English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 611
Total Replies: 253 888
Total Views: 83 283 493
topics: 803
replies: 12 879
views: 4 965 297
Talk about the different aspects of your tow car and tow advice.

Fortuner of Wlidtrak vir sleep

replies: 37
views: 6173
23 Jul 2015 @ 13:36:22 pm
pwven
Jupiter Member
85% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 56 years

Ek krap so rond en kyk of ek nie my Fortuner 4x4 moet verkoop en n Ford Wildtrak 4x4 moet kry nie. Die specs op die Wildtrak lyk baie goed. My nuwe karavaan se GVM is 1650kg.

Wie se ja vir die Wildtrak en hoekom, en wie se hou die Fortuner en hoekom. Sal julle insette en advies waardeer.

 

 

Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jul 2015 @ 13:38:41 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17520
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Hoor oor algemeen manne is baie gelukkig met wildtrack se sleepvermoee...kyk maar na sy kw en torque
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jul 2015 @ 13:38:50 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9891
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years
Nou gaan jy my en Leon kwaai vriende maak.
Besluit self.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jul 2015 @ 14:13:38 pm
FS
Silver Member
100% Profile Strength
Posts: 85
Joined: 25 Nov 2013
Experience: 35 years
Wag 5 maande vir die nuwe Toyota kyk na die spec's lyk goed.
Camping flows through your blood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jul 2015 @ 15:39:20 pm
JohanJ
Gold Member
77% Profile Strength
Posts: 177
Joined: 09 Jan 2014
Experience: 31 years
Enige van die twee sal die "job" goed kan doen...en as jy nou koop gaan jy goeie afslag kry voor die nuwe modelle op die mark kom..Die torque (wringkrag??)van die Ford Ranger is vir my die deurslag wat sleep meer aangenamer sal maak
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jul 2015 @ 15:44:20 pm
Hurricane
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1558
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 21 years
As jy nie omgee vir die "ou" Ranger voor die facelift ene oor 'n maand of twee sy opwagting maak, daar is goeie specials tans, het my XLT 3.2 auto (selle enjin en ratkas) 2 maande terug gekoop en pas van Scottburgh terug gekom. Voorheen 'n Territory gehad wat self nie sleg sleep nie. My gevole tans? Ek moes lankal 'n d/k bakkie gekoop het, vir kamp doeleindes soveel beter as 'n SUV, meer pakplek, geen issues met nat tente, vuil kampgoed en so aan nie. Ek sou die Wildtrack kies vanwee die redes asook die beter kW en NM (en glo my my trokkie het daai wa skaars gevoel!) (sukkel nou nog om die smile van my bakkies of te kry!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jul 2015 @ 15:50:19 pm
JohanJ
Gold Member
77% Profile Strength
Posts: 177
Joined: 09 Jan 2014
Experience: 31 years
Het ook my Jeep (Petrol) so pas ingeruil vir 'n Wildtrack 3.2 auto... kan nie wag om karavaan vir eerste nuwe sleepervaring te neem nie. Handelaars bied goeie prysvermindering tans aan... jy gaan beduidend meer betaal op die latere en nuwer Toyotas and Fords
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jul 2015 @ 16:37:41 pm
It'l dodat
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3326
Joined: 12 May 2014
Experience: 62 years

Fortuner is a hi-jack special, I'm told ithe engine's a plug-n-play into a siyaya...

Ford's got darn good write-up's...

But then I'm dilly... I drive a Landy...

 

Slightly quicker downhill....
These days a teeny-tiny bit more slightly quicker....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jul 2015 @ 18:47:22 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4781
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
Jy is n kar / bakie / suv ou albei goeie sleepvoertuie ek weer is n bakkie ou smak verskil sterkte met jou besluit
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jul 2015 @ 19:30:43 pm
pwven
Jupiter Member
85% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 56 years

Baie dankie vir al die terugvoer sover. Ek moet more besluit maak want kan n baie goeie deel kry.

Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jul 2015 @ 20:02:03 pm
Hurricane
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1558
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 21 years

Baie dankie vir al die terugvoer sover. Ek moet more besluit maak want kan n baie goeie deel kry.



Sterkte met daai moeilike besluit, ek het jare terug al 'n kopskuif gemaak en is glad nie meer "brand loyal" nie, wat vir my sin uitmaak as ek koop is dan ook wat ek koop. In my geval het ek na die Toys, en die Trialblazer asook Isuzu gekyk, en in beide gevalle het my keuse op die Ranger geval omrede die plaaslike Centurion Toy en GM handelaars se verkoops mense nie van hulle lui agterente af opgestaan het toe ek na hulle voertuie wou kyk nie, Ford se mense het my egter op hande gedra en dit het (saam met die beter specs en goeie deal die transaksie beklink, snaaks genoeg het ek dieselfde goeie behandeling by Ford 8 jaar terug gekry toe ek die Territory nuut gekoop het (en ook dieselfde vrot behandeling by Toy en GM...go figure!)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jul 2015 @ 20:35:32 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 48 years

Dis ń moeilike besluit  ek's ook nie brand loyal nie dis hoekom ek koop wat die beste is vir my waneer ek ń voertuig nodig het.

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jul 2015 @ 20:58:14 pm
Anonymous

Gaan jy jou fortuner inruil?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jul 2015 @ 21:02:47 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17520
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Ek sien jou kar is nou pas n jaar oud...gaan jy nie baie verloor nie?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jul 2015 @ 21:32:55 pm
Anonymous

Man, kyk, as hierdie bakkies nou kom SA toe, dan koop ek defnitief so 1!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jul 2015 @ 21:36:22 pm
Anonymous

Gelukkig kan mens vinnig van daai lang radio antenna ontslae raak, ekt n super kort een gaan kry van mazda 5, lyk beter... ;) hierdie is seker dan die wildtrak se spec by mazda... 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jul 2015 @ 22:35:06 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17520
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Dis darem n pragtige bakkie!👍
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jul 2015 @ 22:38:08 pm
RD
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 263
Joined: 07 Jan 2014
Experience: 29 years
pwven, just bought a new 2.2 XL Ranger. If you compare all the D/C models engine power output in this class, the Ranger comes out tops. Price wise (R295900-00 after discount), there is no comparison. Nobody comes close. The Ranger has just over a 1000km which I notched up to work and back (mix town traffic and open road) and already the fuel consumption is about 12km/l. I am very happy with the Ranger and cannot wait to tow with it. For what I paid, there are quite a few features that come standard with the Ranger.
pwven, I drove the 3.2 Auto Ranger and if I could afford that, it would be the one that I would buy as I enjoyed the engine power and the sport mode on the auto box. All the best for your choice. I always say that the best vehicle for me is the one that I want to drive.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jul 2015 @ 06:23:19 am
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3111
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 30 years

Altwee is goeie voertuie.

Persoonlik sal ek kyk watter een behou sy waarde die beste op die lang termyn. Altwee kos seker 1/2 miljoen. Dis baie geld. Beide Ford en Toyota gaan goeie "deals" he nou. Shop rond, jy kan bargains optel. Of wag vir die nuwe modelle?

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jul 2015 @ 08:42:03 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16194
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Beide die Wildtrak en Aambei is goeie sleep voertuig ek dink dis 'n kwessie van watter een sleep die gemaklikste.

Gemaklikste kan insluit maar is nie beperk tot:

Laai spasie van vrag ruim teenoor kattebak van die Tuner. Ek ry gewoonlik 'n vrag hout saam as ons in winter kamp. Met die Tuner sou ek dit daar moes koop.

Dan nou die kw's en Torque, die spreek van self as jy ander voertuig moet verbysteek. Tuner het genoeg maar die Wildtrak net nog meer.

En dan die tipe ratkas. Met Auto box in beide, Wildtrak het meer ratte wat vir jou 'n meer gepasde rat skakeling gee per omstandigheid.

Dis maar paar goedjies wat ek kan noem maar selfs net dit sal my maklik die Ford laat kies tussen die twee.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jul 2015 @ 09:19:06 am
pwven
Jupiter Member
85% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 56 years

Gaan jy jou fortuner inruil?


Ja Brommer ek gaan hom inruil, hulle gee my boekie waard en nog groot afslag op die nuwe Wildtrak.
Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jul 2015 @ 09:22:21 am
pwven
Jupiter Member
85% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 56 years
Ek sien jou kar is nou pas n jaar oud...gaan jy nie baie verloor nie?

Geert daar is groot specials nou voor die nuwe facelift uitkom en dit is net die begin om nog laer pryse to onderhandel.
Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jul 2015 @ 09:35:51 am
pwven
Jupiter Member
85% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 56 years

Beide die Wildtrak en Aambei is goeie sleep voertuig ek dink dis 'n kwessie van watter een sleep die gemaklikste.

Gemaklikste kan insluit maar is nie beperk tot:

Laai spasie van vrag ruim teenoor kattebak van die Tuner. Ek ry gewoonlik 'n vrag hout saam as ons in winter kamp. Met die Tuner sou ek dit daar moes koop.

Dan nou die kw's en Torque, die spreek van self as jy ander voertuig moet verbysteek. Tuner het genoeg maar die Wildtrak net nog meer.

En dan die tipe ratkas. Met Auto box in beide, Wildtrak het meer ratte wat vir jou 'n meer gepasde rat skakeling gee per omstandigheid.

Dis maar paar goedjies wat ek kan noem maar selfs net dit sal my maklik die Ford laat kies tussen die twee.


Twee and specs wat my besluit sterk beinvloed is die gewig (static load) wat die Wildtrak op die bal vat en die gewig wat hy kan sleep, dit is baie meer as die Fortuner.
Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jul 2015 @ 09:59:37 am
Arthur
Silver Member
77% Profile Strength
Posts: 89
Joined: 05 Nov 2012
Experience: 32 years
Ek het 4 Pajeros gehad oor n tydperk van 10 jaar. Biae goeie sleep voetuie het n probleem gehad met pakplek wanneer ek lank gaan vakansie hou. Koop toe verlede jaar die Ford en ek moet se dis nogal lekker om langs die roete te stop en in n lee karavaan te kan inklim want alles is agter in die bakkie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jul 2015 @ 10:46:01 am
Hurricane
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1558
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 21 years
Ek het 4 Pajeros gehad oor n tydperk van 10 jaar. Biae goeie sleep voetuie het n probleem gehad met pakplek wanneer ek lank gaan vakansie hou. Koop toe verlede jaar die Ford en ek moet se dis nogal lekker om langs die roete te stop en in n lee karavaan te kan inklim want alles is agter in die bakkie.

Yebo! En dan die plesier om by opslaan nie nog eers helfte van die wa te moet uitpak voordat ek kan opslaan nie. Daai plesier onlangs vir die eerste keer ervaar met my nuwe Ranger, het my net laat besef ek moes lankal al 'n bakkie gekoop het!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jul 2015 @ 11:25:07 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5819
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Julle het nog net nie gesien hoe Ford my Ford gepak nie.  Tente, grondseile, ysmasjien, blink seil en nog wat.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jul 2015 @ 12:40:11 pm
pwven
Jupiter Member
85% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 56 years
Dankie vir al die inligting en ek het my besluit gemaak. Nou net my bestelling geplaas vir:

!!! Nuwe Wit Ford Ranger Wildtrak 3.2 auto 4X4 !!!

Hoop om hom so einde volgende week te kry.
Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jul 2015 @ 15:08:23 pm
Hurricane
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1558
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 21 years
Dankie vir al die inligting en ek het my besluit gemaak. Nou net my bestelling geplaas vir:

!!! Nuwe Wit Ford Ranger Wildtrak 3.2 auto 4X4 !!!

Hoop om hom so einde volgende week te kry.


Goeie besluit, daar is mos net een model, 'n witte!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jul 2015 @ 15:10:30 pm
Hurricane
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1558
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 21 years

Julle het nog net nie gesien hoe Ford my Ford gepak nie.  Tente, grondseile, ysmasjien, blink seil en nog wat.



Heh heh, en jy het nog nie gesien wat SWAMBO alles kan saamvat nie! Gou gou die Terri se pakplek oorskry....sal seker so 2 kampe vat voordat die Ranger ook so vol is dat die oorloop na die karavaan moet gaan :)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jul 2015 @ 16:02:25 pm
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1526
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 55 years

Klip in die bos!

My ervaring het my geleer dat die heel lekkerste sleepvoertuig die een is waarop jy nie 'n sent skuld nie. Dit dra ook grootliks by dat 'n ou kan sê man, dis baie lekkerder om geld in die bank of op belegging te hê as om teen bulte by ander ouens verby te gaan. Maar nou ja, my invalshoek is vanuit 10 jaar na aftrede. Gelukkig jeuk my agterend nie elke keer as daar 'n nuwe ryding op die mark kom nie.

So van geld gepraat, Magnus Heystek het nou die dag gesê 'n studie toon dat een van die kenmerke van self gemaakte Amerikaanse miljoeners is dat hulle tweedehandse motors ry. Laat mens dink, nie waar nie?

 

 

 

Be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jul 2015 @ 17:28:44 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17520
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Dankie vir al die inligting en ek het my besluit gemaak. Nou net my bestelling geplaas vir:

!!! Nuwe Wit Ford Ranger Wildtrak 3.2 auto 4X4 !!!

Hoop om hom so einde volgende week te kry.

Geniet hom!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jul 2015 @ 17:40:45 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1596
Joined: 22 May 2014
Experience: 7 years
Goeie keuse,baie geluk,veilige kilos.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jul 2015 @ 17:47:58 pm
pwven
Jupiter Member
85% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 56 years
Baie dankie almal.
Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jul 2015 @ 21:32:41 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17520
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Leon. Hierdie foto is net te laat geneem...daar was 4 van hulle langs mekaar. My broer het net langs hulle gestaan met dieselfde een..maar het wa gesleep en elders parkeer...5 op een slag. Wys hoe populer😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jul 2015 @ 22:03:05 pm
Anonymous

Dankie vir al die inligting en ek het my besluit gemaak. Nou net my bestelling geplaas vir:

!!! Nuwe Wit Ford Ranger Wildtrak 3.2 auto 4X4 !!!

Hoop om hom so einde volgende week te kry.

Baie geluk Piet, mag julle duisende veilige kilos geniet, ek het geen voorkeur tussen die keuses nie, maar moet sê, ek laaik die Wildtrak.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jul 2015 @ 07:54:17 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16194
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Baie geluk met die keuse. EK WEET jy gaan baie genotvolle km's met hom sleep.

Ja kyk die Tipper raak nou regtig gewild. Sou 'n mooi pic gewees het as jy al 4 kon vang op die foto.

Nie lank nie dan gaan ek Ford Rangers ambeie moet noem! ! ! Ha Ha Ha ha.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jul 2015 @ 09:25:37 am
pwven
Jupiter Member
85% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 56 years
Dankie Johann en Leon. Ja raak baie opgewond now, sal seker vandag hoor waneer ek hom sal kry maar hoop dit is voor die einde wan die week.
Ek kyk nou rond op die internet vir n mooi en praktiese kappie (canopy)
Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jul 2015 @ 09:57:51 am
Arthur
Silver Member
77% Profile Strength
Posts: 89
Joined: 05 Nov 2012
Experience: 32 years
Baie geluk met hom en ek is seker jy sal hom geniet. Vir die canapy moet jy by Ford uitvind want daar is net n paar make wat hulle goed gekeur het vir die Ranger. Ek het n Carryboy opgesit en ek moet se hy vertoon biae mooi op die Wildtrak. Ek het dan ook sommer self al die trimmings waarmee hy uitkom afgehaal en gebubble rap en weggesit.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za