lê. Dis sekerlik makliker om 'n klein eenheid soos die Skipper se balans reg te ontwerp so dis seker onredelik om te sê ander vervaardigers moet hy die Kerkhoffs gaan leer.  Maar dis is goed om te weet die wa dra sy eie gewig.  Dit maak hom ook maklik hanteerbaar met die hand as hy afgehaak is.  Die eenheid is ook heel stabiel as jy sleep- ek het nog nooit swaai ervaar nie

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Aug 2019 @ 20:48:51 pm
L&M
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 108
Joined: 29 Apr 2017
Experience: 30 years

Fred - jy som my gedagtegang van die afgelope paar dae baie akkuraat op!!!

 

Siende dat ek nou ook beperk is tot 75kg met die Tucson se sleephaak kan ek die probleem nie net onder die mat vee nie.

ek't ook gaan somme maak rondom neusgewig en gewigsverspreiding en teoreties moet die Raven se neus niks minder as 60kg weeg nie.  Dis nou as die plaatjiesyfers wel korrek is met Tarra van 750kg.

soos genoem moet ek die neusgewig afkry, anders moet óf die Tucson óf die Raven ander baas kry ...

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Aug 2019 @ 22:01:12 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4343
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Ek weet nie wat my Fleetline se neusgewig is nie, veral nie nadat ek gepak het nie. Ek pak dieselfde as die afgelope dekades. Ek weet nie wat my 2011 Fleetline se korrekte gewig is en of die fabriek my ook n rat voor die oe gedraai het nie. Gelukkig sleep ek met n Fortuner en het ook nog nooit slegte ondervindings gehad nie. Hoe roekeloos dit ookal mag klink gaan ek ook nie nou krap daar waar dit nie juk nie. Ek sleep hierdie Fleetline en my 2 voriges nou al vir jare so sonder om te weet. Ek is gelukkig so en sal die brug van teespoed oorsteek die dag as dit gebeur. Gelukkig is ek n optimus en glo dit sal nooit gebeur nie. As ons aan elke reel en voorskrif moet voldoen kan ons maar ophou kamp. Kom ons leer maar by die Taxis. Ek is seker hulle het n aparte padverkeerswet net vir hulle, want hulle kom niks oor terwyl hulle die gewone wette daagliks roekeloos oortree nie. Ek is vas oortuig ek is binne die wet soos Jurgens die Fleetline aan my verkoop het. Nou ry ek ons paaie plat met my wettige wa en voertuig teen 100kpu wat ook binne die wet is. Ek gaan nou nie elke jota en titel opswot om myself "dalk" verkeerd te bewys nie. Ek het alles wettig by n handelaar gekoop volgens sy spesifikasies en sal maar my saak daar by die owerhede gaan bepleit as daardie geel vrug die dag in my waaier beland. Maar net my eie gevoel waarmee ek baie gelukkig is. Please dont shoot the messenger.

Indien die inligting korrek is MOET die bal gewig nie 136kg oorskrei op 'n Fortuner nie. Natuurlik kan dit verander van jaar na jaar soos wysigings gedoen word. Let wel dat hierdie inligting geen melding maak van statiese gewig maar slegs die sleep waarde.

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Aug 2019 @ 08:10:29 am
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5102
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Ek sal bietjie fotos plaas van wat gebeur met te swaar neusgewig... Ek sal net gou gaan soek in my files. Dis nie iets vanaf internet nie, dis wat ek self afgeneem het op kliente se karavane.


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Aug 2019 @ 08:52:09 am
L&M
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 108
Joined: 29 Apr 2017
Experience: 30 years

Ek sal bietjie fotos plaas van wat gebeur met te swaar neusgewig... Ek sal net gou gaan soek in my files. Dis nie iets vanaf internet nie, dis wat ek self afgeneem het op kliente se karavane.

Asseblief.  Ek gaan my towbar virseker buig (nog net 2 keer gesleep) as ek nie dinge kan kry tot binne perke nie.  AS ek dit binne perke kan kry.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Aug 2019 @ 10:54:43 am
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4343
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Alhoewel ek poog om neus gewig laag te hou het ek die naweek gesleep met 'n 135kg gewig. ek het omtrent die maksimum wat ek normaalweg in die neus kas sou he gehad.

Louis probeer maar jou wa weeg want om uit te werk wat mens kan laai op grond van die Tare en GVM en te dink jy kan 160kg laai werk gewoonlik nie uit nie. Die tare is in meeste gevalle ver onder die werklike tare. Tare is ook met 'n lee gasbottel as ek dit reg het.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Aug 2019 @ 13:39:55 pm
L&M
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 108
Joined: 29 Apr 2017
Experience: 30 years

@Danie-SLK: jip, het ook al begin planne maak om die wa te weeg, want ek is verseker nou besig om somme te maak met data (tarra = 750kg) wat verdag voorkom.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Aug 2019 @ 13:45:15 pm
L&M
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 108
Joined: 29 Apr 2017
Experience: 30 years

As ek so lees wil dit amper voorkom of dit n ontwerp probleem is van vervaardiger. Ek sal self nie veel meer gewig voor wil laai nie. Op die trekhaak van n kar is n maksimum gewig wat nie vreeslik hoog is nie. 

jip - 75kg volgens Hyundai ...

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Aug 2019 @ 14:19:10 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4343
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Soveel dinge om in ag te neem.

Jeep Cherokee 2012 model.

Licencing Mass (Tare): 1985
Gross Laden Mass:

2520

4 passasiers van 70kg=280kg

70L brandstof=69kg

Gewig op bal=170kg

Bagasie=16kg - kamp yskas sonder bagasie en jy is oor die GVM.

Totaal alreeds op die GVM sonder daai yskas.

Sou jy stop vir 'n lekker ete en al 4 eet 'n lekker bord kos is jy oor die GVM.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Aug 2019 @ 14:20:47 pm
Frikadel
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 255
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 23 years

Laai hom, haak hom en ry, solank die gewig voor is en oor die aste is jy a for okay.

Everyday may not be good, but there is something good in every day!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Aug 2019 @ 14:25:51 pm
Frikadel
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 255
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 23 years

Laai hom, haak hom en ry, solank die gewig voor is en oor die aste is jy a for okay.

Everyday may not be good, but there is something good in every day!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Aug 2019 @ 14:41:10 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14171
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Soveel dinge om in ag te neem.

Jeep Cherokee 2012 model.

Licencing Mass (Tare): 1985
Gross Laden Mass:

2520

4 passasiers van 70kg=280kg

70L brandstof=69kg

Gewig op bal=170kg

Bagasie=16kg - kamp yskas sonder bagasie en jy is oor die GVM.

Totaal alreeds op die GVM sonder daai yskas.

Sou jy stop vir 'n lekker ete en al 4 eet 'n lekker bord kos is jy oor die GVM.

Waar kan ek opsoek wat is maksimum gewig op my Ranger se trekbal?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Aug 2019 @ 15:38:31 pm
L&M
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 108
Joined: 29 Apr 2017
Experience: 30 years

hi, relaxed camper

Ek het Hyundai direk gekontak vir die info maar het dit ook raakgeloop by 'n verskaffer van sleephake.

sou voorstel jy kontak Ford met jou VIN onder die arm (bel sommer die parte afdeling).  dis dalk ook in die handboekie gelys

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Aug 2019 @ 22:16:50 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5102
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Asseblief.  Ek gaan my towbar virseker buig (nog net 2 keer gesleep) as ek nie dinge kan kry tot binne perke nie.  AS ek dit binne perke kan kry.

 

Was nie die towbar van kar wat gebuig het nie.. Dis die karavaan.. En die probleem kom dan in dat jou inloop rem se as gebuig word en dan is dit probleme..


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2019 @ 10:13:34 am
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 823
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

Brommer, wat het die over run arm gebuig. Seeker n' skok las of die woonwa laat val op die trek stang. Hoeveel statiese gewig kan die Al-Ko over run arm hanteer?

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2019 @ 19:05:25 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5102
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Brommer, wat het die over run arm gebuig. Seeker n' skok las of die woonwa laat val op die trek stang. Hoeveel statiese gewig kan die Al-Ko over run arm hanteer?

Wel die paar wat ek by my gehad het was duidelik te veel gewig op die neus.. Dan moes al die manne hul waens laat val het, maar dis duidelik 'n geiwgs issue.

Ek is nie seker van die specs nie, die een is A:-KO en die ander dink ek TRAIL-CO en so gaan dit.

Ek probeer nog die fotos soek maar is bietjie uit fase met die dag tot dag dinge die laaste ruk


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Aug 2019 @ 08:05:56 am
L&M
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 108
Joined: 29 Apr 2017
Experience: 30 years

net nog info.  ek het toe besluit om ander sleepwiele te kry.  nou kyk ek pertinent na die sleephak van elke kar.

ek bly ook weg van die 'kleiner' opsies (RAV, Tucson, QashQai, ens.) en fokus op BT50, Ranger, Navara, Hilux en so aan.

ek beluit toe om by webuycars se 'pakhuis' te gaan kuier.

en groot was my verbasing oor wat op die sleephake wys;

50kg (!!!!) en dit op 'n groot Kia ...

75kg (op meeste Toyota ...)

100kg (Nissan en Kia)

110kg (Fortuner)

140kg (groot Toyot's en Nissans :-))

 

ek heg foto's aan ....

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Aug 2019 @ 14:02:57 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4343
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Louis baie dankie vir die detail rondom sekere voertuie.

Soos ons reeds op die draad gesien het is meeste bal gewigte ver oor dit wat die wet toelaat. Verder weet ons ook ons wil meer as 120kg bal gewig he vir stabiliteit.

Nou die vraag is jy ry 'n voertuig wat die sleepstang aandui maksimum 50-75kg. Bitter min woonwaens bokant 1000kg sal mens dit regkry sonder om te veel agter te laai wat weer baie swaai gaan veroorsaak. WAT MAAK SO KAMPER?

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Aug 2019 @ 14:18:09 pm
L&M
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 108
Joined: 29 Apr 2017
Experience: 30 years

Louis baie dankie vir die detail rondom sekere voertuie.

Soos ons reeds op die draad gesien het is meeste bal gewigte ver oor dit wat die wet toelaat. Verder weet ons ook ons wil meer as 120kg bal gewig he vir stabiliteit.

Nou die vraag is jy ry 'n voertuig wat die sleepstang aandui maksimum 50-75kg. Bitter min woonwaens bokant 1000kg sal mens dit regkry sonder om te veel agter te laai wat weer baie swaai gaan veroorsaak. WAT MAAK SO KAMPER?

Hi, Danie-SLK

 

Hy maak soos ek - kry ander sleepvoertuig ...

 

Daar is nie ander opsie as kar se sleephaak minder kan dra nie as karavaan se neusgewig.  wettig of nie ...

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Aug 2019 @ 17:29:29 pm
L&M
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 108
Joined: 29 Apr 2017
Experience: 30 years

Vandag na Navara gaan kyk.  Sommer ook Nissan bygekom om te hoor wat hulle specs is:

- GVM towing vehicle: 2708kg

- GVM of trailer: 2000kg or 3000kg (model dependent)

- Max. vert. load on towball: 135kg

Sleephak word vervaardig deur Bosal (BOSAL PART NUMBER :15NI27CPA)

So met hierdie kombinasie is ek wettig volgens die vervaardiger se ontwerp ... sal niks oor padverkeerswet noem nie ...

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Sep 2019 @ 07:17:52 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14171
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

My tentpen sak is ook in die neuskas. As ek net hom alleen uithaal, behoort dit alreeds groot verskil te maak

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Sep 2019 @ 10:53:39 am
L&M
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 108
Joined: 29 Apr 2017
Experience: 30 years

My tentpen sak is ook in die neuskas. As ek net hom alleen uithaal, behoort dit alreeds groot verskil te maak

myne in ‘n krat.  Net bietjie ligter.  Ry nou onder eilandbed agter.  Opslaanroetiene bietjie aangepas ...

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Sep 2019 @ 18:49:08 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4343
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

So kan ons almal 'n plan beraam wat dinge net beter laat werk. Klein aanpassings een vir een.

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Sep 2019 @ 18:55:53 pm
L&M
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 108
Joined: 29 Apr 2017
Experience: 30 years

jy weet, met die fokus so op die neusgewig en later toe op wat alles weeg en waar wat gepak word het ek en Ma to sommer die hele karavaankamp-ding herbesin.

 

kleiner gasstoof beteken een minder opslaantafel (en omdat die stoof nou in 'n 'tassie' is is dit nie meer nodig vir die asbesblad nie)

my kratte moes ook minder 'net vir ingeval' bevat

 

minder glamping en meer camping lyk dit vir my ....!!!

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
page 2 of 2
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required