English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 143
Total Replies: 246 441
Total Views: 83 062 676
topics: 788
replies: 12 653
views: 4 955 952
Talk about the different aspects of your tow car and tow advice.

Motorhome towing a small car

replies: 34
views: 9494
01 Jun 2015 @ 10:09:19 am
Slayered
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 6
Joined: 01 Jun 2015
Hi there

I have got a Mercedes Avalon motorhome and I would like to know what cars is there that I can look at to get to tow behind my motorhome. I was going to get the new Kia Picanto but there is now points for attaching a A-Frame.
Any suggestion?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jun 2015 @ 10:19:11 am
Retired Camper
Mars Member
81% Profile Strength
Posts: 1014
Joined: 06 Nov 2014
Experience: 14 years
Ek wil net graag uitvind by die kenners: Ek hoor gerugte dat dit verbied gaan word om voertuie agter motorhomes te sleep? Is dit so?
Kom ons hoor wat is wat....
Cheers vir altyd
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jun 2015 @ 10:19:21 am
Slayered
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 6
Joined: 01 Jun 2015
a Bid more info. I have driven the Jimny but I am a bit too tall for the Jimny so don't fit that great in a Jimny.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jun 2015 @ 10:22:07 am
AndrePrinsloo
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 930
Joined: 06 Aug 2013
Experience: 27 years

Welcome on the forum Morne you will get answer soon from WJ and Froggy 

"Nou gaan ons braai!!!! Kamp met oorgawe!!!!"
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jun 2015 @ 11:02:56 am
Hagar
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1563
Joined: 20 Dec 2014
Experience: 32 years

Welcome to the forum Morne, The motorhome owners will soon reply.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jun 2015 @ 12:12:17 pm
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1652
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 33 years

Welkom praat met Harry hy sleep kar agter sy moterhome.

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jun 2015 @ 12:23:39 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16359
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Welkom by forum...ek los hierdie maar vir die kenners
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jun 2015 @ 13:59:40 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 48 years

Welkom daar is verkeie A rame waar mee jy kan sleep  ek virkies die een met sy eie remstelsel Kan nie sien hoekom jy nie die Picanto kan sleep nie gaan net na ń goeie tow bar fitter hy kan die A raam maak en ter selfde tyd hegting stukke aan jou Picanto sit vir die A raam

In Pretoria kan Outo Bar dit vir jou doen

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jun 2015 @ 14:15:45 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15895
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Stem saam met Stef. Daar is verskeie plekke op 'n voertuig waar jy 'n hegting stukke kan pas om 'n A-raam op sy beurt aan vas te maak.

Autobar in Gezina Pretoria sal verseker jou kan help.

Daar is baie klein karretjies op mark soos Chevy Spark maar jy gaan dieselfde pyn daar hê as die Picanto.

Ek stelvoor jy gaan klim onder elkeen in om te bepaal watter een gaan die maklikste wees. iets soos 'n Jimny is hoog en redelik oop aan die voorkant vir die pas van 'n A-raam. In die verlede was dit die Suzuki Jeep, Beach Buggies en Baja Bug's gewees.

Ek neem aan mens wil so lig as moontlik sleep, maar daai voertuig moet ook darem betroubaar wees. Wrangler Jeep dalk maar die gewig raak dan weer swaar.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jun 2015 @ 15:08:04 pm
G H
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 48
Joined: 17 Sep 2013
Experience: 52 years
Onthou die jimny is n 4x4 moet nie probeer sleep nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jun 2015 @ 16:00:05 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 48 years

GH jy het seker nie die voorige draad gelees van die Jimmy nie. Wj sleep ń Jimmy agter sy ryhuis

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jun 2015 @ 16:50:44 pm
Anonymous

Sleep n fortuner man, dan ry jy sommer lekker rond, haha! Sorry, just a joke..

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jun 2015 @ 17:02:48 pm
Johan Hall
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 650
Joined: 13 Jun 2011
Experience: 39 years

Morne, welcome to the forum. Someone here will give you the correct information you looking for.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jun 2015 @ 21:03:55 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9264
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years
Die groot hond wat lekker kan byt sal jou met graagte nog help. Hulle le net n bietjie.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jun 2015 @ 18:07:18 pm
Slayered
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 6
Joined: 01 Jun 2015
Ok so I just went today to buy me the Kia Picanto. I have spoken to towbarscape and they said they will be able to do the connection to the Picanto with the A-frame.
If they can't do it, I will just have nice little car. I hope it works
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jun 2015 @ 19:31:09 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 48 years

Geluk met jou aankoop op die ou einde is dit die produk waarvan jy hou  en nie wat die doem profete voorskryf nie

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jun 2015 @ 19:57:51 pm
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1674
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 49 years
Ek sleep n Atos agter Froggy met n A-frame wat inloop remme op het. Hy vou ook op en pas agter in die Atos.. Die onderwerp was al iewers hier bespreek met foto's.

Sal hom bietjie soek
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jun 2015 @ 19:59:50 pm
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1674
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 49 years
Die wet praat van 750 kg max wat jy sonder remme mag sleep.
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jun 2015 @ 20:25:49 pm
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1674
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 49 years
So paar fotos van Atos se frame. laaste 2 foto's is van die UK, grys Atos en grys A-frame
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jun 2015 @ 20:29:22 pm
Slayered
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 6
Joined: 01 Jun 2015
Wow dit lyk goed en sterk. Waar sal ek dit aan die hande kan kry
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jun 2015 @ 20:41:53 pm
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1674
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 49 years
Morne. Ek het probeer om een in tevoer, maar hulle wou nie aan RSA vekoop nie. Daar was so 5 plekke oorsee. Hulle het dieselfde wet as ons, oor 750kg ongerem. Ek dink ook ponde sou ook vrek duur gewees het.

Myne het ek sommer self gemaak. Die voorste gedeelte is n "bought-out" en kan jy standaard koop by sleepwa plekke (Burquip, of so iets). Dit is nou die deel met die in loop remme. Die res het ek maar aanmekaar geslaan. Myne is van sterker tubing gemaak as die oorsee se een.
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jun 2015 @ 20:44:57 pm
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1674
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 49 years
Nog so paar op Jimny. Die soort wat permanent op bly. Deesdae sit hulle eye bolts op wat deur plastiek bumpers gaan. Daar is n raam agter die bumper. Minder goed wat sigbaar is. Sie i10 agter seil.
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jun 2015 @ 20:48:12 pm
Slayered
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 6
Joined: 01 Jun 2015
Wel Froggy ek moet se joune lyk goed. Ek het al self n paar dinge in gevoer van Amerika af maar dit werk jou nogal baie geld uit. Ek sal maar moet kyk om een self te maak of te laat maak.
Nog mal baie dankie Froggy
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jun 2015 @ 21:01:38 pm
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1674
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 49 years
Miskien kan jy die Motorhome Club of South Africa google en daar met die manne gesels. Hulle sal vir jou presies kan s wie doen A Frames. Hulle is baie vriendelik en behulpsaam. Dalk kan jy n lid word en baie geld op versekering spaar. 90 % van die mense wat aan die klub behoort gaan nie na ralleys toe nie en is net daar om baie geld te spaar op hulle versekering. Hulle versekering premies gaan ook nie sommer op nie.
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Jun 2015 @ 08:46:39 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6454
Joined: 03 May 2007
Experience: 55 years

Ek het n opvou a frame vir n Jimney as soos op die foto bo my vrou wil nie met die Jimney ry met ding op nie tor maak ek maar my eie frame. die frame is die swarte op die foto

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Jun 2015 @ 09:36:41 am
AndrePrinsloo
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 930
Joined: 06 Aug 2013
Experience: 27 years

Baie nice Harry

"Nou gaan ons braai!!!! Kamp met oorgawe!!!!"
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Jun 2015 @ 10:47:54 am
Slayered
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 6
Joined: 01 Jun 2015

Ek het n opvou a frame vir n Jimney as soos op die foto bo my vrou wil nie met die Jimney ry met ding op nie tor maak ek maar my eie frame. die frame is die swarte op die foto



Hi Willem

Kan jy vir my foto stuur van die A-frame en wat jy soek vir dit.
Stuur na morne_lotriet@hotmail.com

Thanks
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Jun 2015 @ 22:34:00 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6454
Joined: 03 May 2007
Experience: 55 years

E het vir jou mail gestuur

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jun 2015 @ 10:35:16 am
thys
Bronze Member
96% Profile Strength
Posts: 15
Joined: 03 Jul 2013
Experience: 20 years
Hier is twee kontak besonderhede vir ouens wat A-bars maak in die weskaap.Hulle het my Jimny syne gemaak en ek sleep nou al 30000km met my jimny agter my Ducato Vista 3.Ek het net nie n rem op nie maar hulle kan hom maak soos Froggy syne met n rem wat dan ook wettig sal wees as jy oor die 750 gewigs grens gaan soos met die Jimny.Ek was tot dusver gelukkig dat ek nie gestop was vir dit nie maar het n paar ouens ontmoet van KZN wat al n paar keer gestop was in hulle area veral.

Sydney van Der Merwe 0721460229 Strand area
Ritefit Chris Mynhardt 0824160542
Kamp groete

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jun 2015 @ 09:14:08 am
gids
New Member
92% Profile Strength
Posts: 1
Joined: 17 Jul 2013
Experience: 26 years
hi
go to http://www.smart-tow.com/ for lots of info about this
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jun 2015 @ 12:40:49 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6454
Joined: 03 May 2007
Experience: 55 years

Welkom hier op die forum Gidslaughing

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jun 2015 @ 12:40:52 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6454
Joined: 03 May 2007
Experience: 55 years

Welkom hier op die forum Gidslaughing

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jun 2015 @ 09:28:27 am
Gert L
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 11
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 36 years
Dankie vir al die nuttige inligting. Ek is binnekort amptelik deel van die senior burgers en wil SA verken saam met my wederhelfte. Ek sleep tans 'n woonwa, maar oorweeg sterk om hierdie kombinasie te veruil vir 'n motorhuis, dus is hierdie inligting baie tydig!

Kampgroetnis!
Ons vang gees!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jun 2015 @ 09:53:11 am
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1674
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 49 years
Gert. Welkom en lekker saam gesels
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun 2015 @ 07:39:02 am
Gert L
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 11
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 36 years
Dankie Froggie!
Ons vang gees!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za