English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 605
Total Replies: 253 823
Total Views: 83 281 874
topics: 803
replies: 12 879
views: 4 965 272
Talk about the different aspects of your tow car and tow advice.

Level Caravan

replies: 31
views: 8013
01 Oct 2015 @ 19:35:48 pm
Sarel / Marietjie
Silver Member
96% Profile Strength
Posts: 59
Joined: 01 Feb 2014
Experience: 6 years
Is daar n maklike manier om jou wa te level (gelyk of waterpas) te laat staan? Party staanplekke is baie ongelyk.

Dankie mense
Groete
Dankie Jesus vir die voorreg:
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Oct 2015 @ 20:12:22 pm
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1526
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 55 years

Ja, daar is elektroniese "voete" wat met afstandbeheer gestel word. Ek het geen idee wat dit kos nie, maar ek vermoed jou sakke moet sommer baie diep wees.

Vir armgat ouens soos ek is daar sulke geel plastiek wigte wat gebruik kan word om die karavaan se as taamlik horisontaal te kry as die grond baie ongelyk is. Jy ry die karavaan bloot op die wig blok op en sit die teen-wig in plek om die ding in posisie te hou. Omdat jy net 'n halwe stel nodig het het ek en 'n vriend 'n stel gedeel.

Laastens, 'n sterk elektriese boor met die regte soksleutel is net die ding vir 'n lui ou om die voete in 'n japtrap af of op te draai.

Be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Oct 2015 @ 20:23:51 pm
Anonymous

Sarel, by Campworld en ook sommige onderdele winkels kry jy daai geel PVC "leveling" blokkedit is wedge shape en soos Kanneman sê,  jy trek net bloot jy wa teen dit op tot so naby waterpas moontlik.

As ek reg onthou, het ek R250 vir 'n stel van twee met ook twee stop blokke by gekoop by Comet, ek het met my broer gedeel.

Hoop jy kom reg.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Oct 2015 @ 20:51:50 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Halo, ek het gister by outdoor warehouse van dit gesien. Twee tipes. Grootes en die wat kleiner is. Ve my groot wn het ek jare trug v.d. grootes aangeskaf maar as jy v.d. kleineres kry dan maak jy soos hierbo aanbeveel..
Ek het verlede week ook ve my n bosch koordlose boor aangeskaf (my ou ryobi kon nie die mas opkom nie) L. W. Kry verkieslik n koordlose boor met n minimum N M van +28 nm. Hy sal sterk genoeg wees. Di bosch wat ek gekoop het is 40nm. By makro is daar n stanley wat ook sterk genoeg gaan wees met spaar battery.
Dan benodig jy net n 19 mm socket en n adapter om dit vanaf boor te dryf met n lang extension. Dalk by pawnshop te kry.
Kyk op WILSUR se kommentare ve die apparaatjies
As jy nie regkom nie kontak ons weer want di topic het ons al erg deurgewerk.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Oct 2015 @ 20:57:29 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Die elektroniese seflevelling goete is nogal duur. Wou verlede jaar op gesit het, toe vra hulle my om en by 22000. Was te veel. Nous ek bly want met al die rate wat ons al hier uitgeruil het kom ek nou baie goed reg. Laasnaweek getoets en als werk baie nice.
(Check maar op die ou drade waaroor ons gedebatteer het)

Hier is beslis baie kundige ouens op die forum.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Oct 2015 @ 21:20:50 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17517
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Campworld
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Oct 2015 @ 21:27:27 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4463
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Die probleem met die "ramps" op die laer kant is dit los jou met 'n baie hoë trappie om in die wa die klim. Die tent se kante wil dan ook nie lekker met die grond kontak maak nie.

Wat ek doen is, grou 'n sloot aan die hoër kant waarin ek dan die wiel inry. By meeste skuins staanplekke sal jy vind die vorige kampeerder het reeds 'n sloot gegrou vir die wiel.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Oct 2015 @ 21:31:01 pm
Anonymous

Ek draai maar die wa 90grade saam hellig.. dan is neus afwaarts oorspronklik.. stel dan makliker.. maar 99% van ons staanplekke het ek nooit eers waterpas gemaak nie, net voete neersit en klaar, kamp nie sommer ongelyk nie

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Oct 2015 @ 21:37:06 pm
Anonymous

Die probleem met die "ramps" op die laer kant is dit los jou met 'n baie hoë trappie om in die wa die klim. Die tent se kante wil dan ook nie lekker met die grond kontak maak nie.

Wat ek doen is, grou 'n sloot aan die hoër kant waarin ek dan die wiel inry. By meeste skuins staanplekke sal jy vind die vorige kampeerder het reeds 'n sloot gegrou vir die wiel.

Geldige punt wat jy noem, die geel blokke wat ek gebruik, is die wat Geert bo uitwys, dit werk goed, maar as jy baie moet lig gaan dit te laag wees.

Tensy jy die soliede kant (nie die deur kant nie) moet lig. Dit was nog nie vir my nodig om my regterkant te lig nie.laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Oct 2015 @ 21:39:27 pm
Anonymous

Hendrik, net vir interesantheid, ons ry altyd so klein trap stoeltjie saam vir die deur, my vrou is 5 vt kortlaughing weet nie wat is dit in kilometers nielaughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Oct 2015 @ 23:13:58 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4463
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Johann, ons gebruik ook die trappie maar soms wil die hoogtes nie lekker uitwerk nie.

Wat ook 'n probleem is, die "draft skirt" (jammer ken nie die afrikaanse naam nie) is dan ook te kort as die wiel op die blokke is.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Oct 2015 @ 06:47:50 am
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3327
Joined: 16 Jan 2012
Experience: 53 years
Nou s my asseblief, wat is verkeerd met die ou tradisonele manier - 'n gewone "bottle jack"? (Laas gesien by Adendorff vir so R120)

Toe ek nog my Gypsey 5 gehad het, het ek twee Skr Jacks permanent vasgebout tussen die wiele.
DR DRAKE GP

not a Doctor nor a GP
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Oct 2015 @ 06:53:27 am
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 61 years

Ek weet Wilsur het 12v sker domkrag wat hy gebruik, hy het hulle onder of naby die as gemonteerdit help met die breedte waterpas en dan gebruik jy maar die jocky wiel vir die lengte dan eers sit jy die hoek stedies af. As ek dit nie mis het nie, kan jy die 12v domkrag by Aadendorf's kry.

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Oct 2015 @ 06:56:15 am
Anonymous

Nou s my asseblief, wat is verkeerd met die ou tradisonele manier - 'n gewone "bottle jack"? (Laas gesien by Adendorff vir so R120)

Toe ek nog my Gypsey 5 gehad het, het ek twee Skr Jacks permanent vasgebout tussen die wiele.

Stem, ek is arm gat en gebruik ook die Scissor jack nog. Verlede naweek by Bloekom het die stand wat ek gekry het by die Perde saal bietjie skuins gewees en het toe maar my ou jack gebruik.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Oct 2015 @ 08:03:32 am
Anonymous

Het ook diec2 ton elektriese sker jack by Adendorffs gekry vir R700.00, as ek reg onthou, maar sal dit nie vas sit nie, want ek gebruik dit sommer op die kar ook indien nodig, of om ander mense te help. 

@ Hendrik, ek weet ook nie wat draft skirt in Afrikaans is nie, dalk "trek rokkie"laughing

 

@ Dennis, bly jy kry nou darem weer tyd vir ons, lyk my nuwe werk doen jou goedlaughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Oct 2015 @ 08:16:33 am
Desmond
Bronze Member
96% Profile Strength
Posts: 36
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 40 years
Park on the site exactly where the previous occupant was. They might have left a hole for you wheel to go into. (Seen at Maroela comp in Kruger)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Oct 2015 @ 09:33:51 am
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2830
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 42 years
"As ek dit nie mis het nie, kan jy die 12v domkrag by Aadendorf's kry".

Fred, I looked for these 12V jacks at Adendorf a week ago in PE, but they were not available.
I also looked in Durban about two to three years ago and they only had one light duty jack left which was capable of lifting about a ton. I think that the heaviest one was about a two ton jack. I would need about a four ton jack. Then they did not know if these jacks would still be continued.
I have looked on/off when I get hold of their pamphlets, but have not seen then advertised again. Maybe you can assist in informing us where and when you purchased yours?
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Oct 2015 @ 09:39:53 am
Anonymous

Edge, I got mine from Adendorff, Kempstonpark I think, about 18 months ago, it is a 2 ton 12 volt scissors jack.

Remember, you do not need to lift the full weight of your camper, you only lift one side, just my opinion, which is not very technical. laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Oct 2015 @ 09:48:42 am
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2247
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years

Google  Adendorff en sien hulle verkoop 12v scissors jack nou vir R975.00. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Oct 2015 @ 10:47:14 am
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2830
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 42 years
Thanks to Johann & Jan. Greatly appreciate your feedback.
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Oct 2015 @ 11:45:59 am
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 61 years

Edge sorry man was in a meeting, have just seen your post. But I see Johann & Jan have answered you.

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Oct 2015 @ 12:02:44 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3111
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 30 years

Ek het ook van daardie campmaster "whatevers".

Kom uit in n pragtige blou sakkie. Pas mooi by die kleur van die Swing.

Hierdie goed is nuttig vir my, dit keer dat alles nie rondrol in die nosecone nie.

Met al die posts hierbo het ek ook nou uitgevind wat dit is.........NOU KAN EK DIT BEGIN GEBRUIK!

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Oct 2015 @ 12:04:35 pm
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 61 years

Ha h ha Grumps laughing

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Oct 2015 @ 14:15:39 pm
Johnnie
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 442
Joined: 30 Apr 2014
Experience: 52 years

Geel blokke, of grawe die "hoë wiel" in die grond in met jou grafie. Wat jy ookal doen, onthou net die steadies is nie "jacks" nie en is nie gemaak om jou wa mee te level nie maar net om die wa steweig te laat staan as jy hom klaar waterpas of gelyk gemaak het!!





BIG TIME!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Oct 2015 @ 19:52:57 pm
Sarel / Marietjie
Silver Member
96% Profile Strength
Posts: 59
Joined: 01 Feb 2014
Experience: 6 years
Baie dankie vir jul inset.

Sal maar n domkrag aanskaf.

Groete
Geseende naweek
Dankie Jesus vir die voorreg:
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Oct 2015 @ 05:57:31 am
Kurper
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 267
Joined: 22 Feb 2012
Experience: 36 years

Ek het by Campworld 'n lekker lang "socket" aangeskf wat in die boor pas. Werk baie goed met die hoekstutte.

“He was a wise man who invented beer.” – Plato
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Oct 2015 @ 06:24:53 am
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 61 years

Ek lees nou weer die draad, en dink ons kampers is werklik mense wat 'n probleem kan uit sorteer.

1) vir die skuif van die wa in en uit moelikke plekke gebruik ons nou movers

2) Domkragte vir leveling

3) Batery/ elektriese boor om hoekstutte op en af te draai.

4) Penne trekkers vir stram/ hardkoppige penne.

En nog baie ander goed net sodat ons nie te hard moet werk wannier ons gaan kamp om te rus nie. laughing

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Oct 2015 @ 06:56:06 am
ouvrou
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 145
Joined: 28 Dec 2014
Experience: 45 years
Die ouman soek liewer n kamp waar dit meer gelyk is, reken hy wil nie gly gly loop nie.
Do it now or leave it.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Oct 2015 @ 10:15:10 am
Willie Kotze
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 265
Joined: 26 Aug 2013
Experience: 28 years
Kyk bietjie as jy weer kamp en n Explorer raakloop...hy het basies 3 jacks wat aan die kante en voor inskuif en met n slinger boop werk...daarmee kan jy level..bande omruil ens.
Behoort nie moeilik te wees om skuifpype aan jou wa vas te sweis nie
-----------------------------------------------------
SKOP HOOG!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Oct 2015 @ 11:18:23 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5817
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

"ek weet ook nie wat draft skirt in Afrikaans is nie, dalk "trek rokkie"laughing"

Google sê "konsep romp"

Ek het is die jongste pamflet gesien Adendorfs het weer. 

Onthou net om na die gewigs grafiek te kyk, jy kan nie daai gewig van plat af lig nie en onthou om daai lang verleng stuk aan die boor se kant 'n drie kant te maak dan klamp hy baie maklik en kan nie gly nie.

 

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Oct 2015 @ 21:27:07 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9888
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Sarel, by Campworld en ook sommige onderdele winkels kry jy daai geel PVC "leveling" blokkedit is wedge shape en soos Kanneman sê,  jy trek net bloot jy wa teen dit op tot so naby waterpas moontlik.

As ek reg onthou, het ek R250 vir 'n stel van twee met ook twee stop blokke by gekoop by Comet, ek het met my broer gedeel.

Hoop jy kom reg.


Maklik om eye gebruik.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Oct 2015 @ 12:02:04 pm
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2830
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 42 years
"Ek lees nou weer die draad, en dink ons kampers is werklik mense wat 'n probleem kan uit sorteer.

1) vir die skuif van die wa in en uit moelikke plekke gebruik ons nou movers

2) Domkragte vir leveling

3) Batery/ elektriese boor om hoekstutte op en af te draai.

4) Penne trekkers vir stram/ hardkoppige penne.

En nog baie ander goed net sodat ons nie te hard moet werk wannier ons gaan kamp om te rus nie."

Fred, Ek hou van jou manier van dink.
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za