English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 445
Total Replies: 251 959
Total Views: 83 204 417
topics: 992
replies: 14 068
views: 3 256 097
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

Hoe om diesel kar te start met pap battery

replies: 60
views: 782
page 1 of 2
11 Jun 2020 @ 22:01:24 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17352
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek het gisteraand per ongeluk vergeet om my Ranger se ligte af te skakel. Vanmiddag was die battery so pap....geen liggie wou eers op dashboard aankom nie. Ek bly by n lang afdraande....tot by die volgende straathoek seker 400m. In daai 400m wou hy nie aan die gang stoot nie. Daar waar ek toe gestrand gestaan het was gelukkig n motor handelaar wat n power pack gehad en ons kon hom daarmee start. Hy sê die kar wou nie start nie oor die koue en glo plugs eers moet kan opwarm. 

Wat sal die beste wees om aan te skaf? Sou jumpers in so n geval die ding gedoen het? Of is powerpack maar die beste? Powerpack het seker ook maar n leeftyd?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun 2020 @ 22:09:44 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9707
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Geert, kabels my maat.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun 2020 @ 06:22:38 am
Butts
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1204
Joined: 15 Dec 2012
Experience: 7 years

Het altyd 'n stel kabels in my bakkie.  Het dan net nodig om 'n sterk battery nader te sleep.   Moes al een keer 'n man by ORTambo help toe sy spoggerige BMW gedood het.  Met die dat ek min ry met die bakkie, vind ek dat sy battery wel afloop danksy die alarm- en opsporingstelsel wat krag trek.  Wel nie veel nie, maar na twee tot drie weke koppel ek maar die CTek laaier. 

Daai ligte aan vergeet is so maklik.   Het al die kar se kattebak oop vergeet nadat die inkopies afgelaai is.   Het die volgende dag eers die die foutjie agtergekom toe Ma iets te sê het oor 'n pap battery.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun 2020 @ 06:31:44 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17352
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

My Ranger het wel n alarm wat afgaan as ek deur oopmaak en ligte steeds aan is, maar ek ry tans 95% met werksbakkie. As ek hom in motorhuis bêre, los ek die sleutels in....hy het alarm wat skree as ek deur oopmaak terwyl sleutels nog in is. So ek is gewoond daar gaan tuis n alarm af as ek uit kar klim....is net hierdie een was alarm gewees vir ligte wat nie by my gekliek het nieundecided

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun 2020 @ 08:19:01 am
Expo / Jan
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 580
Joined: 19 Jul 2015
Experience: 28 years

Geert, kry maar jumpers. jy gaan nie daai diesel gestart kry met koue glowplugs nie.

Ek het so paar jaar gelede my naam met plank geslaan in wildtuin....ry af Berg en Dal toe, daar aangekom soek ons staanplek en maak woonwa staan op sy plek. Ek sluit nie ignition van Sorento totaal af nie want ek het 12v coolbox aan met vleis en goete in. Slaan toe rallytent op en pak stoele en goed uit. Na alles gestaan maak is, haal ek coolbox uit kar en toe ek kar wil skuif is hy morsdood. In daai 2ure van tent opslaan het die battery afgeloop en moes ek buurman vra om te help.

Ek kon nie glo daai box trek so baie krag nie. so, van daar af het ek jumpers in beide karre. net vir ingeval. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun 2020 @ 08:21:09 am
Peet1
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 7
Joined: 23 Apr 2019
Ek het  Powerpack,  gebruik hom al baie jare.  Gaan altyd saam wanneer ons kamp.
Help altyd die bure,  gebruik hom met LED ligte wanneer daar loadshedding is of by die kamp.  Laai sommer ook sel foon of Router.
Baie maklikker om te hanteer met sy eie kabels aan as om 'n kar nader te bring en jumpers te gebruik .
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun 2020 @ 08:42:13 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3428
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Met die inperking wat maak dat ons min kan ry, het ek ons voertuie aan intelligente laaiers gekoppel.  Behalwe dat ek wil hê die voertuig moet vat as ek wil ry, is dit skadelik vir die battery op tot 'n lae vlak te ontlaai.  So 'n laaier kos baie minder as 'n nuwe battery, veral as jy een van Danie SLK se eenhede kry.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun 2020 @ 08:57:13 am
Chris Centurion
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 648
Joined: 04 May 2016
Experience: 33 years

Geert, indien jy besluit om "jumper" kabels aan te skaf, sorg maar dat jy swaardiens kabels koop. Hierdie dun kabels wat van die ketting onderdele plekke verkoop, kry nie 'n diesel voertuig aan die gang nie.

My buurvrou het 'n diesel Q3 en die battery was ook een oggend pap agv haar seun wat gesit en musiek luister het in die voertuig en met die ligte gesit en speel het. Haar man het met sy diesel Isuzu prober om die Audi aan die gang te kry sonder enige sukses. Ek het toe met my stel kabels oor gestap en die voertuig het onmiddellik gevat.

Ek ry ook maar in beide voertuie 'n stel kabels saam.

Geert, ek dink jy vat 'n groot kans om jou sleutels in jou voertuig te los. Indien hulle jou voertuig uit die motorhuis gaan steel, kan jy verseker probleme van jou versekeringsmaatskappy verwag indien dit op die lappe sou kom. Ek sluit my voertuie binne in die motorhuis.

Ons almal weet hoe vining hulle 'n voertuig kan steel sonder enige sleutels, wat nog te sê met die sleutels tot hul beskikking.

Dit is maar net my persoonlike opinie.  

Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun 2020 @ 09:10:02 am
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1466
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Geert, kabels my maat.

 

 

Net so. My automatiese Pajero het ek al paar keer moes jump start omdat die battery onklaar geraak het. Maak net seeker dit is ordentelike jumpers. Die starter en glo plugs trek oor die 200 Amps. Nie die Midas draadtjies nie.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun 2020 @ 09:34:56 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3428
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Die idee met 'jumpers' is eintlik om die pap battery te laai tot so 'n vlak dat hy self die voertuig kan aansit.  Daaroor word aanbeveel deur meeste vervaardigers dat die skenkervoertuig se motor vinnig moet luier vir minstens vyf minute met die kabels gekoppel om so die pap battery te laai en daarna eers moet die voertuig met die pap battery aangesit word.  Die pap battery saammet die bydrae van die skenkerbattery, wat steeds gekoppel moet bly, behoort dan voldoende te wees om die voertuig aan die gang te kry. Sommige aansitters trek tot 'n duisend ampere so selfs die dikste kabel sal sukkel om dit oor te dra. Die klampe eerstens is nie instaan om dit te doen nie. 

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun 2020 @ 10:07:33 am
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1466
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Ek moes een keer twee stelle (geleende Midas) kabels aan sit om die Pajero te start. Welding kable van so 16mm2 is benodig. Ek het n' stell opgemaak. Jy kan nie n' automaties stoot start nie!

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun 2020 @ 10:33:45 am
Swanie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 809
Joined: 26 May 2013
Experience: 46 years

my vorige BT 50 se ECU geblaas met Jump Start  Beste is kry iemand met battery pak en start hom so,

Meeste assuransies het so opsie bel en hulle stuur vir jou 'n man wat kan help..

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun 2020 @ 10:59:08 am
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1506
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 55 years

Fred is heeltemal reg. My laaste dubbelkajuit was 'n moeilike kalant om te jump-start. Daar het ek geleer dat wanneer jy 'n pap battery en 'n vol gelaaide battery aan mekaar koppel "suig" die pap battery die vol ene se krag totdat altwee ewe vol of leeg is, noem dit wat jy wil. Met 'n pap battery wat aan die een kant suig, glow plugs wat hulle deel van die stroom soek en 'n aansitter wat 19 tot 1 kompressie druk in die ontbrandingskamers moet oorkom met die draai slag neem dit 'n bul van 'n battery om 'n moderne diesel aan die ngang te kry. Hoe langer die "skenker" voertuig se alternator aan die pap battery laai, hoe minder stroom gaan hy suig.

Be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun 2020 @ 11:52:25 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3428
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Dis ook 'n goeie idee om seker te maak die skenker-voertuig se vervaardiger laat 'jump start' toe.  Doen dit vooraf, nie as jy versoek word om te help nie. Swanie se episode is blykbaar vir sommige voertuie 'n risiko en indien dit gebeur, gaan die vervaardiger waartskynlik dit nie onder waarborg herstel nie.  Hoe het jy die fout herstel gekry Swanie?

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun 2020 @ 16:16:41 pm
Piet Ford
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 383
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 34 years

Het eenkeer van die kaap terug gevlieg en by n kar aangekom met  n pap battery. Het die dakliggie aan gelos voor ek uitgeklim het. Na 3 day was hy pap. Ek het nie jumpers gehad nie, maar gelukkig het een van die wagte kon help. 

As jy diesel ry (of selfs enige outo) moet jy nooit sonder jumpers rond ry nie. het my les geleer.  

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun 2020 @ 17:27:31 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1466
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

My Pajero het in Januarie begin mooiliker start. Ek laai die battery met n' CTEK maar dit help nie. Laas week besluit dat voordat ek WEER met n' klick.. klick.. klick sit en moet jump start gaan koop liewer n' nuwe battery. Ek dink ook n' ou battery verkort jou starter motor se lewe.

Dankie Danie vir jou bystand :)

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun 2020 @ 20:40:18 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Geert, kabels my maat.

 

 

En nie d.lie pieperige cheap kabels, lekker dikkes.

Cheapies het jy twee Stelle nodig

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2020 @ 09:37:21 am
steamer
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1473
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 46 years

Also a good idea to keep the donor vehicle running while 'jumping'.

 

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2020 @ 12:46:30 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9707
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Darm het die Fortuner n veiligheid stelsel in wat na 20 min als afsit.

Net dit wat jy van die battery trek is aan, dus gaan die dak liggies en ander ligte af na 20 min.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2020 @ 14:20:17 pm
Swanie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 809
Joined: 26 May 2013
Experience: 46 years

Dis ook 'n goeie idee om seker te maak die skenker-voertuig se vervaardiger laat 'jump start' toe.  Doen dit vooraf, nie as jy versoek word om te help nie. Swanie se episode is blykbaar vir sommige voertuie 'n risiko en indien dit gebeur, gaan die vervaardiger waartskynlik dit nie onder waarborg herstel nie.  Hoe het jy die fout herstel gekry Swanie?

na baie sukkel het die vervaardiger hom vervang gratis

 

 

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2020 @ 14:23:00 pm
Swanie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 809
Joined: 26 May 2013
Experience: 46 years

Also a good idea to keep the donor vehicle running while 'jumping'.

 

that is what damaged my Vehicles ECU

 

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2020 @ 15:03:31 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1466
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Darm het die Fortuner n veiligheid stelsel in wat na 20 min als afsit.

Net dit wat jy van die battery trek is aan, dus gaan die dak liggies en ander ligte af na 20 min.

 

 

My Pajero ook. Met hoof ligte aan skree buzzertjie vir eers en dan na 20 min sit alles aff. Dak en deur en spiel ligte ook. So, ek moet rerig hard probeer om dit op te voeter.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2020 @ 15:10:24 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9707
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Dink Geert het seker teen die tyd al reg gekom.

Ek hoor niks van hom nie, dalk is hy besig met die Ford.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2020 @ 15:26:48 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1466
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Jin, dit lyk vir my of hy vergeet het van ons.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2020 @ 15:29:03 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9707
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Dalk moet ons hom gaan help Paul.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2020 @ 19:15:13 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17352
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek het my kar by die afdraande probeer start. Die afdraande eindig by n ander motor agentskap se ingang. Ek sit toe gestrand voor hul ingang.  Ek gaan toe by daai handelaar in en vertel toe my probleem en vra of hulle n power pack het om my te help. Heel vriendelik is die antwoord ja en op die foon om met workshop te reel. Toe hulle hoor ek ry n Ranger en nie hulle brand nie, was hulle skielik vol verskonings om nie te help nie....kamstig sluitenstyd en personeel moet afklok. Agentskap langsaan wat ander karre verkoop was toe heel gretig om te help. 

Wys jou net.....🤔

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jun 2020 @ 14:10:39 pm
Nabro
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 319
Joined: 27 Jan 2015
Experience: 14 years

My bakkie het outo ratkas, so ek het 'n powerpack gekry. Dit werk baie goed, het al paar mense uitgehelp. Dit was R2500 by Outdoor warehouse. Het darem ook swaardiens jumpers as backup.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jun 2020 @ 15:12:57 pm
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3428
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Ek het so 'n jaar of wat gelede een van die 'batteryless jump starter' gekoop.  Op papier klink dit baie goed. Dit onttrek glo binne sekondes krag uit die battery al is daar maar 10% of so-iets oor en sit dan die voertuig aan daarmee.  Ek het dit vir my dogter gekoop wat alleen woon en toe sy dit wou gebruik, werk dit nie met 'n groot verleentheid vir haar.    Ek het my geld teruggekry maar nou is ek bra skepties oor die apparaatjie.  Het enigiemand dalk ondervinding daarvan?

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jun 2020 @ 08:18:16 am
steamer
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1473
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 46 years

that is what damaged my Vehicles ECU

 

Okay, thanks Swanie, I have no experience with the"newer" vehicles. This is what we were taught way back.

I have a 1994 and  2000 vehicles which I basically understand.

If the case arises, I will not do that on a newer vehicle for sure.

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jun 2020 @ 09:47:31 am
Nico
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1203
Joined: 16 Jan 2010
Experience: 12 years

Dink ek het al hierdie ware storie vertel .... Johan, vriend van my, het 'n Valiant Stasiewa gery - hy was 'n mediese verteenwoordiger. Vrou Louise ry 'n 2.0 liter outomatiese Ford Cortina. 

Haar Cortina wou nie vat nie a.g.v. 'n pap battery en Johan het dit met kabels en sy Valiant aan die gang gekry - Cortina vat, en hy waarsku haar om "nie die kar te laat vrek nie"

Onder by die robot, gebeur dit egter. Sy laat die karretjie toe oor die straat vryloop en gaan bel Johan van die Vee-arts daar langs aan af. Johan is nou laat vir SY afspraak, vlieg weg tot by die robot (so 1 kilometer weg) en ontdek toe dat hy die kabels in die garage vergeet het.

Maar, reken hy, hy het gehoor as jy 'n outomatiese kar teen so 50 km/u stoot, die voertuig wel sal vat ...  Louise,  egter, reken Johan moet agter die Cortina se wiel inklim, want sy weet nie wat om te doen nie. So gedoen, sit Johan en wag vir Vroulief om die "stootwerk" te doen.

Hy kyk in die truspieël en sien Louise agteruit ry, en toe aankom teen 'n spoed van presies 50km/u .....

Ek het die middag na werk, daar verby gekom, - Cortina se agter-ent weg, en die Valiant met sierrooster, verkoeler, stamper in sy maai in .....

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jun 2020 @ 10:08:41 am
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2230
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years

Ai Nico, nou lekker gelag. Sou wat wou gee om Johan se gesig te kon sien toe die Valiant kom 😁😁

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jun 2020 @ 14:49:36 pm
FritzF
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 31
Joined: 31 May 2018
Experience: 60 years

So 'n klompie jare terug by die Land Rovers Owners Club (LROC) familie dag gehad met aktiwiteite.  Een was 'n situasie van jy en jou vrou is alleen op die strand met julle LR.  Die battery is pap en die see kom in.  Tel een agterwiel op met domkrag, draai "tow strap" 'n paar keer om die opgeligte wiel.  Vroulief sit agter die stuur, sleutel aan geskakel clutch in, ratkas in 2de of 3de rat.  Manlief vat "tow strap" vas en begin hardloop, skreeu dan vir vroulief om clutch te los.  Al die petrol LRs het so gestart tot die V8s ook.  Niemand kon 'n diesel so aan die gang kry nie, kompressie veels te hoog.  Een van die ouens het naderhand 'n klomp vriende nader gekry en almal het help trek, glad nie gewerk nie.  As vroulief daardie diesel se clutch los slaan alles vas en die klomp mans slaan neer.  Dit het omtrent lekker sports af gegee. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jun 2020 @ 14:57:01 pm
RichardJ
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 451
Joined: 02 Sep 2015
Experience: 52 years

Welcome to the forum Fritz, interesting story.

Living the dream
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jun 2020 @ 15:06:10 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1466
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Welcome Fritz. Interesant.

Ek glo ook as n' diesel daarby koud is met n' pap battery (geen glo plugs) gaan jy sukkel om hom teen n' afdraand te bump start.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jun 2020 @ 16:12:14 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17352
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Dink julle hierdie een gaan die ding kan doen op Ranger?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jun 2020 @ 08:54:23 am
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 977
Joined: 09 May 2014
Experience: 26 years

Dink julle hierdie een gaan die ding kan doen op Ranger?

Klein en kompak

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jun 2020 @ 10:08:56 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3428
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

As jy koop, toets hom tog eers (op 'n pap battery) voor jy dit wegsit vir 'n noodgeval.  Ek het een- nie dieselfde maak nie- vir my dogter gekoop en toe sy dit nodig gehad het, werk dit nie, met 'n groot klomp ongerief.  Verkoper het darem my geld teruggegee, maar die doel waarvoor dit gekoop is, het dit nie gedien nie.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jun 2020 @ 08:45:35 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17352
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

As jy koop, toets hom tog eers (op 'n pap battery) voor jy dit wegsit vir 'n noodgeval.  Ek het een- nie dieselfde maak nie- vir my dogter gekoop en toe sy dit nodig gehad het, werk dit nie, met 'n groot klomp ongerief.  Verkoper het darem my geld teruggegee, maar die doel waarvoor dit gekoop is, het dit nie gedien nie.

Hoe sal mens dit vooraf kan toets of so iets wel sal werk of nie?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jun 2020 @ 08:56:16 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3428
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Dis nogal 'n probleem, maar jy sal 'n noodsituasie moet namaak.  Dit beteken jy moet 'n battery in jou voertuig sit wat te pap is om die aansitter te draai maar darem nog 'n bietjie lading het en dan die apparaatjie gebruik soos voorgeskryf.  Dis 'n ding om jou uit 'n noodsituasie te red en soos ek en my dogter ondervind het, dit help nie om net te aanvaar dit gaan werk nie.  'n Pap spaarwiel is ook niks werd as jy dit nodig het nie.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jun 2020 @ 13:50:36 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1466
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Sit die laaier op n' battery en meet die spanning oor die battery. Afhangende hoe groot (5A of 10A of 20A of...) die laaier is gaan die spanning meer of minner af getrek word. Grooter laaiers sal onmiddelik 14.1V op die battery kan sit. Maar na n' rukkie behoord die battery spanning na 13.8V tot 14.1V te styg. 13.8V is float so 90% en 14.1V is 100% gelaai.

Die smart chargers het n' program wat die battery in stappe laai. Op die ou einde moet die battery spanning ongeveer 14V wees....anders werk die laaier nie.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jun 2020 @ 13:56:48 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1466
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Ek lees nou weer die titel van die draad:

"Hoe om diesel kar te start met pap battery"

Well, mens kan dit ook so lees dat.....jy moet nie eers probeer nie want n' pap battery gaan mos nooit n' kar start nie :))

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jun 2020 @ 13:57:49 pm
Zack
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 545
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 33 years

Sit die laaier op n' battery en meet die spanning oor die battery. Afhangende hoe groot (5A of 10A of 20A of...) die laaier is gaan die spanning meer of minner af getrek word. Grooter laaiers sal onmiddelik 14.1V op die battery kan sit. Maar na n' rukkie behoord die battery spanning na 13.8V tot 14.1V te styg. 13.8V is float so 90% en 14.1V is 100% gelaai.

Die smart chargers het n' program wat die battery in stappe laai. Op die ou einde moet die battery spanning ongeveer 14V wees....anders werk die laaier nie.

Hi Paul.   Dit het my ook al oorgekom dat 'n smart charger nie 'n pap battery wou laai nie. 

'n Ou gewone laaier het hom reg gekry.

Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jun 2020 @ 14:26:04 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1466
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Zack ek het weer gehad dat n' smart charger my ou battery, wat nog gewerk het, gebreek het. Hulle het n' de-sulphating stap wat die stroom pulse teen 10KHz. Ek dink dit breek die plaat/e wat dun is aff en dan is die battery kapot.

As n' battery onder n' sekere voltasie val dan will my smart charger (CTEK MX-5) nie hom laai nie. Die cheapy van Midas sit 18V uit en laai enigiets....totdat die battery uitbrand. Hy sal die kat laai...:)

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jun 2020 @ 16:36:54 pm
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3428
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Paul, die foto wat Geert geplaas het, is nie 'n slim laaier nie, dis 'n batterylose 'jump starter'.

Dit is wat die toets oor gaan.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jun 2020 @ 16:02:21 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1466
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Paul, die foto wat Geert geplaas het, is nie 'n slim laaier nie, dis 'n batterylose 'jump starter'.

Dit is wat die toets oor gaan.

Dankie Fred. Op diesel kare werk die power banks nie. Op klein petrol karetjies staan jy n' kaans.

Kyk na die cold-crank amps wat jou voertuig nodig het om te start en wat die speel dingitjie kan doen. My Pajero het 800A nodig. Daai dradjies kan nie eens dit hanteer nie.

Ek sou glad nie staat maak op sulke speel goedjies nie.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jun 2020 @ 17:19:05 pm
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3428
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Paul, aangesien ek nog nie die goed prakties sien werk het nie, is ekself ook maar bra skepties.  Maar onthou dat die kabeltjie baie kort is.  As jy 'n aansitter oopmaak, sal jy sien die kabel wat vanaf die kontakpunte na die windings gaan, is maar ongeveer netso dik.  Dit is waarskynlik omdat daar oor so 'n kort geleier min weerstand is.  Daar is videos op internet wat wys hoe groot voertuie met masjiene baie groter as jou Pajero, so aangesit word,  maar dit kan oëverblindery wees.  Ek het in elkgeval my smaak vir die goed verloor na dit ons so in die steek gelaat het.

Aan die anderkant verkoop hulle fluks, so is dit 'n klomp mense wat almal vir 'n ry gevat word, of werk dit dalk regtig?  Hoe ookal, ek is nie meer in die mark daarvoor nie.  Dalk sal lede wat ondervinding hiervan het, reageer.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jun 2020 @ 08:26:29 am
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1466
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Fred, ek het so n' power station gehad. Hy het n' kompressor en n' 220V inverter ook in gehad. Hy het nie eens die starter gedraai nie, klick, klick, klick. Wat ek van hom gehou het is dat die ander funksies "portable" is. Ek het die kompressor gebruik vir die voertuig se bande en die 100W inverter vir die opblaas bed se 220V ingeboude pomp. Hy het ook n' LED vlits in gehad wat ek so nou en dan gebruik het.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jun 2020 @ 09:35:43 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3428
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Met 'n li-ion battery of a loodsuur een?  Laastenoemde ken ek, maar ek het nog nie 'n li-ion een gesien met al die ekstras wat jy noem nie.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jun 2020 @ 10:50:27 am
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1466
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Lood suur.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jun 2020 @ 11:29:04 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3428
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Die foto van Geert is een met 'n li-ion battery so ek dink nie hy gaan noodwendig dieselfde doen as die loodsuur-een nie.  Ek sou regtig graag wou hoor wat mense wat daarmee gewerk het, se oordeel is.  As hy werk, kan hy heel nuttig wees.  Hulle het lyk dit my, almal ook 'n LED flits ingebou en jy kan 12V van hom trek asook  apparaat met USB verbindings van hom af laai.  Die probleem is egter dat as jy van al die dinge gebruikmaak, is die battery dalk nie sterk genoeg om in 'n noodgeval die voertuig aan te sit nie.  As hy werk, kan dit egter 'n baie nuttige nood-item wees en sy baie klein formaat maak dat hy nie in die pad gaan wees nie.  Die li-ion batterye is ook waarskynlik meer duursaam as loodsuur batterye sodat hy oor baie jare sal kan hou.  Hulle is gewoonlik beperk deuir die aantal herladings en nie noodwendig ouderdom nie.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jun 2020 @ 11:53:47 am
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1466
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
page 1 of 2
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za